Hoofstuk 16

27 0 0
                                    


Niks kan jou gewete meer ry as dit wat jy glad nie gesê het nie


Ek het besluit om vir Nevin te sien elke dag die eerste week was baie opwindend gewees , ek en Nevin het elke dag net meer en meer mekaar se geselskap geniet. Ons sou daar sit in die cafeteria en praat oor regte en hofsake en hier en daar bietjie oor dinge wat in die land gebeur. Vir my het dit begin voel asof ek hom jare lank ken. Maar die week wat ek saam met hom spandeer het, het met sy negatiewe dinge gekom die gees onder andere.

Dit het elke aand by my bed kom staan en lag maar ek het my self  verseker dat dit nie waar is nie dat ek myself net verbeel. En die volgende oggende as ek moet was en weer loop na die biblioteek hoor ek Esme se stem wat skree vir hulp en Nevin wat na dood ruik.

"Ek soek jou nie hier nie, loop!!" Het ek soos 'n maal haas geskree dit was maandag oggend en ek het pas opgestaan.

'Jy dink jy kan my net ignoreer , ek waarsku jou bly weg van Nevin af maar jy luister nie daar gaan gevolge wees hoor my'

"Jy bestaan nie eers nie, ek glo nie in jou nie !! Ek glo nie in jou nie !!"

Ek het my kop verder toe getrek en die stem was stil.

Daar was skierlik 'n klop aan my kamer deur.

"Wie is daar?"

"Lexi , Nevin soek jou hier buite" Het 'n ander meisie in die koshuis bekend gemaak.

"Ek kom dankie" Ek het vinnig my tande geborsel en my hare vasgemaak en 'n tracksuit broek aangetrek.
En dus is ek uit by die kamer ek wil tog oulik lyk vir Nevin.

"En as jy so vroeg hier opdag kon dit nie wag nie?" Het ek lekker deur die slaap gevra.

"Ek het kaartjies na die skou toe vanaand, wil jy nie saam met my kom nie?" Het hy met 'n breë glimlag gevra.

Hoe kon ek 'nee' vir hom sê? Vedompde verbeeldige gees in my kop ken van niks het ek gereken.

"Natuurlik, ek het niks om te doen, ek het gisteraand reeds weer aan kontrakte reg geleer maar is asof ek nie verstaan wanneer dit tyd is om op te hou nie."

"Die werk eindig nooit nie, dit sal jou 'n stap voor ons almal gee as ons return in tweede semester, dankie dat jy saam my kan kom ek nie geweet hoe om te vra nie en aangesien ek en jy nou so dik pelle is hoekom nie"

Ek kon iets in sy oë sien wanneer hy my kyk en saam met my praat iets wat ek nooit in Christo se oë gesien het nie.

"Ek stem saam met jou dik pelle , daar is net iets omtrent ons gespreke as ek terug na die koshuis kom dan voel ek somer inspireerd en motiveerd , maar wanneer kom ons uitslae?" Ek het gevoude arms gestaan en na hom gestaar.

"Ek gedink is net ek wat so voel na ons elke dag se koffie gespreke , ek hoop nie dit eindig as ons return vir tweede semester want ek hou nogals van dit .. Ek persoonlik weet nie wanneer ons uitslae uitkom nie, maar laat ek jou nie ophou sien jou vanaand die cab gaan ons opkom laai"

"Okay dan laat weet my hoeveel die cab fooi is dan sit ons by jy kan betaal as ons gaan en ek as ons terug kom, maar ek is bly jy voel soos ek en nee dit gaan defnitief nie eindig nie ek meen vir wie gaan ek dan nou iriteer"

"Nee man ek sal sorg vir die cab maak jy net seker jy is betyds klaar is al" Hy het begin lag vir my opmerking oor die hele 'iriteer' storie.

"Ek sien jou dan vanaand"

Hy wou my 'n drukkie maar ek dit vir hom ongemaklik gemaak want ek het gevoude arms gestaan.

"Bye" Het hy baie ongemaklik gese soos hy loop.

Ek het daar gestaan en kyk hoe hy wegloop.

En nes ek omdraai raak alles weer donker.
Ek is skierlik tussen 'n spil mense wat met spook asems en lekkers en opgestopte diere rond loop en gesels ek besef dadelik dat ek op die skou gronde is.
Rond om my is verskillende speeletjies en rides.

Dus sien ek duidelik vir Nevin asook myself op die Reuzen wiel (Ferris wheel).

Die ding gaan stak skierlik in die middle en ek sien hoe Nevin van bo afval tot sy dood.

"Nevin! Nevin!!!" Ek het begin skree van bo af.

Maar ek kon nie verstaan hier staan ek maar daar is ek bo.

"Lexi, is jy oraait?" Ek het skierlik een van die koshuis meisies se hande op my skouer gevoel en die donkerte het verdwyn.

Ek het na haar verskrik gekyk en met 'n spoed ingehardloop.

"Okay wat is dit, kom uit! Wat gaan jy aan Nevin doen" Het ek begin skree toe ek in my kamer kom.

Die ding het begin lag 'So nou glo jy?'

"Ek weet nie watter speeletjie die is nie, maar jy moet ophou! Vervlaks Lexi hier praat jy nou saam met 'n ding wat nie bestaan nie vat jou kop reg!!" Ek het myself begin verskree.

Die ding al te lekker gelag ' Jy glo , duidelik glo jy... Jy sien as jy van hom af wegbly gaan niemand seerkry, jy is die rede'

"Ek is die rede??"

Ek het op daardie oomblik nie verstaan nie , hoekom was ek die 'rede' dit het nie vir my sin gemaak nie.

'Die antwoorde is in jou bloed hou op ignoreer, dit staan voor jou'

Ek het begin hoender vleis kry, die swart ding se woorde het laat ek hoender vleis letterlik kry.
Ek het nie verstaan nie, hoe kon ek verstaan.

"Nevin is duidelik besig met bose magte! Dit is dit, dit is hoekom jy wil hê ek moet wegbly of jy is iemand uit sy verlede wat dood is en jy soek hom nie gelukkig nie" Die woorde het soos 'n skerp mes my mond verlaat.

Die ding het begin geluide maak amper asof hy hande klap.

Word vervolg

Comment, like, share
Dink julle Lexi het die spyker op die kop gekap want hoekom sal die dingetjie dan nou hande klap?

Dit Moes EindigWhere stories live. Discover now