Soos jul seker kan agterkom, word daar net van "ek" gepraat in die storie. Ek het nog nie 'n naam nie. Ek vertel 'n storie wat grootliks op my lewe gebaseer is om al die spinnerakke en die stemme in my kop *lol* te verwyder. Ek is besig om myself weer terug te vind. Die verhaal speel af oor ongeveer 25 jaar. Baie van ons vrouens gaan deur fisiese en veral verbale mishandeling. Myne was gelukkig nie fisies nie. Maar die emosionele sy van sulke mishandeling neem jare lank om te genees. Jy verwyt jouself. Jy soek heeltyd die fout by jouself. En eintlik is jy die slagoffer. Maar ek wen. Ek is 'n survivor!!!. En jy kan ook wees. Storie volg.......
YOU ARE READING
Die stemme in die nag
RomanceSaans as mens wil slaap, dan kom al die stemme, die planne, ek moes dit of dat gedoen het........die duiwel fluister in jou oor, jy is baie brawer. Maar as die son opkom en al die realiteite van die lewe jou tref, wil jy soms dan n slaappil drink en...