Dus sondag oggend en die Bossman gesin is besig om klaar te maak vir kerk.
"Jasiri! Maak klaar jou Pa en Boetie wag alreeds in die kar. Kom!! Kom roer jou meisiekind!!."
Jasiri is die oudste dogter van Oom Seun - wat 'n baie eerbare man in die gemeenskap en kerk is. En Wilma - wat einlik 'n baie streng mens is en 'n voltuitse huis vrou, en soos enige ander aunties in die gebied hou sy van skinder.
Hulle is nie ryk nie en soos die spreek woord sê jy hoef nie ryk te wees om gelukkig te wees nie, solank jy goed doen en omgee vir ander en dus presies wat mense in die gebied doen.
Toe Jasiri uiteindelik by haar kamer deur uit kom kry Wilma amper 'n oorval.
Sy gil behoorlik.
"GEEN DOGTER VAN WILMA BOSMAN GAAN SOOS 'N SLET LYK EN DIT DIKWELS OP 'N SONDAG!!! Ek gee nie om of ons laat gaan wees nie maar jy gaan nou dadelik ander klere gaan aantrek!."
En soos blits agtervolg sy vir Jasiri na haar kamer toe om seker te maak sy gaan trek ander klere aan.
Jasiri smag ook net na vryheid soos enige ander 18 jarige tiener, maar haar ouers is te streng op haar.
(Buite)
Oom Seun het al die hooter begin blaas.
Hy sit en sig
"Arg Vader waar draai die mense hulle weet is my beurt om te preek."
Paar sekondes nadat hy die hooter geblaas het kom Wilma en Jasiri uiteindelik by die klein kombuis deurtjie uit.
Jasiri is heel ordentlik en soos 'n ou kerk tannie aangetrek. Wilma het seker gemaak alles van Jasiri is bedek, vanaf haar kop tot op haar tone.
Jasiri is juis nie gelukkig met hierdie 'kerk sister' uitrusing nie, maar sy het nie 'n keuse nie. Sy bly tog onder haar ouers se dak en sy moet maar net hou by die huis reëls.
Sy klim saggies in die kar langs Manie(■haar boetie)
" Pappa dus nie my skuld jou dogter het weer daardie kort rokkie aangehad... pr...."
En voor Wilma haar sin kon kla maak het Oom Seun omgedraai om vir Jasiri aan te spreek.
" Jasiri!!! Hoeveel keer moet ek vir jou sê jy moet 'n voorbeeld stel vir jong mense daar buite?"
"Ek hoor wat pa sê maar..."
Sy probeer om haar self te verdedig.
"Maar niks nie jong Dame die is die laaste wat ek praat!."
Jasiri het net onderlangs "ja Pa" gesê.
Toe hulle uiteindelik die kerk yard binne kom hoor hulle al hoe die gemeente sing.
Hulle al vier spring vinnig uit die kar en haas by die kerk in.
Word vervolg
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...