DEEL 23

135 5 3
                                    

Liefde Maak Seer 
- Jay

Hoofstuk 23

“Vriendin is alles nog okay?”

“Ja natuurlik is alles nog okay!”

“Is jy seker?”

“Ja Jess ek is hoekom vra jy.”

“Jy tree vreemd op deesdae.”

“Jy verbeel jou ek stress maar net oor die dat ek nog nie ‘n date het vir die matriekafskeid nie!”

“Nou nog nie en dus oor drie dae.”

Dit was net drie dae voor die matriekafskeid en almal was op hulle senuwees, veral my beste vriendin sy het nog nie ‘n date nie.

“Vryf dit in Jess jy het mos nou ‘n date.”

“Wag ek het ‘n plan ek gaan nou kom vriendin.”

“Wantoe gaan jy Jess!”

“Ek gaan net gou iets by Liam gaan haal.”

Dit was pouse. My plan was om by Liam te hoor of Roman ‘n date het vir die matriekafskeid. En as hy nie het wil ek sy arm twist om vir Karla te vra om saam met hom te gaan.

Here goes nothing.

“My oulik het jy vir my kom Halo sê?”

Liam het saam sy vriende gestaan toe ek hom approach.

“Moenie laf wees nie ons het dan mekaar heeloggend gesien. Ek wil saam jou praat in private asseblief!”

“Wat het jy weer aangevang my bru? Want as ‘n medie so erinstig wil praat is iets fout”

“Hou jou neus uit ons besigheid uit Roman!”

“Neh Jasiri waste love potion het jy my bra in gejag? Want kyk hoe smile hy soos ‘n kat wat room gesteel het.”

Liam kan homself nie help nie hy smile rerig te lelik as ek in die omte is.

“Kan jy nou net ophou! Kom Liam”

Hulle almal het net gelag vir my wat so kwaai katjie is. Toe ek en Liam ‘n entjie ver van sy vriende is begin ons te praat.

“So whats up oulik? Verlang jy my so dat jy nie eers kan wag tot na skool nie?”

“Jou gedagtes is net by vry sies kry dit uit jou kop uit! Wel dus in verband met Karla!”

“Ek kan nie verhelp as ek die mooiste en slimste meisie op skool myne kan noem. Wat Karla nou weer aangevang?”

“Kry skaam mens flirt nie by die skool nie! Nee sy het niks aangevang nie moet jy altyd die ergste van haar dink?”

“Nou kom by die punt oulik, jy laaik alles uitrek!”

“Okay grumpy. Sy het nie ‘n date vir die matriekafskeid nie.”

“En wat het dit met my te doen?”

“Ek wil weet of jou vriend daardie bekkige een of hy ‘n date het!”

“Roman?”

“Ja wie anders!”

“Joh oulik jy wil met vuur speel jy weet hoe hy en Karla oor mekaar voel. Of het Karla jou gestuur?”

“Ek weet! Nee sy het nie. so het hy of nie?”

“Nee hy het nie ‘n date nie! Maar glo my Karla is laaste op sy lysie.” 
“En glo my hy is ook laaste op haar lysie. So don’t get it twisted.”

“So wat is jou brilliant plan oulik?.”

“Jy my liefste handsome boyfriend moet jou vriend ooreed om vir Karla te vra om sy Matriekafskeid date te wees!”

“En hoe doen ek dit?”

“Jy weet mos jy kan baie oortuigend wees. Onthou hoe jy my voete onder my uitgeslaan het ‘n maand gelede? Jy het tricks up your sleeve. Dink net daaraan julle twee ons twee dus perfect ons kan afterwards uithang.”

“As jy nie so onweerstandbaar gelyk het as jy iets onder duims beplan sou ek nee gesê het maar ek sal my best doen net vir jou oulik.”

“Ek soen jou sommer!”

“Hoekom doen jy nie?”

“Ons is op die skool terein!”

“Okay spaar daai dan vir na skool! Ek sien jou dan!”

Liam het weer terug geloop na sy vriende. En ek het daar bly staan net om van agter af te aanskou wat God create het. 
************* 
“Waar het jy verdwyn pouse”

“Moet nie so nuuskurig wees nie vriendin!”

“Jess moenie vir my sê jy het weer gaan vry nie!”

“Moenie laf wees nie! sssht Mev rooikat sit ons nou op detensie!”

As sy maar net wil weet ek het vir haar ‘n moontlike date gaan organise, met haar Ex. Dit gaan wel baie hard is om albei te convince dat hulle moet saam gaan. Soos die idioom sê ‘so hard soos staal.’

Toe ons klasse wissel vra ek haar aspris of sy dalk vir Roman vir ‘n date sal oorweeg.

“As hy nie so ‘n buffel was sou ek maar nee jammer ek is nie so verlee nie.”

“Come on vriendin dink tog daaraan ! Julle het dan cool gelyk by daardie party wat ek gegooi het.”

“Dit was die alcohol dus al rede en hy het my gekeer anders sou ek in tronk was vir Ashanti se moord.”

“Jy lieg en jy weet dit die chemistry is steeds daar tussen julle , ek verstaan nie hoekom julle daarteen baklei nie.”

“Kan ons hierdie gesprek beindig?”

“Nee vriendin jy het nie ‘n date nie, en hy ook nie so wat keer julle” 
“Kyk hoe mooi skyn die son vandag Jess gaan ons nie bietjie swembad toe nie ?”

Sy probeer die gesprek vermy.

“Ek weet wat jy probeer doen dit gaan nie werk nie.”

“please Jess !”

En dus toe Karla my die idea gee. Perfek sy dink sy kan so maklik hier uit kom.

“Okay maar op een voorwaarde Liam join ons!”

“Nee drie is ‘n crowd!”

“Okay better so hy kan sy vriende ook nooi!”

“Jess ek wil nie saam met daardie barbare uithang nie!”

“Okay dan net ek en jy belowe!”

“Dit klink beter!”

As sy maar net wil weet. Toe ons in die klas sit skryf ek vinnig vir Liam ‘n boodskap op ‘n papier.

‘Ek het ‘n plan. Ek en Karla gaan so 2 uur na die local swimming pools toe om te chill so hiers die plan jy dag kamig so past 2 op saam met die boys. En dan maak ek en jy asof dit ‘n coincidence is dat julle ook daar is’

Ek het die brief vir hom in sy hand gesit toe ons na die volgende periode toe gaan. Toe hy dit klaar gelees het, het hy net vir my oog geknip.

Karla het klas kamer verlaat om badkamer toe te gaan. Ek kon aan my voel iets is verkeerd want sy het weird begin optree net nadat sy uit die badkamer gekom het.

“Is jy okay vriendin?”

“Ja natuurlik!”

Ek ken daardie uitdrukking te goed, dit laat ek somer aan die tyd dink toe ek Ashanti en Dedrei hoor skinder in die toilet.

Word vervolg!

Wat gaan aan met Karla?? Uhmm hierdie week wat kom gaan drama wees..

Voorsmakie

Manie gaan iemand bietjie kom wurg😂 die week so bly ingeskakel. 
- Die matriekafskeid kom ook nog met sy drama


Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now