DEEL 18

117 5 0
                                    

Liefde Maak Seer
- Jay

Hoofstuk 18

Hoe begin ek om hierdie gevoel te beskryf Jasiri Bosman is verlief. Ek het nooit so amazing gevoel nie, dit voel amper ek is weer gebore.

Die lus vir die lewe is skierlik weer daar dit borrel soos bloed wat vloei uit ‘n skaap wat sê nek pas afgesny is.

Dus die liefde my liewe mens ek kan dit beskryf tot my hart blou raak. 
Ek kon skierlik die voëls hoor sing wat ek nooit van te vore gehoor het nie.

En soos ek besig was om klaar te maak vir skool sing ek so ‘n vals deuntjie van die song Dangerously inlove . Ek is dalk gevaarlik verlief, Liam is alles wat ek nog altyd in ‘n outjie gesoek het.

Liefdevol iemand wat omgee.

Wat wil luister na die snert wat ek praat.

Ek kan aangaan en aangaan maar ek moet nou kombuis toe gaan om ontbyt te gaan eet.

En vandag voel ek extra vriendelik en soen groet my ouers heel vroëlik.

“Iemand is opgewonde!”

“Ek moet wees Ma ek het skierlik vanoggend besef die matriekafskeid is oor ‘n maand”

As hulle maar net wil weet ek is nie opgewonde vir dit nie.

Manie sit en smile hy was ook by die sokker game so hy weet alles. Ek wys hom net met die vinger om niks te sê nie.

Wilma sal my weer ‘n preek les gee. En ek is duidelik nie hier vir dit nie.

“Seun het jy gesien hoe mooi ons dogter lyk in haar rok! Te pragtig ek is ‘n trotse Moeder!”

Hulle pretend nog om saam te wees.

Music to my ears wilma is ook net so sweet vanoggend ek staan op ek voel haar voorkop net om seker te maak sy het nie dalk koors nie.

“Is Ma oraait?”

“Kan ek nie trots wees op my enigste dogter?”

“Nee Ma is net te erg vanoggend!”

“Los my uit meisiekind!”

“Ja los jou Ma uit Jasiri”

Ek sit en smile maar net something must be in this coffee. Wel ek gee nie om nie my Moeder het my noglanklas so gepraise.

“Kom ons loop Manie!”

Ek en Manie het toe ons ouers gegroet. En uit is ons by die kombuis deur.

Manie het natuurlik aangeloop skool toe terwyl ek vir handsome gewag het. 
Hy is weer laat vanoggend seker die heelnag van my gedroom.

En toe sien ek hom aankom ek moet net my smile keer want ek sweer dit is vrek erg sou sweer het kaas geëet.

“Jy is weer lekker laat.”

“Is dit hoe jy my groet oulik?”

“uhmm.. Ek wil jou ordentelik groet maar die groot mense loer dalk net deur die venster.”

“Is dit so dan wag ek maar tot voor die skool hek, veder hoe het jy geslaap oulik?”

“Kom ek sien ‘n sekere persoon was heelnag in my drome. Ek kon sweer hy het my gesoen tussen ‘n klomp skare, die sweat drippels het sy hele lyf afgeloop maar dit het my nie gepla nie sy lippe op my lippe …..!”

En toe onderbreuk hy my , dammit ek kan nie glo die is ek wat sulke goed praat nie must be love on the brain.

“Wel , as ek mag vra ken ek dalk hierdie jonkie wat in jou droom verskyn het?”

Liefde Maak Seer! Tempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang