DEEL 4

265 8 0
                                    

Hoofstuk 4

Die atmosfeer by die huis is nogsteeds aklig. Wat ook al gebeur het tussen Wilma en Seun begin vir ek en Manie ook te affekteer. Ek is ongelooflik lief vir my ouers en hoop hulle sorteer alles uit.
Ek wil nie hê ons gesin moet soos Liam sin opeindig nie. Wag ‘n bietjie hoekom dink ek aan Liam ?.
'N klop aan my kamer deur onderbreuk my gedagtes.
“Jasiri.”
“Ek gaan nou oop maak.”
Sy kom net weer om oor die matriek afskeid rok te praat tipies Wilma.
Ek het skaars die deur oop gemaak toe maak sy al 'n lawaai.
“Wat sluit jy jou so toe in hierdie bedompige kamer meisiekind! “
“Ek sluit omdat Manie somer enige tyd net inkom wanneer ek my huiswerk doen en ek hou mos nie van om gepla te word nie. Kan ek dalk vir Ma met iets help?”
“Nie juis nie ek wil net ‘n bietjie saam met jou praat”
“Ek luister Ma”
“Ek en jou Pa gaan volgende week ‘n kerk konferensie bywoon, die eerste een na jare dus in Johannesburg. En ongelikig kan ek nie vir jy en boeta saam vat nie want julle is besig by die skool veral jy. So ek gaan en ek haat dit maar ek moet julle los so jy is mos die ou sis en jy is mos baie verantwoordelik so ek gaan julle aleen los.”
So waar my ouers begin my werklik te vertrou. Ek vind dit glads moeilik om te glo.
“Ek sal mooi na Manie kyk Ma dankie dat julle my vertrou.”
“Solank jy jou gedra meisiekind. Laat ek jou nie verder uit die werk hou nie. jy moet lekker slaap en moet nie tot laat nag wakker sit nie”
“Nag Ma baie lief vir jou.”
**********************************************
Volgende oggend.
Ek was nog nooit so hastig om op te staan nie.
Glo dit of nie ek was heel eerste aan tafel.
Die bloote gedagte dat Liam elke oggend saam my skool toe loop het my hierdie spesifieke oggend hastig gemaak vir alles maar die tyd loop so stadig.
Nadat onbyt klaar bedien is hardloop ek vining na my kamer net om myself in die spieel te gaan kyk.
Jy weet net om seker te maak ek lyk fresh 'you know mos'.
En ek het nooit die ander oggende juis omgegee oor hoe ek lyk nie. My hare het ek extra spesiaal vas gemaak.
Oefen glads in die spieel hoe ek vir hom Goeie môre gaan sê.
Dit kom nou as jy nooit rerig saam met ouens gepraat het nie.
Jy sê die verkeerde goed op die verkeerde tyd.
“Jess just be yourself baby girl.”
Sê 'n stem in my kop. En dus presies wat ek gaan doen.
“Bye Ma , Bye Pa geniet julle dag. Kom ons loop Manie.”
“Loop solank sis ek gaan nie nou loop.”
“okay bye dan sien by die skool.”
Hulle wonder seker hoekom is ek so hiper aktief vanoggend, as hulle maar net wil weet onskuldige Jasiri is up to no good.
Ek loop ewe dapper tot by die hek en staan en kyk af in die straat dis maar nou eers twintig oor sewe.
“Vir wie wag jy sis.”
“Somer maarnet vir iemand ek dink jy gaan eers later skool toe.”
“Ek het ma besluit om te loop Ma en Pa het weer begin stry.”
Voordat ek vir Manie kon vra hoe hy bedoel met 'weer' het hy verdwyn.
Dan hoor ek 'n bekende stem ; diep maar sjarmant.
“Goeie môre oulik!”
Wag ‘n bietjie het hy my pas oulik genoem?
Ek wil vra maar dan dink ek hoekom kan hy nie vir my 'oulik' noem nie.
Maar die stem in my kop het my klaar gekeer.
Liam is heel confident vanoggend.
“Môre Liam”
Ek weet ek het corny geklink.
But heey daardie kompliment het my heel skaam.
“Hoe het jy geslaap ? reg vir die dag?”
In my kop sê ek vir myself Jasiri just keep it together.
“Ek het heelwat goed geslaap! Ready as I can ever be!”
Moes ek dalk terug gevra het hoe het hy geslaap of nie maar sonder dat ek hom gevra het , het hy my ‘n antwoord gegee oor hoe hy geslaap het.
Sy oë bly in myne kyk soos ons loop en gesels.
Ek wil hom vra hoekom hy by ouma Lienkie bly maar dan onthou ek dit is mos nie my besigheid nie.
Al het ek dit kla my besigheid gemaak.
“Is jy in ‘n verhouding?”
Vra hy dood erinstig met sy blou oë wat diep in my swart oë kyk.
Waar kom hierdie vraag vandaan.
“Nee ek is nie, hoekom vra jy?”
“Ek wonder maarnet. Hoe kan ‘n beeldskone dame soos jy enkellopend is?”
Hier gaan ons tweede kompliment vir die dag, ek probeer om nie te bloos voordat ek hom antwoord.
Vir een of ander rede voel die stap skool toe baie lank vandag.
“Daar is niks fout om ‘n enkellopende te wees nie, ek stel huidiglik nie belang aan enige iemand nie ek fokus op myself. Wat van jou? Is jy in ‘n verhouding?”
Die leeuns wat ek myself vertel ek weet duidelik ek is agter sy lyf. En boonop maak ek nog lyk ek weet nie of hy in ‘n verhouding is nie.
Miskien vra ek net om sy loyaliteit teenoor sy meisie te toets.
“Arg come on oulik, dit raak eensaam om aleen te wees. Ek is in ‘n verhouding jy weet mos of hoe? “
“Busted ! ja ek weet jy is in ‘n erinstige verhouding. Wel dit raak eensaam, maar ek sien myself huidiglik nie met iemand nie. Ek het al baie kere gesien hoe die liefde mense vernietig en dit maak my nogals bang”.
“Ja sy is die liefde van my lewe. Jy hoef nie bang te wees nie. Almal moet tog seer kry almal moet tog leer. Dit help nie jy is bang om verlief te raak nie.”
Wow Liam is werklik diep, wie sou nou kon raai dat hy vir my advies oor die liefde sou gee?.
Ek kry skierlik ‘n gevoel in my mag een wat ek nog nooit van tevore ervaar het nie. Feels like butterflies in my stomach.
“Wel, jy het ‘n punt.”
“Ek is bly jy sien die lig, geniet jou dag veder”
“Selfde vir jou ook”
Sowaar hy het my so pas liefdes lesse gegee!
Liefdes Lesse van ‘n Wyse Klong.
Word vervolg
- Kan Wilma en Oom Seun rerig vir Jasiri en Manie vertrou om aleen 'n hele naweek by die huis te bly??
Uhhmmm

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now