Deel 52

39 2 0
                                    

Liefde Maak Seer 
Season 2
Deur Jay 
Hoofstuk 15

“haaahsabadala doo” Begin Wilma nou in tale bid. Dit begin nou gevaarlik raak.

“Ek het nie tyd vir die lawe gyt nie” Seun gruip die bottle uit wilma se hand uit wat se oë nog toe is, en gooi die hele bottle water op haar kop uit. 
Sy skrik so groot dat die gebed dadelik eindig.

“AAAAAh wat op aarde doen jy seun aaaah” skreeu sy. 
Mens sou sweer haar eie holy water is besig om haar skade aan te doen die manier waarop sy skreeu.

“Uit my huis uit Seun uit!”

Seun loop dadelik want hy het nou vir wilma kwaad. 
Daar wat ek staan ek kon nie my lag in hou nie ek sweer ek het kliphard gestaan en lag laat die trane rol. 
Manie lê nog op die vloer die arme siel is kwaai swak want hy is nog boonop dronk ook en twee keer vir die aand geslaan arme siel.

“Vir wat lag jy ?? dink jy dus snaaks meisiekind?”

Sy trek haar slipper uit haar woorde was skaars koud toe moes ek slipper houe kry. “My kind se gesig moet so lyk deur jou manne wat jy hier aan dra.”

“Maar.. Ma”

“Maar niks nie ek gaan jou maniere begin leer.”

Sy het my geslaan laat ek trippel daar in die sit kamer.

“Ma los nou vir Jess is ek wat vir roman wil baklei het dus glad nie haar skuld.”

“Oh jy vat nog haar part.” 
Soos hy opstaan van die vloer af kry hy ook somer slipper houe laat hy kreun.

Ja nou skiet regverdigheid dink ek vir myself finally ek het lank gewag vir hierdie dag.

Nadat ons kla geslaan is het sy verdwyn na haar kamer toe.

“Ek is so jammer sis”

“Jy is tog net my klein boet kom hier.” Ek hou hom vas ‘n rukkie

“So ek is vergewe.”

“Ek was nog nooit kwaad vir jou nie, jy is vrek dapper om my battles te probeer fight.”

“Enige iets vir my sis al beteken dit ek moet met ‘n blou oog hier rond loop.”

“Arg boetie man! Kom ons gaan maak jou gesig skoon.”

Ons twee is nogsteeds so bietjie dronk en nat van die holy water. 
Ek het sy gesig skoon gemaak en ons twee het ‘n baie diep gesprek gehad ek wou weet hoekom Dedrei. 
“Ek weet sy was en sal nooit jou gunsteling persoon wees nie maar ek en daai kind het op ‘n next level connect toe jy hier weg is, en ek kan nie my lewe sonder haar in sien nie .”

“As jy so sterk oor haar voel belowe ek om nicer met haar te wees, lord knows ek gaan my bes probeer. Nou sê my gou iets is dit jou eerste verhouding?”

Ek moet maar vra jong want ek ken mos nie alles van manie af nie.

“Ja sy is my eerste alles.”

“Spaar my tog die details, wees net versigtig mens dink jou eerste liefde is for keeps maar dan kom vind jy uit jy moet nog paar paddas soen om by die regte een uit te kom.”

“Praat jy nou uit ondervinding uit?”

“Ja miskien sou my eerste liefde wat Liam was uit gewerk het maar wees net versigtig met Dedrei asseblief.”

“Ek sal ou sis ek belowe.”
“Goedso kom ons gaan slaap môre is nog ‘n dag ek sal seker vir Brian moet oor nooi vir ete aangesien Ma nou weet hy is hier.”

“Jy het geen keuse nie, ek hoop net sy gedra haarself ons Ma het ‘n neiging om skandes te maak.”

“Aih jy weet dan so ek sal maar moet vir Brian voorberei vir die preek les.”

“Die arme man, maar hy is ‘n decent hou dus hoekom ek nie gemind het om vir Roman uit te sort nie.”

“Hy is nogals ek hoop net ek en hy is for keeps want wragtie waar boet ek sien nie kans om oor te begin met iemand anders nie dus klomp werk om iemand weer van voor af te leer ken.”

“ek vertrou dat hy die een is ek mean daai outie drink nie eers nie naah sis hy is regtig die een.”

“Dink jy so? Hou maar duim vas.”

“Ek doen en as hy jou hart breek , gaan ek sy kniee breuk.”

“Naand boet lekker slaap.”

Elkeen is na sy kamer toe en wilma se kamer deur is pot toe. Nog upset soos Drake.

En voor ek net my oë wil toe maak kry ek koue rillings

En toe weet ek somer dus alweer die Liam spook.

‘Hy het sowaar aan jou geslaan die gemors.’

‘ waarvan praat jy nou weer Liam’

‘ek het gesien Jasiri ek kan alles sien , ek gaan daai pap broek ‘n les leer’

‘dit was ‘n ongeluk’ 
En soos die wind verdwyn Liam weer.

Word vervolg.

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now