Deel 69

39 3 0
                                    

Liefde Maak Seer 
Season 2 
Deur : Jay 
Hoofstuk 32

Wilma het voor my bed gestaan.

“Weet jy meisiekind jy moet ook maar alles deur maak ek was nog altyd bang om te laat gaan dus hoekom ek so overprotective is ek was bang sulke goed gebeur met jou die wêreld is ‘n wrede plek my kind.”

“Is dit nou ‘n ‘I told you so? Huh Ma?”

“Nee my kind ek sal nooit nie, jy moes seker eers maar op die harde manier leer maar nou weet jy as Ma teen ‘n ding is dan moet jy weet iets gaan gebeur.”

Wilma is weer besig om te preek vir my sy kom nie so ver om my te vertel wat het Dedrei gesondig.

“Manie waar is my skoon sister?” verander ek dadelik die gesprek.

Manie het my net so gekyk en Wilma se gesig het dadelik verander.

“Arg toe nou gaan een van julle my vertel wat gebeur het?”

“Wag, wag ek moet ‘n stoel kry om jou te vertel anders gaan ek van voors af stype kry.”

“Gaan Ma haar rerig nou vertel dat ek ‘n gek van myself gemaak het.”

“Boet kry tog net vir Ma ‘n stoel asseblief.”

“Jirri ek is heeldag elke dag die assistant” kerm Manie terwyl hy uit loop om by een van die nurse ‘n stoel te vra.

Ek kan nie wag vir die nuus nie ek sit glads riet regop.

Manie het terug gekom met ‘n stoel en wilma het dadelik gesit.

“Waar begin ek…”

“By die begin Ma.”

“Natuurlik Meisiekind. 
So toe jy weg is van die huis af het ek mos gesê jy moet nooit weer jou voete by my plek sit nie en dat jy nie meer my dogter is nie…”

Ek val Wilma in die rede “Ja Ma het dit gesê, ek het soos ‘n hond gevoel.”

“Jammer my kind maar laat ek klaar vertel. Ek het dit bedoel die maandag het ek drastiese stappe geneem ek het al my goed op Manie gaan sit polise you name it alles het ek oorgedra aan Manie.”

Dit maak nogals my gevoelens seer ‘n bietjie om dit te hoor.

“Ek sien …” antwoord ek maar weet steeds nie wat het dit met dedrei te doen nie.

“Maar ja meisiekind dus hoe seer jy Ma gemaak het. So toe hou ek dit vir myself vir paar dae en toe kom neefie(sy verwys na Manie) kom sit en gesels toe die een aand met my en is reg ek Wilma die ou plooi gevriet vertel toe vir hom wat ek gedoen het dat hy alles gaan erf as ek moet iets oor kom want julle weet ek is nog met driving lessons ook besig so enige iets kan gebeur toe wil ek hom maar net inlig..”

“Ma sal nie nou dood nie” bly ek ‘n sent in die bord gooi.

“Kom ek vertel klaar Jasiri, jy is so voorbarig maar kan nie klaar luister nie.”

Ek wil nie lag nie maar dus so die waarheid. 
Sy gaan toe aan. “Is reg ek het hom vertel , so ek weet nie het hy daai Droë Hare gesê nie..”

“wag wag is Dedrei nou Droë Hare?”

Ek lê soos ek lag 
“Ja man meisiekind laat ek klaar praat.”

Ek is maar doodstil, Manie is ook stil.

“Sal ek mos een aand van die bid uur afkom Manie is glo winkel toe om brood te koop , vir een of ander rede seker hoe die Here gemaak het, ek doodstil voor die sitkamer deur gestaan en die stere bo my kop bewonder. En dus hoor ek haar oor die foon sê ‘Wilma Bosman moet dood sodat ek en Manie kan ryk wees.’ en ek dink toe nee ek verbeel my ,maar ek staan toe en ek hoor sy vertel die persoon aan die anderkant haar plan sy wil my vergiftig kan jy nou meer glo, vir geld, ek het die sitkamer deur onverwags oop gemaak en so ‘n meit het geskrik. Maar ek moes my net calm hou op daai oomblik ek het haar gegroet en is na my kamer toe om te bid en te solank ‘n plan van aksie uit te dink. “

“Julle gesê daai ding is ‘n vuilgat, maar nee niemand glo mos vir Jasiri nie, Jasiri is net ‘n rebel.”

‘Arg Meisiekind ek weet ek moes jou geglo het watter Ma glo ‘n vreemdeling bo-oor haar eie bloed dogter ek is maar nou een maal ‘n slegte Ma.”

Ek wil nie saam stem nie laat sy skuldig voel dus gaan sy voort met die storie.

“En so is Manie terug van die winkel af en ek maak my gereed vir oorlog want ek kan nie glo ek het gedink my Manie is ook uit om my dood te maak so sit ek my holy water in my hand bag en ek is kombuis toe saam my handbag want enige iets kan gebeur die mense is uit om my te slaag. En dus sit ek. Dedrei het gekook en toe vang ek mos toe sy vir my die kos aangee dat die gif in die kos is, ek sê toe vir haar om my bord te vat en sy weier en dus het ek dadelik vir hulle altwee confront die meit kon nie eers ontken nie haar gesig het die game weggegooi en my arme seun kind het daar gesit en die heks verdedig maar die Here is so goed toe sal sy erken dit is die waarheid. Ek het nie nog krag gehad om my hand bag op te tel nie. Ek het sommer die asyn bottle wat op die tafel was gegryp en so ‘n myt behoorlik gespat met daai asyn dat haar Hare seker nou nog ‘n glans het.”

Ek is geskok maar ek kan net nie my lag hou nie.

“Glad ‘n glans?”

“Ja ek soek niks van daai meisie af nie sy is gevaarlik ek het dit nie van haar verwag nie, volgende keer as julle boyfriends en girlfriends huistoe bring moet ons eers ‘n wit hoender slaag laat ek vir hulle was in daai hoender bloed.”

Wilma is erg “Jirri Ma moenie worry nie ek is klaar met verhoudings.”

Manie se hart is diep seer daar wat hy staan hy het rerig vir Dedrei lief, en vir die eerste keer het ek en hy iets in gemeen.

Word vervolg.

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now