Deel 53

41 2 0
                                    

Liefde Maak Seer 
Season 2
Deur Jay 
Hoofstuk 16

Toe Seun terug keer na sy huis toe nadat hy nou vir Wilma so nat gegooi het met haar eie Holy Water. Hoor hy die oomblik toe hy die deur oop maak hoe skreeu Brian benoud “Help! Help!” 
En hy dink nie nog twee keer hy gaan maak eers vir Marta wakker om solank die polisies te bel want hy dink iemand is besig om in te breuk. Hy kry toe vinnig die golf stok in die kombuis en hardloop na die kamer waar Brian slaap. 
Hy maak die deur oop “Jong man is jy oraait??” dus donker Brian gee geen antwoord nie Seun sit die lig aan.

“OOM help help!!” smag Brian na asem soos hy sy nek hou.

“Wat makeer jy? “ Seun sit dadelik die golf stok neer toe hy sien dat daar regtig geen gevaar is nie maar bekommerd hom oor brian.

“’n spook het my gewurg.”

Seun se oë rek dadelik “Is jy seker hier spook nie in my huis nie.”

Die polisies hou dadelik stil voor die hek.

“Marta bring vir hom suiker water hy het net ‘n nagmerie gehad”

“Oom die spook vir my gesê ek moet vir ‘oulik’ uit los”

“Wie the hell is ‘oulik’” will Seun weet

“Ek weet nie oom , ek weet rerig nie”
Marta laat weet dan die polisies wat buite staan dat daar niks gebeur het nie was net ‘n nagmerie hulle was natuurlik kwaad. 
En toe bring sy vir brian wat se oë groot in sy kop is die suiker water.

“Is jy oraait kind?”

“Ek sal wees aunty “

“Jy het jou nat gemaak.”

Brian kyk af en sowaar sy slaap broek is sop nat van die pis en die komberse.

Hy kry dadelik skaam “Ek is jammer oor die komberse.”

“Dus oraait ek verstaan as ek verwurg was deur ‘n gees sal ek my ook nat maak ek gooi dit sommer vroeg moreoggend in die wash masjien.” Beduie Marta aan Brian.

Seun sit en dink wie hierdie gees kan wees maar niemand kom in sy gedagtes op nie dus los hulle brian aleen sodat hy ‘n ander broek kan aantrek en Marta het alreeds die nat komberse van die bed af gehaal.

Kourtney is wee heel aand weg sy het nie by die huis geslaap nie. 
****
Jasiri is vas aan die slaap maar soos een ruk Liam die komberse van haar bed af en sy raak dadelik wakker.

“Uhfm Liam wat soek jy ek is moeg man”

Liam het daar gestaan ek was lekker deur die slaap vir my so wild kom wakker maak hy begin my naar maak.

“Ek het hom amper dood gemaak iemand moes hom ‘n les leer”
Ek is lost “Van wie praat jy?”

“Daai Brian klong , hy slaan mos aan jou ek het hom gewurg laat hy hom nat pis.”

Liewer vader ek tel dadelik my foon op om vir Brian ‘n boodskap te stuur maar geen reply nie wat beteken Liam lieg.

“Liam asseblief moet nie drama veroorsaak nie, ek jou gese dit was ‘n ongeluk wat moet ek doen sodat jou siel net loop rus?”

Ek is frustrated ek kan nie meer nie kan hy nie net gaan rus in vrede nie.

“Solank as wat ek kan sal ek jou beskerm.”

“Ek het nie jou beskerming nodig nie! kry dit in jou spook kop!”

“Jy het , jy weet dit net nog nie Jasiri!”

“Was dit rerig nodig om hom te gaan wurg? Gun my tog net die geluk asseblief!”

Hy verdwyn dan weer spoorloos. 
Hy het my lekker slaapie so kom opmors die flippen ding.

Word vervolg

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now