Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 22Die oomblik toe Brian my sien het die glimlag van sy gesig af verdwyn. Soos hy aankom kry ek klaar hoender vleisies op my arms.
Die koppie koffee in my hand bewe behoorlik en dus kom Jerome dadelik agter.
“Is jy oraair Riri?”“Ek is ja kry net bitjie koud” lieg ek vinnig.
“Wat ‘n verassing ek dog jy het klas?”
Vra Brain met ‘n forced glimlag.
Ek kan aan my voel hy is kwaad maar hy wil net nie voor Jerome of voor sy vriende ‘n scene maak nie.“Ek is jammer ons klas was gekanseleer en ek skoon vergeet jy wou koffee hê, maar julle kan vir ek en Jerome join.”
Hy sit sy hand op my skouer maar dit voel asof hy geweld op dit uit oefen. Dit laat ek bietjie ongemaklik voel.
“Ek is oraait ek en die manne het anyways goed om te doen, ek sien jou dan later.”
Ek wil nie aleen met hom wees later nie ek dink somer vinnig aan ‘n verskoning.
“Ek, ek mean ek sou jou later sien maar ek en Jerome het ‘n assignment om klaar te maak en hy gaan tot laat toe by my sit want die ding moet klaar kom.”
Jerome verstuk dadelik aan sy koffee, ek moes net vir hom oog knip om saam te speel al sal ek weer moet please explain.
“Oh ja dus die waarheid Brian ons het ‘n baie belangrike assignment wat nie kan wag nie.”
“Julle is omtrent besig en dus net julle tweede dag terug.”
“Ja jy weet ons law studente is maar so besig geen rus nie.” chorus Jerome.
“Okay dan ek sien jou donderdag aand Jasiri.”
Hy klink nie juis gelukkig met die idea nie. ek is rerig bang vir hom hy kon kamig nie vir ek en Jerome join nie maar hy en sy vriende het net paar tafels van ons af gesit en sy oë was die heeltyd op my ek het baie ongemaklik gevoel.
“Is jy oraait Riri?”
“Jerome ek is nie, onthou jy, jy my vertel van Brian se temper ek is besig om dit te sien die tekens is almal daar ek is bang chomie.”
Jerome kyk my met verbasende oë aan.
“Verbeel jy jou nie net seker ?”
“Ek doen nie.”
“Dan moet jy maar versigtig wees doen jy goed wat hom kwaad maak?”
“Rerig nou? Jy is die een wat my vertel het van sy temper en nou lyk dit my jy is aan sy kant” ek staan dadelik op en verlaat die tafel.
“Wag Riri wag!”
Ek draai om “Wat is dit ?”
“Ek sê nie ek glo jou nie maar hy het verander.”
“Verander se voet, hy het my geklap!”
Die woorde het uit my mond gekom sonder dat ek gedink het wat die feeks met die informasie gaan maak.
“Hy het wat?”
“Vergeet ek het dit gesê.”
“Riri ek is jammer , maar al advise wat ek jou nou kan gee is kom uit hierdie ding uit terwyl dit nog vroeg is.”
Jerome het ‘n punt beet ek moet trap voor dit te laat is.
“Ek wil maar ek is bang as ek hom los dan maak hy my seer.”
“ek verstaan aih Riri die is nou ‘n situation en ‘n half, maar moet nie laat hy weer aan jou raak nie sit my nommer op speed dail al moet ek sy eiers kom trek sal ek dit doen.”
“Aih Romie, die lewe is so unfair my maat ek het so gehoop om weer gelukkig te wees nadat my ex hom opgehang het.”
“Wat sê jy my nou?”
“Ja oor my, of kom ek sê oor sy cheater.”
“Shame klink asof die lewe ook maar ‘n pad vol dorings en klippe met jou loop.”
“Ja dit doen maar heey ek kom nog altyd sterker ander kant uit.”
Jerome het my ‘n drukkie gegee en soos hy my ‘n drukkie gee sien ek hoe vererg Brian hom daar wat hy sit hy het dadelik die warme koffee op die vloer saam met bekker en al gegooi sy brase het groot geskrik hy is uit by die cafeteria verby ek en Jerome ek het vir ‘n oomblik gedink hy gaan vir Jerome iets aan doen.
“Sien jy waarvan ek praat Jerome.”
“Ek sien Riri wees net veilig asseblief.”
Hy maak my nog meer bang as wat ek al reeds is. Ek wil nie Brian verloor soos al my haar knippies nie, en as dit beteken ek moet probeer om hom te verander sal ek my beste probeer ek is tog lief vir hom of is ek nie? wat beteken liefde nou rerig?
“Ek is lief vir hom Jerome.”
“Ek weet Riri just hang in there my skat.”
“Miskien kan ek hom verander”“Ek glo jy kan daai dude is lief vir jou, moet net nie meer dinge doen wat hom upset maak soos drake.”
Jerome change ook vinnig sy deuntjie paar secondes terug het hy my gesê ek moet maak date k uit die verhouding kom aaih.
“Ek sal my beste probeer.”Ek en Jerome is toe na ons volgende klas toe. Maar soos ons loop dwaal my gedagtes alweer. Ek is vas berade dat ek hom kan verander my vrees vir hom moet net verdwyn. Iewers binne sy hart is die ou daar wat ek op verlief geraak het.
Word vervolg.
Realiteit is ons dink ons ken mense maar ons doen nie, ons dink ons kan hulle verander maar ‘n jakals verander nooit van sy streke.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...