Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 17Wilma sit aan tafel lekker kwaad oor wat gisteraand gebeur het.
“Môre Ma” Groet ek die oomblik toe ek die kombuis in kom maar daar was ‘n stilte sy het my nie terug gegroet nie.
“Ek is weerheens jammer oor die hele Brian storie.”
Probeer ek maar verskoning vra maar sy sit en drink haar tee asof ek nie gepraat het nie.
Ek roer maar die pap pot in want Wilma is ‘n robot vandag.
Ek moet maar planne maak met brian en die verspote idea uit los van ete by ons huis as Wilma nou al klaar maak asof sy my nie hoor nie, is sy rerig kwaad.
Daar is ‘n klop aan die klein kombuis deurtjie
Ek kyk vir Wilma gaan sy nie vra wie daar is nie?
Ek staan maar toe naby “Wie is daar?”“Dus ek Dedrei.”
Die meit sy het mos kom skinder oor Brian val dit my by.
“Ek kom nou net paar sekondes.”Ek is vinnig na die zink toe om die jak vol te maak met water.
Wilma is steeds doodstil en kyk net een koers die Holy water het sowaar skade aan haar siel gedoen. Haar heel gevrek gemaak.
Soos ek die deur oop maak dink ek nie nog twee keer nie ek het die hele jak water op haar uit gegooi.
“Goeie môre skoon sis”
“Wat op aarde doen jy my werk klere” en soos een gryp sy my nek en hou vir klaar laat ek klaar sien hoe gaan ek nou dood.
Wilma moes lelik opspring om te keer want my oë dop al om so wurg die meit my.
“Ek kan nie meer met julle nie ek kan eenvoudig nie!! Jasiri jy moet nou net terug gaan jy verpes net my siel , hier was vrede in die huis toe jy nie hier was nie!”
Begin Wilma te geskel.Ek is reguit na my kamer toe en gooi die deur behoorlik agter my toe, elke mens het hul breaking point en ek het pas myne bereik vrede sal ek nooit kry in die huis nie ek sal altyd gesien word as die slegte kind al probeer ek hoe hard. Die feit dat sy die hele vakansie Dedrei se part vat wys my dat sy my nie lief het nie dat ek nooit iets reg in haar oë kan doen nie.
Ek was in trane soos ek my sak begin pak.
‘Bria ek dink ek gaan maar vandag terug keer universiteit toe ek kan nie nog tot sondag toe hier bly nie, is jy nog keen om huis toe te gaan vandag?’
Sit en tik ek vir hom die boodskap.‘Dit is reg Jasiri die bus gaan eers vanmiddag ry ek wil ook net hier weg kom iets aklig het gisteraand met my gebeur sal jou vertel.’
‘Okay dan sal jy my dan langs die pad kry asseblief my sakke is swaar by daardie winkel wat ons verby geloop het asseblief lief.’
‘Is jy seker jy is fine? Ek mean die bus gaan eers vanmiddag ry wantoe bring jy nou al jou sake?’
‘Ek het ‘n uitval met my Ma gehad, hoe gouer ek uit haar huis hoe beter.’
‘Okay ek sien jou nou’
My sake het ek baie vinnig gepak ek wil net weg kom.
Wilma en Manie en Dedrei het nog aan die kombuis tafel gesit en lekker gesels toe ek verby kom met my sakke.
“Tot ons weer mekaar sien Familie ek weet wanneer ek nie welkom is nie.”
“Wat op aarde sis waantoe?”
“Los haar Manie ek is dik vir groot vrouens”
Wilma het opgestaan en nader aan my geloop met die volgende woorde “Jy moet seker maak jy het alles gevat want ek soek jou nie weer by my huis nie.”
Daar was geen glimlag of enige iets op haar gesig nie sy het dit bedoel wat uit haar mond uit gekom het.“As Ma so voel dan sal ek weg bly geniet Ma se nuwe dogter ek hoop net Ma besef nie te laat wie en wat sy rerig is nie want dan is dit te laat.”
Die trane het weerheens hulle verskyning gemaak op my wange.
Wilma het haar rug gedraai en na haar kamer geloop.
Manie het nader gestaan om my ‘n drukkie te gee “Ek gaan jou verlang mooi ry en alles van die beste”
“Dankie boet pas jou op en kyk agter Ma”
My hart was in stukke ek kan nie glo Wilma het my afgeskryf nie, ek is nou basies op my eie.
Soos ek uit by die hek gaan kyk ek nog vir ou laas na die huisie.
Skierlik speel herinderinge in my kop af alle dinge wat ek saam my Ma gedoen het die gespreke wat sy nog altyd met my gehad het en dan lag ek want ek gaan die Holy water miss wie gaan nou weer vir my doop as ek van die pad af is.
“Ja ou Jasiri jy het finally vir jouself begin opstaan jy is nou vry van Wilma af” praat ek met myself soos ek die straat afloop oppad na my Pa toe.*****
Ek en Brian het skaars die wooning van Seun en Marta binne gegaan toe begin Marta vir my vertel wat gisteraand met Brian gebeur het ek kon nie my lag hou nie dit is vrek snaaks om te dink hy was gewurg van ‘n gees.“Die gees het vir my gesê ek moet vir ‘oulik’ uit los”
Die oomblik toe ek dit hoor besef ek wie dit was en ek het dadelik opgehou om te lag.
“Dit was Liam”
En vir ‘n oomblik was almal stil in die sitkamer.
Brian kyk my aan “So jy wil vir my sê dit was jou ex, nou maak dit sin elke keer as ek jou ‘oulik’ noem dan hou jy nie daarvan nie.”
“Kalmeer nou Brian” maak seun hom stil toe hy sien Brian is rooi in sy gesig.
“Maar oom die ex het nou te ver gegaan om my te kom wurg?”
“Hy gee maar seker net om vir Jasiri, maar moet nie laat iemand wat dood is jy en Jasiri se verhouding op mors nie ek het nog my kind lanklas so gelukkig gesien.”
Brian skud net sy kop “Ek sal maar vergeet en vergewe oom.”
Ek sit en smile net my Pa het een honderd en tien percent my back en ek laaiks dit netso.
Ons nog so gesit en gesels toe kom Kourtney daar in.
“Die tyd van die dag?” vra Seun
“Voetsek jy is mos nie my Pa om vir my sulke kak te vra nie.”
“Keer jouself jy praat nogals nie met my Pa so nie wie dink jy is jy?” raak my bloed some vinnig warm.
“Kalmeer julle Kourtney my Kind Seun het nie lelik bedoel nie, en Seun Kourtney het ook nie bedoel om so saam jou te praat nie.” maak Marta vir haar kind vinnig ‘n verskoning.“Maar Ma… h”
“Maar niks nie Kourtney gaan was jou tog net. om saam ons middag ete te eet..”
“Jirri wie se sakke staan hier” wil sy weet
“Dus myne ek val alweer in die pad oor paar ure.”
“O ek is bly jy gaan weg jy was net ‘n kopseer”
“Ekskies!”
Sy soek my die kind en ek sal nie mind om vir haar gou te wys waar dawid sy wortel begrawe het nie.
“Arg nevermind let me go wash.”
“Jy beter vuil pop!”Marta moes net vure dood slaan.
Word vervolg
DU LIEST GERADE
Liefde Maak Seer!
Romantik'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...