Deel 25

101 4 0
                                    

Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 25

“Karla wag!”

Karla en Roman se gesprek het vinnig ‘n climax bereik en karla was so kwaad dat sy net begin hardloop het.

Toe sy uiteindelik tot ‘n staan kom begin sy op my te skree.

“Jess hoekom moes jy nou dit doen? Ek het dit duidelik gemaak ek soek niks te doen met Roman nie.”

“Ek is jammer maar jy kan mos ook nie aleen matriekafskeid toe gaan nie.”

“Ek gee glad nie om nie Jess maar ek soek niks van Roman af nie hy kry my net jammer omdat ek nie ‘n date het nie en ek haat dit as mense voel hulle moet iets vir my doen omdat hulle my jammer kry!”

Karla was so woedend dat die trane afrol by haar oë ek het haar te ver gepush hierdie keer.

Wat het ek ook in die eerste plek gedink. Al wat ek kon sê is ek is jammer.

Karla het toe huistoe gegaan ek wou ook loop maar ek kan nie vir Liam los nie so ek het maar weer terug gestap om my middag veder saam met Liam en sy vriende te spandeer.

“Roman jy is ‘n idioot! Hoekom sê jy vir Karla dat ek en Liam jou gestuur het!”

Ek was kwaad vir roman want as hy vir Karla mooi gevra het en nie gepraat het lyk hy is gedwing om dit te doen nie was alles nou fine, ek voel asof ek my bestevriendin in die rug gesteek het.

“Neh Jasiri jou vriend het issues moet nie vir my kom blame.”

Hy was reg Karla het baie vreemd opgetree die laaste tyd sy was nie haar ou vroelike en skinderbek self nie.

Maar dit beteken steeds nie hy het die reg gehad om ons plan te destroy nie.

“Ek wil verstaan maar Karla is nou kwaad vir my deur jou groot bek. Kon jy nie net vir een keer ‘n team player gewees het nie?”

“Dus nou genoeg oulik! Neh my brah jy het ons life ini steek gelaat!”

Liam het ons twee natuurlik stil gemaak want ons sou die heeltyd mekaar nonsies vertel oor wat gebeur het.

“Liam jy het gewen! So jy kan maar jou skool klere van next week af bring!”

My hart was natuurlik seer omdat Liam hierdie bet gewen het.

“Maar oulik ek was nie erinstig nie. Dit was ‘n lame bet !”

“Waarvan praat julle!”

“Hou net op dinge like jy Romy!”

“Ja brah dit is between me and my medie jy laat die mokkies mos weghol vir jou!”

Roman sê ook maar niks nie ek en Liam was op sy draad elke woord wat uit sy mond uit kom dan maak ons hom stil.

“Jy lyk baie sexy oulik ! “

“O nou eers kry ek ‘n kompliment? “

Ek terg vir Liam so bietjie, want dus die tweede keer wat hy vir my ‘n kompliment gee.

“ek het dan vroeër, of het jy vergeet sexy?”

“Ek dink ek het ja remind my gou net weer.”

Hy weet wat dit beteken as ek so kinky met hom raak, en dus toe daardie sagte pink lippies van Liam op my lippe land. Hy soen my laat ek vir meer soek.

“Heh bra kry julle ‘n room asseblief.”

Liam het net vir Roman een kyk gegee en my aanhou gesoen.

Maar dus nie al nie ek was nog in Liam se arms toe ek letterlik geruk word van agter af. Nie ek of Liam het dit verwag nie.

“Jy Miss suddenly popular jy het met die verkeerde meisie gemors!”

Dit was Dedrei , moes geweet het hierdie pop gaan weer een of ander tyd tantrums gooi. Voor ek iets sê praat Liam saam haar.

“Dee los vir Jasiri!”

“Wel Liam ek gaan laat jy jou fun solank met hierdie ghetto girl geniet, ek en jy albei weet jy is nog nie oor my nie! Sy is maar net ‘n rebound!”

“Ek is niemand sê rebound nie. Get that in your head!”

“Loop asseblief Dee voor ek iets gaan sê wat kon bly! Jasiri los haar!”

Ek kan net nie die meisie staan nie ek haat nie mense nie maar vir haar haat ek for real for real. Ek moet erken ek dink ook soms Liam date my om oor haar te kom. Maar ek sal dit nie hard op sê sodat die tert kan lekker kry nie. Besides ek weet Liam is maal oor my daaroor twyfel ek nie.

“Fine ! Maar ek sê jou mevrou bosvrou jy gaan nog in jou hande huil. Jy ken nog baie min van Liam!”

“Whatever! Kan jy ons nou verskoon.”

********** 
Nadat Dedrei geloop het , het ek en Liam begin stry.

“Is jy okay oulik?”

“Hoe kan ek wees! Jou Ex sal nooit die feit aanvaar dat jy vir my bo-oor haar gekies het nie!. NOOIT! Ek sal altyd voel asof ek oor my skouer moet kyk en ek haat dit.!”

Ek het begin huil ek hul amper nooit maar Dedrei weet net hoe om die duiwel in mens uit te bring. Die trane was nie trane van hartseer nie dit was trane van woede.

“Maar wat kan ek doen oulik? Sy is obsess met my en hoe meer ek haar laat verstaan dat ek jou gekies het hoe meer maak sy dit ‘n kompetisie.”

“Jy probeer nie hard genoeg nie! Jy noem haar glads ‘DEE’ en vir my op my naam wat jy nooit doen nie hoekom doen jy dit voor haar? Probeer jy my nog verder verneder? Of wats jou plan eintlik!?huh?”

“Ek gaan nie met jou nou baklei nie Jasiri!”

Dit was sy laaste woorde voordat hy ook besluit het om soos Karla weg te loop.

“Dammit Liam! Praat met my!”

“Jasiri ek loop liewer voordat ons altwee goed gaan sê wat eerder kon gebly het.”

En netso het hy weggeloop. Daar het ek gestaan langs die swembad ek het soos ‘n groot stuk fool gevoel. My intensies was nie om ‘n stry te begin met Liam nie. Maar ek kan ook nie verhelp nie hy staan nie eers vir my op voor Dedrei nie, wel hy het maar nie op die manier waarop ek wou hê hy moet. 
Ons eerste stry en dit oor ‘n stuk tert.

Word vervolg.

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now