Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 18Seun het vir ek en Brian afgelaai by die bus soos ek in klim slaan realiteit my weer Wilma het my sowaar verbied om my voete weer in haar huis te sit. ‘n swaar wolk hang oor my kop en dit is moeilik om voor te gee dat ek gelukkig is. Soos die bus weg trek loop my trane somer van self af en Brian kom dadelik agter.
“Is jy oraait lief?”
Ek vind dit moeilik om deur al die trane te praat “kan ek net my kop op jou skoot sit?”
“Dus okay Baba, alles sal okay wees.”Ek het my kop op sy skoot gesit en hy het sy hand deur my hare gestreël. “Ek weet ek gaan okay wees ek moet net okay wees bria ek moet eenvoudig net.”
“Soos ek jou ken is jy môre weer jou ou self, ek was nogals klein bietjie kwaad omdat jy iets so belangrik vir my weg gesteek het en dit laat ek nogals bietjie dink is jy rerig oor hierdie Liam manetjie? En wees eerlik.”
Die is die laaste wat ek nou nodig het rerig ek sien nie kans om oor die hele ding te praat nie ek is net te emotioneel en deurmekaar. Ek myself vra my die vraag af is ek rerig lief vir Brian of is hy net ‘n rebound om oor Liam te kom?
Die trane kom baie sterk uit “Ek sal jou nie mislei nie Brian ek is lief vir jou wat ek met Liam gehad het was beyond awesome , en hy was my eerste liefde so dus verstaanbaar maar wat ek met jou het is anders ek is lief vir jou Brian en ek sal jou nooit met Liam compare nie want jy is nie soos hy nie toe jy my gisteraand klap ek moet sê dit het my seer gemaak en ek weet dit was ‘n ongeluk en dat jy nooit weer jou hande vir my sal lug nie maar die prentjie wil net nie uit my kop uit nie ek is bang vir jou en ek weet nie hoe ek oor die vrees gaan kom om jou nie weer kwaad te maak nie.”Ek was net eerlik maar nie heeltemal nie iets binne my is nie reg nie my hart is nie op die regte plek nie ek verlang vir Liam en dit eet my stukkie vir stukkie op dit is nie aller dag lekker om voor te gee dat jy gelukkig is om constantly vir jouself te sê dat jy die regte ding doen nie om voor te gee dat jy sommer oor dinge is nie.
“Jasiri jy hoef nie bang vir my te wees nie, ek het totally nie geweet hoe om die situation te handle nie ek sweer ek het nog nooit dit gedoen nie alles het net in ‘n oogwink se tyd gebeur. Ek is maal oor jou Jasiri Bosman en ek moet erken ek soek niks by jou nie. Vee die trane af ons twee loop die pad van vandag af saam ek en jy teen die wêreld, ons vergeet van alles en begin oor as Brian en Jasiri en belowe geen geheime nie.”
Ek weet nie wat om te sê nie maar sy verskoning klink genuine, en ek sien kans om die pad met hom te loop. Ek vee die trane af en lug my kop om hom te soen.
“Ek is lief vir Jou Bria en ek belowe geen geheime nie. En ek is ook jammer.”
“En ek vir jou my gogga , Rus nou môre maandag is weer ‘n lang dag vir ons albei.”
“Gaan jy direct saam my Bloemfontein toe nou ry? Gaan jy nie eers huistoe dank om jy môre deur Bloem toe?”
“Dit is net te veel moeite en ek wil jou nie so aleen los nie jy is nie jouself nie jy het my nou nodig.”
“So dit bedoel jy slaap oor vanaand?”
“Natuurlik my roomy kom eers môre middag en ek kan nie aan ‘n better manier dink om ons nuwe hoofstuk te begin as om in mekaar se arms vanaand te lê soos dit hoort nie.”
“Solank jy net nie kanse vat nie omdat ek vulnerable is nie.”
Ek is steeds bang om die verhouding next level te vat omdat ek voel ek behoort net aan een man en hy is nie meer daar nie DAMMIT LIAM!!!!!!
Ek kan voel hoe my hart vinnig begin klop soos ek op Brian se skoot lê en dink.
“Arg maar natuurlik nie baba ons het mos gesê ons vat dit stadig ek verlang hoeka om saam jou te cuddle so ons cuddle weer vanaand soos die vorige maande.”“Ek is bly die dat ons op die selfde bladsy is.”
“Ek weet die wag gaan die moeite werd wees.”
“But ofcourse jy gaan vir Jasiri in aksie sien soon never before” maak ek ‘n graap net om die hartseer binne my weg te stoot.
“So praat ‘n mens mos” smile Brian breed. En so het ek aan die slaap geraak op sy skoot met gedagtes oor wat Liam nou sou doen die moes ons gewees het oppad terug na varsity toe na ‘n lekker vakansie met ons vriende en familie, maar realiteit is ‘n teef.
Word vervolg.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...