Deel 77

48 2 0
                                    

Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 40 : Einde
Ek was eens vol lewe gewees maar dit het verander met al die opofferinge met al die seer as daar nou een mens is wat kan sê sy is deur al die seer en pyn wat die lewe gee is dit ek Jasiri Bosman.
Jerome was onslaan twee weke nadat Wilma weg was, hy kon my nie onthou nie maar daar is sekere dinge wat hy wel onthou soos sy kamer maar hy maak vodering hy is op sy been en loop elke dag saam my kampus toe ons leer ken mekaar weer van voor af, al probeer ek so hard om hom elke dag te herinder aan wie en wat hy in my lewe was en steeds is MY BESTE VRIEND.
"Jasiri."
"Noem my Riri asseblief Jerome aih sal ek dan nou so mis dat jy my dit noem."
"Okay dan Riri kom ons loop die dag moet begin."
"Ek kom rommie."
En so is ek en hy weg kampus toe.
Brian aan die anderkant ek voel so sleg vir hom maar hy het gekry wat hy verdien het 6 jaar tronk straf ek wou so graag in daai hof wees toe hy tronk straf kry maar Wilma het my verbied en ek verstaan hoekom as ek hom gaan sien dan gaan ek weer van voor af pyn ervaar. Ek wonder steeds hoeveel ander slagoffers hy gehad het en sy ouers hulle stil gemaak het met geld. Ek is trots op wat ek en Jerome gedoen het dat ons nie bereid was om stil te bly nie al sou ek as dit nie vir Jerome was nie dus sal ek nie op gee nie hy sal een of ander tyd sy RIRI onthou.
Jerome het die klas binne gegaan
"Wag net so 'n bietjie ek gaan nie klas bywoon laat weet my wat ons gedoen het asseblief."
'n paar maande terug sou hy weier en aandring ek moet klas bywoon maar hierdie nuwe Jerome is so chilled.
"Okay ek sal Jasiri, ek mean riri."
Lag hy terwyl hy homself korrek.
Ek is toe weg ek wil net aleen wees en op kampus is daar die spesfieke boom met 'n stoel onder dit wat ek kan sit en dink.
Ek het daar doodstil sit en dink,met die wind wat deur my hare waai.
Die heel seerste trane is nie die wat uit mens se oë loop maar die wat uit jou hart uit kom en oor jou siel loop... ek moes vrede in my siel en in my hart vind oor Liam se dood voordat ek kon aanbeweeg het en ek voel ek het nou eers vrede gevind, hy was 'n groot deel van my lewe sal altyd wees maar ek gun hom nou die rus.
Dus dink ek dadelik aan junior ek haal dadelik my foon uit my jeans broek sak en maak die photo oop wat karla my gestuur het laas week.
Hy is tog so mooi en sy glimlag is tog so oulikies presies Liam uit gedruk en dit maak my hart so bly dat Liam sulke geskenkie agter gelaat het. My daily reminder aan Liam.
Maar sy laaste woorde voordat hy verdwyn het pla my nou al vir weke.
Wat het hy bedoel met die hele sielsgenoot ding hy weet wie dit is en ek weet nie , hy kon my atleast gesê het.
As hy nie vir my daai woorde voorgelê het nie sou ek nie openlik gewees het om weer iemand in my lewe toe te laat nie , my hart is oop om liefde te vind maar vir eers is dit net ek en Jerome en ons drome.
Liefde is soos 'n drug en ek Jasiri Bosman het my fair share gehad van addictive wees totdat my siels genoot opdag gaan ek myself eers geniet....
Die einde

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now