Liefde Maak seer
- Jay
Hoofstuk 28Ek het heeltyd sit en wonder maar sy date dan niemand nie. Hoe kan sy wil swanger is wanneer het die gebeur. Maar dan dink ek terug die afgelope week het sy baie vreemd opgetree. Dit maak nou alles sin.
Pouse het aangebreek.
Ons het tot by ons usual spot geloop.
"Kom toe vertel nou."
Sy het hierdie hartseer uitdrukking op haar gesig.
" Ek is so jammer Jess!"
Begin sy te huil.
"Karla ek verstaan jy het nie hiervoor gevra nie , Jy het nie en jy hoef nie vir my jammer te sê nie, ek ondersteun jou deur dik en dun."
"Neee jy verstaan verkeerd! Jess! Ek is jammer."
" Vriendin jy hoef nie jammer te sê nie, ek en jy kom al 'n lang pad saam ek judge jou nie. In fact I'll be the Godmother of your child!"
Sy het aan een gehuil en wil nog veder praat maar ek het haar versmoor in 'n drukkie. Sy is soos 'n sister vir my en ek sal berge skyf vir haar.
" Wie ever die vark is wat jou misbruik het en net so gelos het ; verdien jou nie vriendin glad nie! Jy gaan okay wees , en die baba'tjie ook. Oraait! vee die trane af want 'n baba is 'n blessing from God."
"Ek verdien nie jou vriendskap nie. Jess , Jy is perfect in alle aspekte van die lewe en hier is ek 'n vrot appel van 'n vriend!"
Dit klink asof sy my will iets sê maar sy kan nie so ver kom om in die woorde te uiter nie.
"Vriendin ek is nie perfect nie ek het ook maar my ups and downs. En besides sonder jou is daar nie 'n Jasiri nie , jy ondersteun my vandat ons vriende is , jy het my aanvaar vir die persoon wat ek is en jaaa ons personalities verskil soos dag en nag maar feit bly staan jy is soos 'n sister vir my en niks sal dit verander, nie eens jou swangerskap, ek is hier saam met jou ek sal hierdie pensie saam met jou dra; en as mense jou judge sal ek hulle op hul plek sit.!"
Sy het net daar gestaan met trane in haar oë, en trane het van my oë banke ook begin loop.
"Dankie Jess jy is 'n amazing persoon!"
Sy het my 'n drukkie gegee. En ons het ons trane afgevee.
"Nou dat dit uit is, vertel my of die Pa van die kind weet?"
"Hy... hy weet nog nie dit was 'n one night stand! Ons het gesweer dit sou nooit weer gebeur nie, hy het 'n meisie en hy is lief vir haar oneindig!! So ek twyfel of ek hom gaan sê."
Ek kon sien die is nie maklik vir haar nie die woorde het swaar uit haar mond gekom.
" Wel vriendin , dus 'n moeilike situasie wat jy jou in bevind. Maar kom ek gee jou raad, hy het die reg om te weet van sy kind. En ek is jammer as sy meisie gaan seer kry maar hy moes geweet het dit gaan gebeur. En as sy rerig vir hom lief is sal sy hom moet vergewe!."
"Maklik vir jou om te sê Jess. Jy sal nooit vir Liam vergewe as hy dit aan jou gedoen het nie!."
Sy het 'n punt beet ek sal dood gaan of maal raak as Liam dit moes doen.
"Weer waar vriendin! Maar die waarheid gaan een of ander tyd uitkom! Ken ek hom?"
Ek is ook lekker nuuskierig.
"Nee jy doen nie, hy loop by pompies Hoër skool, skool. So jy ken hom glad nie!"
"Toe nou moet nie vir my sê dus een van daai hotties wat sokker speel nie.!"
"Arg toe Jess as jy my kind sê Godmother will wees dan moet jy ophou nuuskurig wees!."
"Okaaay okaay! Besides wat sê jou ouers ? En hoeveel maande is jy."
"Jy weet mos ek draai hulle om my pinkie, so ek sal hulle nog sê once ek alles uit gefigure het! En ek is nou 'n maand!"
"O vrek !!so lank??? En jy praat niks nie!! So wanneer ek en liam ons 9 maande anniversary vier dan pop jy! Wat 'n blessing! En gelukig wys jy nog nie vir iemand wat 'n maand ver is"
"Hoekom moet jy julle verhouding in elke gesprek bring? Dus irritating!!stop net om Liam in elke sin te gebruik!"
"Woah! Jy hoef nie so aan te gaan nie ! Liam is myne en ek kan sy naam gebruik soos ek wil. Kom ons verstaan mekaar, ek is moeg dat jy hom so behandel!hy is deel van my lewe of jy dit nou wil aanvaar of nie dus jou probleem!"
I was in my feelings om te dink ek het haar paar sekondes getroos en moed in gepraat net om my boyfriend aanhou te beledig . Genoeg is genoeg.
"Ek is jammer Jess maar dus my hormones , wat oor vat"
"Jy kom altyd met moord weg, Jy is vergewe!"
Ek is so opgewonder vir haar , die is 'n nuwe journey vir haar en selfs vir my ek gaan 'n aunty word. Ek gaan hierdie baba'tjie so bederf , ek klink nou asof ek swanger is .
********
Liam het vir my by die hek gewag.
"Heey oulik."
"Halo handsome!"
"En hoe was jou dag my prag pop?"
" Crazy babe crazy! Ek het vandag iets gehoor wat ek nie moes nie , maar ja dus die lewe die!"
" Ek kan sien oulik, wil jy dit met my deel?"
Karla het nie juis gesê dus 'n geheim nie so ek weet nie moet ek vir Liam sê of wat .
"Dus Karla , Jy weet ek het jou gesê sy tree vreemd op, wel vandag het ek uitgevind wat aangaan; maar ek kan jou nie sê nie ."
"Hoekom nie?"
"Want dit is vrou mens dinge. Hoe minder jy weet hoe beter!"
" wel okay oulik ,môre is die matriek afskeid ek kan nie wag om jou te sien nie. "
"Vertrou my ek ook nie vir jou nie! Wel ek en jy moet iets bespreek."
"Okay ek luister? "
" wel ek dink dus tyd!"
"Tyd vir wat oulik?"
" Moet mans mense altyd so stadig wees dammit! Ek praat van my virginity!"
" O wow oulik! Rerig? Is jy seker?"
" Ek is Liam , en what better time to do it than the night of our farewell. Ek wil jou my siel gee ; jy verdien dit."
"Jy sal my die gelukigste man op aarde maak Jasiri Bosman! "
Ek wou nog altyd dit met die regte persoon doen en wel hy is die regte persoon om dit mee te doen!
Toe ons by Wilma en Seun sê hek kom gee ons mekaar 'n drukkie.
"Tot môreaand toe , en moet nie te veel stress nie alles sal okay wees vertrou my"
"Tot môreaand toe liam! Ek is lief vir jou!"
"En ek vir jou!"
Ou gewoontes sterf nooit nie ek het daar gestaan en na Liam gestaar tot dat hy verdwyn het.
Word vervolg
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...