Liefde Maak Seer
-Jay
Hoofstuk 29
Die dag waarvoor ek my hele lewe voor gewag het, finally aangebreuk.
Dus matriekafskeid.
Ek het vroeg opgestaan want ek weet ek en Wilma moet nog by die hair salon uit kom om my hare te doen. Soos elke meisie het ek 'n photo van die hairstyle wat ek soek.Die voeltjies het heel vroelik gesing , en die son het baie mooi geskyn. Ek het gaan bath en klaar gemaak.
"Kom meisiekind jou Pa is buite en jy weet hy het nie geduld!"
Ek en Wilma is soos blits by die deur uit Manie is alreeds skool toe want dus 'n normale skool dag vir hulle.
Wilma het nie eers voor gesit in Seun se motor sy het heelagter gesit waar waar ek en Manie altyd sit.Ek moes maar voorsit.
"Julle sal my net 'n boodskap stuur as ek julle moet kom haal."
"Sal so maak Pa. En laat weet tog vir Ben die photograaf om 4 uur op die kop by die huis te wees."
Ons girls soek mos photo's van alles hoe ons aantrek hoe ons gemake-up word. So dus hoekom hy 4 uur reeds daar moet wees matriekafskeid begin eers 6 uur.
Karla en haar Ma Erna wag alreeds vir ek en Wilma in die salon.
"Vriendin jy is vroeg hier wat doen jy met jou hare? Goeie môre aunty Erna!"
" Goeie môre Jasiri , Wilma wat 'n plesier om jou weer te sien!"
Wilma het net vir Erna 'n kyk gegee toe maak sy haar mond oop.
"Net omdat ons dogters vriende is beteken nie ek en jy is vriende nie. Ek weet praat lekker van my en Seun sê egskeiding nuus, jy seker gedink ek moet in my huis wegkruip nee my skat die lewe gaan aan en ek is 'n kind van die Here , so kom ons dwaal nie van die pad af.!"
Ek en Karla het net mekaar daardie 'looks' gegee. Hierdie twee kon nog nooit oor die weg kom nie.
Nadat Wilma klaar vir Erna 'n bondel vertel het is Erna somer doodstil en gaan sit op 'n stoel en wag dat iemand haar hare kom doen.
Jy weet mos die ou mense will ook mooi lyk vir die kiekies(photos).
Die hairstylist het gekom en ek het haar die photo gewys ek wil my hare net plain en simple hê. Dit moet net gestrytend word en blonde high lights kry.
Karla on the other hand wil soos Rihanna lyk sy het die eenkant van haar hare totally afgesny en net 'n kyf afere ding gelos.
'N regte hoender hen hairstyle😂.Sy het duidelik nog nie die swangerskap nuus verklap aan haar Ma nie. En ek kan my net indink hoe gaan die mense van hierdie gemeenskap skinder oor die skok.
"Jess wow jy lyk baie mooi! Ek is skoon jaloers!"
"Dankie vriendin. Maar jou hairstyle is oorspronklik! Knap gedaan."
Toe ons uiteindelik klaar is stuur ek vir Seun 'n boodskap tyd vlieg want dit was al 2 uur toe ons uit die salon kom.
"Julle kan mos lift by ons vang!"
"Nee Dankie Erna . Seun kom nou!"
Wilma is disrespectful die arme aunty probeer net om bedagsaam te wees.
"Sien jou later Jess!"
"Kani wag nie karla!!"
*****************
Ek was nog nooit so opgewonder; almal in die huis was opgedress skierlik was ons weer 'n family die Bossman's . Manie was heel mooi aangetrek Wilma het net sulke mooi twee stuk aangehad en dan was daar my Pa die harte dief, hy het 'n mooi kerk pak aangehad.
Al my familie lede het opgedag ek kon die geraas al die pad hoor in my kamer. Een van my niggies het my gemake-up. En soos in elke kleurling familie kom loer daar nou en dan 'n aunty of twee in die kamer anders is lekker dronk en het net die soen gees in hulle.
Toe ek my rok klaar aangetrek het staan en bekyk ek my in die spieel.
"So waar ek lyk mooi"
Sê ek vir myself.Die photograaf het photo's geneem laat die honde antwoord gee en ek moes net 'n pose so nou en dan strike.
Toe ek uiteindelik uit die kamer kom maak almal geraas.
"Jy lyk soos ‘n princess”
“Baie dankie Ma”
My ma het natuurlik heeltyd aangegaan oor hoe mooi ek lyk elke persoon in die buurt wat my kom kyk het moes hoor hoe is ek haar pragstuk is en hoe trots sy is om my as haar dogter te het.
Ek het behoorlik soos iemand gevoel wat beroemd is.
‘n sports motor het sy verskyning voor ons deur gemaak en almal het begin skree.
En sowaar toe Liam sy verskyning in ons sit kamer deur maak toe verstaan ek hoekom almal so aangaan, my bene het somer van voor af lam geraak
Hy lyk soos ‘n droom in ‘n suite and tie.
Ek het behoorlik gebloos toe hy my die bos rooi rose gee.“Jy lyk vrek oulik!”
Liam se signature woord "oulik"
“Dankie Liam en jy ook sal ons weg wees.”
“Nie so hastig nie ons moet nog photos vat”.
Wilma natuurlik die is seker die 100ste photo wat sy neem.
Toe ons klaar photos geneem het lei Liam my na die motor.
"En onthou geen after parties nie! Jy kom reguit huistoe!"
Wilma het seker gemaak ek hoor.
"Arg Wilma laat Jasiri haarself geniet!"
Hoor ek Aunty Deloris sê.
En hy maak die deur oop vir my en toe ek in is maak hy dit weer toe.
En weg is ons.
"Jy lyk soos James Bond!"
"En jy my oulike meisie lyk soos 'n princesses. Daardie rok sit jou perfect."
Die driver wat ek duidelik nie ken het net gesmile vir ons twee wat so flirt met mekaar in die agterste seat.
" Dankie handsome!"
"Was jy erinstig toe jy gister praat van jy weet wat?"
Ek fluister in sy oor sodat die driver nie kan hoor.
"Natuurlik ! Hoop jy het condoms!"
Hy smile breed soos 'n kat wat room gekry het.
"Wel uhm hier sit dit in jou handsak!"
"Dus 'n clutch bag nie 'n handsak dommie!!"
"Arg Jess!"
Ek het toe die condoms gevat en in my sak gesit. Ek was nog nooit so seker oor iets nie.
Ek sien my hele lewe in sy blou oë. Ek beweeg dalk net te vinnig maar my hart vertel my 'n ander storie dat ek hoort saam Liam God het hom net vir my geskape en vanaand is die aand😍
Word vervolg
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...