Deel 63

55 2 0
                                    

Liefde Maak Seer 
Season 2
Deur Jay 
Hoofstuk 25

“Jasiri , Jasiri maak oop asseblief.”
Hoor ek ‘n bekende stem so vagweg in my slaap. 
Die klop aan die deur raak al hoe harder. Dit is laat donderdag aand.

“Uhmm man ek kom.”
Toe ek die deur oop maak staan Brian daar lekker dronk hy kan nie eers reg op staan nie.

“Wat makeer jou?”

“Heey moet my nie kak vra nie.”
“Kyk hier ek het nie lus vir jou rou gyt nie, wat soek jy hier hierdie tyd van die nag?”
Hy staan nader om my te soen met sy drank asem. Maar ek stoot hom so luggies weg.

“Jy soek my nuh??” begin hy agresief te raak. 
Hy slaan die deur toe. 
“Brian ek vra mooi loop net asseblief.” 
En hoe meer ek agter toe staan hoe meer kom hy nader. 
“Vanaand vat ek wat myne is somer kak die dat ons nou al vir 6 maande date en jy gee my vokol.”

“Force is ‘n crime vat aan my en ek kla jou aan vir rape.”
Ek probeer dapper klink maar ek is bang. 
“Rape? Twak man ek is jou boyfriend niemand sal daai kak glo nie.”

Hy maak sy belt los “Wees ‘n nice bok en trek jou uit.” Maak hy opmerkings.

“Brian! Jy is dronk kom ons doen nie die nie.” probeer ek smeek. 
Maar dit het nie gehelp nie hy het hom self op my gefoseer. Letterlik gefoseer. 
Hy het my klere van my lyf af getrek asof ek ‘n dier is. 
En dus het hy my heradelik verkrag, ek het geskreeu en gesmeek maar hy het my mond toe gedruk. Die is nie hoe ek my virginity wou verloor nie. Trane het my oë verlaat elke keer as hy sy lyf teen my lyf foseer. 
“Brian asseblief! Ek smeek asseblief dus nou genoeg!”

“Hou jou bek ek het nog nie eers ‘n klimaks bereik nie.”

Na die gebeure het hy langs my aan die slaap geraak asof niks gebeur het nie. 
Ek het opgestaan en na die badkamer gegaan sonder enige klere aan my lyf ek het daar op die toilet gesit en inmekaar sak. 
Hoekom moet ek deur soveel gaan? Waar gaan alles eindig. 
Ek het my hare begin trek , trane het soos water gevloei. 
Ek voel skoon siek vir myself hoe kon ek die toelaat hoe kon ek laat hy my so verniel. 
En niemand sal my glo as ek hom gaan aankla vir verkragting want ek is sy meisie. 
****
Die volgende oggend bevind ek my op die badkamer vloer steeds nakend, ek het aan die slaap geraak. 
“Jasiri maak oop die badkamer deur.”

“Voetsek ek wil jou nooit weer sien vokof!!”

“Jasiri babe ek is jammer, ek was dronk gewees ek weet nie wat oor my gekom het nie.”

En nou wil hy die alcohol blameer tipies.

“Ek se vok uit my kamer uit Brian!!!!”

“Aseblief Jasiri ek smeek ek het jou lief.”

“Jy het my nie lief nie! As jy so lief vir my was soos jy sê sou jy nooit jouself op my geforce het nie!”

“Arg fok Jasiri!” en met dit slaan hy met iets teen die badkamer deur.

“Brian dus verby tussen ons loop net asseblief ek wil jou nie weer sien nie.”

“Asseblief Jasiri” begin hy te huil teen die badkamer deur.

Ek het maar ‘n sagte hartjie en kry hom dadelik jammer. Ek maak die deur oop steeds nakend.

“Ek is jammer sweets.” Sit en huil hy magteloos.

Ek sal toe af voor hom en hou hom vas. 
“Dus oraait.”
Ek voel skoon siek vir myself dat sy trane my so vinnig sag maak en laat vergeet.

“Dit sal nooit weer gebeur nie, ek is lief vir jou dit is alles die drank se skuld ek is jammer as ek jou seer gemaak het.”

“Dus oraait Bria ek vergewe jou ek doen rerig.”

“Dankie , trek nou aan da tons klas toe kan gaan en asseblief nie ‘n woord vir enige iemand nie.” 
Hy vee sy trane af en gee my ‘n soen.

In die stort staan en dink ek oor wat las nag gebeur het en wat nou pas gebeur het. 
Ek staan in die spieël en kyk na myself “Ek is besig om myself te verloor, waar is jy Jasiri Bosman waar is die vegter? Waar is die girl wat niemand se kak vat nie???” en so loop die trane van voor af. 
Ek ken myself sowaar nie meer nie.

Word vervolg. 
Baie van julle is seker kwaad vir Jasiri omdat sy hom so maklik vergewe maar dus haar vrees en sy het ‘n sagte plek vir hom in haar hart hy weet al klaar hoe om haar sag te maak en dus wat in regte lewe ook gebeur vrouens word deur ‘n paar trane gemanupileer en dan val hulle vir dit soos ‘n vlieg in ‘n warm bekker tea. 

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now