DEEL 12

125 6 4
                                    

Liefde Maak Seer

- Jay

Hoofstuk 12

Die alarm het afgegaan op my foon wat beteken dus opstaan tyd. 
Ek het dit op 5 uur gestel omdat ek moet ontbyt maak vir ek en Manie.

My gesig is steeds vol merke.

Karla sal net moet vanoggend hier ‘n draai moet maak net om my te make-up.

Ek is nie juis die make-up girl nie ek glo daarin om natuurlik te lyk, of kom ek sê Wilma sal nooit toe laat dat ek my make-up nie.

Toe ek kla is met ontbyt gaan was ek my en stuur vir karla ‘n boodskap om haar te laat weet sy moet my kom grimeer.

“Morning sis, dit ruik heerlik.”

“More boetie ek moet sê ek het my ootref.”

Die reuk van die ontbyt wat ek voorberei het ruik die hele huis vol moet sê ek het myself omtrent oortref.

“Hoe laat kom Ma hulle?”

“Ek het geen idea nie, ons moet maar die sleutel by die buurvrou los. Hier is geen tekens dat ons party gehou het nie right?”

" Geen sis behalwe jou gesig. Ons het goed skoon gemaak."

Nadat ons klaar geeët het sit ons die skottelgoed in die sink. En dus toe ons ‘n klop aan die deur hoor.

“Kom binne. Jy hoef nie te klop nie vriendin”

“Okay kom sit nou laat ek jou klaar kan maak anders gaan ons laat wees”

“okaaay”

Ek kry skierlik die gedagte van Liam hy gaan nou enige tyd roep by die hek.

“Manie! Manie”

“Sis?”

“As jy nou loop en jy sien vir Liam sê asseblief vir hom hy moet loop ek gaan bietjie laat wees”

Manie het net sy duim gelig om aan te dui dat dit reg is.

“Wat is dit met jy en Liam?”

“Tog nie weer daardie vraag nie, ons gaan laat wees as ek moet vir jou begin stories vertel.”

“Maar jy moet my tog sê een of ander tyd jy kan dit nie verewig vermy wat tussen julle aangaan nie.”

“Dus complicated dis al”

Dit is rerig complicated ek myself weet nie wat gaan tussen ons aan nie. Die is way beyond vriendskap. Al sê ek dit elke keer.

“Vra dan vir Liam straight wat aangaan”

“Hoe begin ek jy weet ek is nie confident genoeg nie.”

“Jy was saterdag aand confident so hoekom nie nou nie?”

“jy weet goed dit was die alcohol in my sisteem wat kop uit gewys het”

“Jy het nogals ‘n punt beet dit was”

ons altwee bars uit om te lag. 
Nadat sy my klaar grimmeer het gaan kyk ek my vinnig in die spieel.

“Dus mooi dankie al man ek now my stukkende lip wegsteek nie maar nou ja laat ons loop.”

Ek sluit vinnig die deur en ons stap gou tot by die bure om die sleutel te los.

Dus natuurlik ‘n slegte idea om die sleutel by die buurvrou Sandra te los sy hou van skinder.

Eerste ding wat sy vir my ouers kom sê is die lawaai en boonop nog die baklei. 
Maar wat gebeur moet maar gebeur ons het kla geparty daar is niks wat ons nou kan verander omtrent hierdie hele storie nie, ek moet maar nou net my punishment kom vat soos die groot vrou wat ek was saterdag aand.

Ons het net mooi op tyd gekom toe die klok lui.

Dogters stap mos altyd eerste in ek probeer om nie oog kontak met Liam te maak, ek het skaam gekry ek het my soos 'n straat meit gedra.

Gelukkig is Dedrei en Ashanti in 12 B en ons in 12 A so ek hoef darem nie oor dit nou te worry nie.

Ek kon aan my voel Liam hou my heeltyd dop.

Pouse het aangebreuk en die nuus op die skoolterein was

“JASIRI EN DEDREI HET BAKLEI OOR LIAM!”

Dit was een van die belaglikste stories wat ek al ooit gehoor het, ek het nie daai tief baklei oor Liam nie sy het kak gepraat van ons huis, maar nou ja ek is nie verbaas nie.

“Wie baklei dan nog oor man?”

“Dus duidelik vriendin jy en daai nut case!”

Karla probeer sarkasties klink.

“Sarcasm doesn’t suite you”

“Arg chill ‘n bietjie, jy is net nie gewoond jy maak Headlines nie. take it from someone who makes Headlines every Monday”

Sy is doodreg ek is nie gewoond daaraan om headlines te maak nie.
ek moet seker beter voel almal ken nou skierlik wie Jasiri Bosman is 'n erinstige kool kind wat nie mors met rich chicks wat dink hule is beter as ander.

“ O so dus die rede waarom jy nie Maandae skool toe kom nie?”

“Yes oor elke naweek sê Headlines wat ek maak"

“Ek het nie dit geweet nie dink maar net dus die babelaas wat jou elke maandag het! Anyways hoekom is jy reeds vandag op skool?”

“Stop dit nou! Ek wil mos nie die miss my vriendin maak vir die eerste keer opskudding in die skool”

“Arg whatever”

Net toe ons wil onder die boom by ons usual spot sit sien ons twee meisies aankom met ‘n hele klomp kinders wat agter hulle aan kom.

“O vrek hier kom moeilikheid Karla”

“Is jy dan bang?”

Ek is bang natuurlik, maar wil dit nie vir karla sê nie.

“AS JULLE DINK ONS IS KLAAR MET JULLE TWEE LUISE MAAK JULLE ‘N GROOT FOUT”

“Kalmeer ! wat is julle storie? Ek en Jess het julle mos gewys waar die boere lê”

Ek is doodstil kan nie eens ‘n woord uit kry nie my hart klop diep in my keel.

“Moet nie vir my kom sê kalmeer nie. Hou jou mond jy Hoer. Ek het saam met die kerk sister langs jou gepraat. Jy het skierlik nie bek nie maar saterdag aand was jy ‘n sterk vrou”

Die kinders het net daardie “wooohoo” geluide gemaak.

“Kyk hier ek het nie krag hiervoor nie. Kom ons loop Karla”

Ek was regtig nie in die mood om ‘n fight op die skool terein te begin nie.

Maar toe ek omdraai om te loop gryp Dedrei my aan my pony.

En toe begin ons baklei weer van voor af. Die skoolhoof moet ons uitmekaar kom maak het. 
**************** 
Ons al vier sit soos stout kinders in die kantoor wag vir ons ouers om op te dag voordat die hoof saam met ons almal kan praat. 
Wilma en Seun gaan my vrek maak vandag nog!!

Word vervolg

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now