Liefde Maak Seer
-Jay
BONUS HOOFSTUKVarsity life is great... ek het soveel nuwe mense ontmoet. En dus amazing. Wel die outjie wat ek op die bus ontmoet het sê naam is Brian en hy is awesome. Daar is iets aan die broei tussen ons maar dus nog te vroeg om te sê.
Ek is nou mooi ses maande weg van die huis af. So baie het gebeur Manie het my 'n boodskap gestuur om te laat weet Karla het gekram en dat dit 'n seuntjie is.
Ek wou haar geluk wens maar haar nommer is nogsteeds geblock. Maar ek gaan huis toe vir die vakansie en sal graag wil vir haar sien. Dus tyd om vrede te maak, ek is so blessed so hoekom moet ek nog haat vir haar koester. Daar is soveel tot die lewe.
"Jasiri is jy hier"
"Ek kom Brian."
My sakke was gepak , ek was reg om huistoe te gaan.
"Oulik sou sweer jy gaan vir die heel jaar huistoe sulke klomp sake?"
"Jy kan my alles noem maar tog net nie 'oulik' nie asseblief daar is soveel history agter daai noem naam.!"
"Kom aan man . Die bus los ons net hier."
"Vat my sakke ek kom agter na"
"Jinni Jasiri jy laaiks draai."
"Ssht ek's right behind you!"
Hy is alles wat ek in 'n outjie soek, hy is sag en hy het baie geduld met my en wat ek die meeste laaik van hom is, hy rush nie dinge nie. Ons het mekaar as vriende vir die laaste ses maande leer ken en steeds al het ons al 'n soen gedeel is daar steeds nie 'n title vir wat tussen ons aangaan nie.
Ek het in sy arms aan die slaap geraak totdat hy moes afklim en ek het skierlik leeg gevoel. Maar ek sien hom weer oor drie weke. Wat soos 'n ewigheid voel.
"Onthou om te text neh?"
"Arg nee mahn Bria.. jy kan mosi text werk doen. Ek het soveel nuus om op te catch bydi huis dat ek waarskynlik nie eens my foon gaan kan benader"
"Jasiri"
Hy het hierdie oulike cute face gemaak.
"Alright. Goodbye nou!!!"
Sy gesin het hom gewag en ek het net deur die venster gekyk hoe hy almal omhels.
Ja nee ek kan nie wag om vir Wilma en Manie te sien. Ek is nie juis excited om vir Seun te sien. Want hy het mos kort na die egskeiding finaal was weer getrou. En nou het ons 'n nuwe extended family.
Toe die bus optrek sien ek my gesin wag even Seun.
"Meisiekind! Meisiekind!"
Ek het skaars my been uit by die bus gesit toe maak wilma al geraas.
"Ma is opgewonder om vir my te sien! "
"Jy het geen idea hoe sy jou gemis het die huis is stil sonder jou"
"Arg nee Manie gym jy nou kyk jou six pack!"
"Jirri meisiekind kom gee my 'n drukkie"
Ek het haar 'n drukkie gegee. Manie was besig om my sakke te kry. Terwyl ek moet bymekaar skrap om vir Seun halo te sê want unlike Wilma wat so hype is het hy net daar langs die kar gestaan en wag.
"Hoe gaan dit met Pa? "
"Goed my kind . Dus lekker om vir jou weer te sien."
"Ek kan dieselfde sê Pa bel skaars. Ek moes by Manie hoor Pa is weer getroud! Geluk !"
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...