DEEL 14

124 4 0
                                    

Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 14

Die is weer een van daai dae wat ek nie lus het vir die lewe nie. Die woord egskeiding maal in my kop.

Hoekom gebeur dit? As mens daarvoor staan en sê “I do” sweer jy mos voor God dat julle daar vir mekaar sal wees deur dik en dun. Hulle moes harder probeer het. Maar dus seker maar die lewe ek moet aanvaar soms werk dinge nie uit soos jy dit beplan nie.

Wilma het haarself weer oortref met ontbyt soos elke oggend. Sy het my natuurlik nog nie vergewe ek is nogsteeds in haar bad books. En Manie het niks oorgekom soos gewoonlik ek was aleen geskel en was aleen gewas met holy water.

Sy en Pa pretend nog om saam te wees, hy het haar seker nie vertel dat hy vir my gesê het nie. 
Manie het duidelik nie ‘n idea wat aangaan nie. En ek probeer om my neutral te hou, ek moet net myself keer voordat ek ‘n scene maak en dan gaan my Ma my totally afgeskryf.

“Jasiri”

“Hoe sê Ma?”

“Ons moet vanmiddag gaan vir jou laaste fitting!”

“Is reg Ma”

Ek gee nou nie weer rerig om oor hoe sy die rok sê slit soek nie. 
Ek moet vanmiddag maar verskoning vra ek was rerig verkeerd. Ek skuld haar ‘n verskoning.

*********************************
“Wat is jy weer so stil vandag?”

Kan Karla nie net vir my uitlos nie ek is nie lus om baie te praat vandag nie.

“Ek wens die dag eindig net! Dus al”

“Jy antwoord nogsteeds nie my vraag nie!”

“Dammit Karla!! Jy kan mos sien ek wil nie daaroor praat nie.”

Karla het so groot geskrik omdat ek op haar begin skree het en het somer weg van my afgestap.

In die klas het sy ook nie saam met my gepraat die atmosfeer kon jy met ‘n mes sny.
Ek voel natuurlik aklig omdat ek my moods op haar uit haal en nie net op haar nie maar Liam ook.
Hy het ook nie soos gewoonlik opgetree nie hy was ook net stil nie rerig saam met roman gesels en gelag soos gewoonlik nie.

My mood affekteer my vriende ook. Hoe gaan ek dit reg maak.

Dit is maklik om vir Karla verskoning te vra want ons ken mekaar lank en ons baklei en kom oor dit maar hoe vra ek verskoning by Liam waar begin ek? 
Ek was beyond mean met hom.

En vir die eerste keer besef ek dat Liam ook van my hou die feit dat hy nie homself is nadat ek hom afgesit het, praat boek dele. Maar hy sal hom moet bewys.

Ek het baie om mee te deal, my skoolwerk moet ek ‘n prioriteit begin maak my gedagtes is deesdae net op al die verkeerde dinge gefokus.

Die skool dag het skierlik baie lank gevoel pouse het aangebreuk en ek het maar moed bymekaar geskrap om verskoning te vra by karla sy is al persoon vir wie ek kan vertrou met die waarheid al is ek klein bietjie onseker.

“Wag vriendin!”

“Wat Jess?”

Die uitdrukking op haar gesig sê al klaar vir my sy het nie juis lus vir my nie.

“Kom ons gaan sit by ons plek ek het soveel om jou te sê.”

Sy skud net haar kop om aan te dui dat dit reg is, maar oppad na die plek waar ons sit is dit doodstil nie een van ons twee praat ‘n woord nie.

Dedrei en Ashanti staan en kyk ons net maar hulle is nou maar min van my worries.

“okay praat nou Jess ek luister.”

“Ek weet nie waar om te begin. Ek is jammer omdat ek so aklig met jou vanoggend was dit was nie my intensie nie.”

“Ek weet Jess jy is nie ‘n persoon wat sommer snap iets moet jou rerig pla is dit Liam?”

“Ja en Nee einlik my ouers”

“Wat van hulle is jy weer gehok?”

Die woord egskeiding sit swaar op my tong ek weet nie hoe om vir Karla te sê nie.

“Hulle gaan skei!”

“Wat?”

“Jy het reg gehoor!”

“Ek is so jammer Jess , maar wat het skeef geloop ek ken jou ouers nou al vandat ek en jy vriende is!”

Ek moes weet nuuskurig sal wil al die details weet en ek weet sy bedoel goed maar kan sy net nie ophou met die klomp vrae.

“Ek weet ook nie, maar moet asseblief vir niemand sê ek is al een wat huidiglik weet nie eens Manie weet.”

“Moenie worry nie ek sal nie ‘n woord uiter nie.”

“Dankie! En die storie met Liam ek het hom ‘n bondel nonsense vertel ek was nie myself nie! ek voel so sleg vriendin ek weet nie hoe om dit reg te maak nie.”

Ek handig my foon oor aan haar sodat sy die boodskappe kan lees.

“Arme Liam jy het hom rerig nonsense gesê die sea sal dit nie eens kan afwas nie.”

Dus die eerste keer wat ek hoor dat sy ook simpatiseer met Liam in haar oë is hy net die bad guy.

“Ek weet dus bad.”

“Geen wonder die ou loop met ‘n suurgesig hier rond”

“oh jy dit ook agter gekom?”

“natuurlik ek ken mos nou al watter tipe persoon Liam is, hy is altyd vol smiles en jokes!”

“Ek het droog gemaak sal dit moet reg maak met hom vriendin!”

“Ja jy moet Mev Liam!”

Ek gee net ‘n skelme glimlag.

“Nogals Mevrou Liam. Get out Karla”

“Dus mos die waarheid julle twee is so verlief op mekaar maar albei is hardkopig”

As Karla dit sien dan moet dit die waarheid wees, sy praat nooit leeuns nie.

“Aih as jy maar net wil weet vriendin!”

Ons het onder die boom sit en gesels tot pouse oor gewas en toe gaan ons maar weer klas toe. Ons het nog mekaar gekoggel oor ons fight van gister.

********************
Word vervolg.

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now