Deel 68

47 3 2
                                    

Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 31

Die volgende dag het die sielkundige weer gekom ons saam my te praat oor die trauma van die verkragting en ek moet sê om dit te herhaal maak my baie depresief.

Die dokter het ingeloop met die file met die toetse wat hulle gedoen het. En dus stel hy vas dat ek rerig verkrag was.

"Jy is een van die persone wat baie gelukkig is mev bosman want jy is nie huidiglik vrugbaar nie so die kanse dat jy swanger is is amper 0%"

"Vrek dokter ek het nie eers gedink aan swanger raak nie."

"Jy sal dan vandag onslaan word."

"Dankie vir alles."

"Nou moet jy net sorg dat jy gesond raak en maak seker jy kom elke dag by die sielkundige uit dus baie om te verwerp veral vir 'n jong dame soos jy."

"Dankie dokter ek sal seker maak."

Ek weet nie wat ek sou doen as ek moes swanger gewees het van Brian se kind nie , ek sal seker die arme kind elke dag verwerp het dit sou my elke dag aan hom en die tipe mens wat hy is herinder.

Een van die nurse het vir my 'n skotel met water gebring sodat ek my kan was.

"Jou laaste dag hier by ons Jasiri."
"Ja sister kan nie wag om in my eie bed te slaap nie."
"Ek kan glo, ek gaan jou verlang."

"Aih sister maar die paar dae hier was nogals nie sleg nie."

Toe ek my klaar was en onbyt was bedien. Storm 'n morsige vet aunty in by my kamer deur met 'n skraal oomie.

"Jy is uit en in 'n gemors, Golddigger maak jou prys slêt." Begin die aunty te skel.

"Ekskies praat U dalk met my?"

"Ja , jy kla mos my kind aan van verkragting slegte teef."

Dus vang ek somer dadelik dus Brian se ouers.

"Aunty ek het geen rede om te lieg nie."

"Maak jou prys man." Kom praat die Pa mooi langs my bed.

My oë skiet dadelik vol trane "Ek is alles maar 'n gold digger die is ek nie my Ma en Pa kan dalk luise wees maar ek sal nooit sover gaan om iemand vals te beskuldig nie, so ek vra mooi loop asseblief."

Die vet aunty maak nogsteeds geraas sy wil my glads uit die bed ruk.

Dus duidelik van daai soort aunties wat hul kinders vergoed in hulle kwaad.

En dus kom Wilma dadelik ingestap sy en Manie , arme Manie moet die klomp sake dra.

"WOOAH WOAAHAAkaai stop die lorie net daar."
Spring Wilma dadelik in toe sy hoor hoe gaan die aunty te kere.

"Wie is jy ? Jy kom sê nie vir my nie." maak Brian se Ma haar stem toon wat alreeds hoog is nog hooger.

"Ek is Wilma Bosman , en ek is nie 'n een om mee te mors nie daai is my dogter wat jy mee so praat en niemand praat so saam met my kinders nie. Wie the hell dink jy is jy?"

Ek weet nie 'n hel waar die persooneel van die hospitaal is nie maar die hospitaal gaan nou gangster raak.

"Ek is Charlotte, Brian se Ma jou dogter het my kind aangekla van verkragting deur haar sit my kind in die tronk! En jy ken my maar ook min as dit by my kinders kom dan jump ek 'n teef."

Wilma is geskok "Verkragting?"

"Sien die klim meit lieg rerig want sy het nie eers haar eie Ma vertel" maak die oom 'n opmerking.

"Ek gee nie 'n duiwel om nie ek ken my Jasiri sy sal nie oor iets so erinstig lieg nie, nooit!"

En dus kalmeer Brian se Ma "Kan ons tog net 'n ooreenkoms bereik?"
Wilma se bloed kook daar wat sy staan ek het verklaar stil op die bed gesit.

"Ek luister."

"Ons is bereid om enige bedrag geld in julle rekening te plaas drop tog net die charges asseblief."

Die aunty is maal Jerome veg vir sy lewe die verkragting klag is nie al klag teen daai gemors nie.

"Jy is 'n duiwel uit en in Charlotte my dogter is verkrag en jy dink geld gaan dit reg maak? Ahaha Manie gee vir Ma daai twee litre."

Ek wil nie lag nie maar Charlotte het geen idea wat haar nou gaan tref.

"Wilma.. ek mean jy .. s"

Sy wil nog veder praat toe maak Wilma stadig maar seker die twee litre Holy Water oop Charlotte het seker gedink Wilma is dors maar toe kry niggie die verassing van haar lewe.

Wilma spat daai bottle water behoorlik oor soe 'n vet aunty "Uit my dogter se kamer jou satan uit uit uit!!! Vyand van die kruis hout!"

"Is jy van jou kop af vrou mens!!!!" begin die aunty te gil.

En met dit maak sy dat sy dadelik pad gee uit die kamer uit.

"Ek is jammer nurse dat julle nou moet water kom opvee maar hierdie water van my weet net hoe om satans op hul plek te sit."

Ek wil nie lag nie maar die aunty sowaar so ver gekom met haar holywater maar dit verbaas my nie.

"Ek is so jammer meisiekind dat jy nou moes sulke goed deur maak so vroeg daai Hoë Bloedruk figure sal nooit weer haar gesig hier wys nie."

Ek lag baie lekker "Aih dankie Ma is die beste."

"Ek is so jammer oor alles my kind." Begin die trane te loop terwyl sy my versmoor in 'n drukkie.

"Al wat saak maak is dat Ma en Manie hier is dus al wat saak maak ek voel sommer stukke beter glo my."

"Vertel my wat het hy aan jou gedoen."

"Ek breuk sy nek" maak Manie al klaar geraas.

"Wag dus nie nodig nie hy gaan baie lank sit glo my."

Ek begin hulle die storie stap vir stap vertel.

Maar ek is so nuuskierig om te weet wat Dedrei gesondig het.

Word vervolg.

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now