Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 28
Die geluid van masjiene het my wakker gemaak en die oomblik toe my oë oop gaan besef ek , ek is op 'n ander plek. "Liam waar is jy?" dit was my eerste woorde want dit lyk vir my ek is in die hemel.
Vir 'n oomblik was ek nie myself nie maar toe ek bykom besef ek waar ek rerig is. "'n hospitaal!"
Ek begin dadelik te beweeg wil uit die bed klim maar ek kan nie, my lyf wil nie saam speel nie. En dus kom 'n jong dame in "Dokter sy is wakker" die oomblik toe sy so sê kom 'n ourige man met 'n wit jas in.
"Wat soek ek hier?? Wie het my gebring? Wat makeer ek?"
"Wag jong dame een vraag op 'n tyd."
Dus besef ek wat ek aan myself gedoen het toe ek na my arms kyk wat toe gemaak is met bandages.
"Jy het probeer selfmoord pleeg, gelukkig het jou kêrel jou gered."
"My kêrel ?" ek kyk die dokter met groot oë aan
"Ja 'n Brian iemand hy en nog iemand wag buite"
Hel hy het my gered? Dit kan nie wees nie hy is 'n monster hoekom sal hy my red.
"Daar is niks fout met jou nie net paar stitches nodig gehad hulle het jou betyds in gebring anders sou jy klomp bloed verloor het maar ek stel voor jy praat met 'n sielkundige het klaar een in die hande gekry wat later saam jou sal kom praat , selfmoord is nooit 'n opsie nie jong dame."
"Rerig nou? Ek het nie 'n skrink nodig nie!! nie nou nie , nie môre nie onslaan my net asseblief jy se mos ek makeer niks nie."
"Steeds jong dame ek verkies jy moet die sielkundige net 'n kans gee al is dit net 30 minute"
"Oraait!"
"Jou vriende kan jou maar kom sien."
Ek het nie juis nou lus om te please explain , nie dat Brian sal wil weet nie want hy weet presies wat aangaan.
"Dus oraait dokter."
Jerome hardloop dadelik in met trane in sy oë terwyl Brian stadig maar seker nader kom om my 'n drukkie te gee.
"Oh hell Riri jy doen dit nie weer aan my nie nooit!!"
"Ek belowe Chomie!"
"Wat het gebeur?" wil hy dadelik weet.
En dus spring Brian my voor die oomblik toe ek wil my mond oop maak.
"Los haar moet nie baie vrae vra nie sy gaan net deur baie."
Ja gemors ek gaan deur baie, deur jou so jy sal weet.
Lê en dink ek sonder enige woorde wat my mond verlaat.
"Het jy weer met jou streke begin Brian?" Vra Jerome hom direk sonder om te smile.
Is 'n doodste stilte in die kamer.
"Jerome nie nou nie asseblief." Smeek ek.
"So dit is die gemors, ek gaan nou dadelik die polisie bel." Jerome haal sy foon uit en dus klap Brian die foon uit sy hand uit. En Brian het hom aan sy nek.
Ek kan nie opstaan om te keer nie want ek is swak. Jerome smag lelik na asem terwyl Brian neet sit aan sy nek.
"HOU OP! HOU OP!!" skreeu ek maar dit lyk nie ek kom deur by Brian nie dus druk ek die knopie dat die nurse moet kom help maar hy het vinnig vir Jerome gelos die oomblik toe hy die geluid hoor van die knopie wat ek gedruk het en arme Jerome smag vir asem.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...