Liefde Maak Seer
Season 2
Hoofstuk 2
Vandag is weer ‘n ander dag in die dorpie, vandag is die dag wat ek God mother word van die oulikste baba in die dorpie, ek is opgewonder natuurlik. Die afgelope week by die huis was heersaam nog twee weke om te gaan en dan sien ek vir Brian.
Ek wil graag hê hy moet kom kuier vir die laaste week van die vakansie want dinge tussen ons is ‘n bietjie tens en ek sal graag wil hê Wilma moet hom ontmoet aangesien sy so openlik is met Manie glo ek nie sys al omgee as Brian ‘n paar dae kom kuier voordat ons weer terug universiteit toe gaan.
“Jasiri. Kom ons wil nie laat wees nie.”
“Oppad Mamma.”
Ons moet natuurlik kerk toe stap dit is hoekom ons moet vroeg klaar maak Karla se Ma het aangebied om ons op te kom laai maar Wilma het dadelik die aanbod van die hand gewys.
Ek was heel ordentelik aangetrek was nog lanklas in die kerk.
Ons was skaars in die pad toe hoot Liam se Pa agter ons.
“Daar is geen manier dat julle twee gaan stap nie.”
Dit was Ouma Lienkie in die passenger seat wat aandui dat ek en Wilma moet inklim. Ons het maar ingeklim.
Ek en Wilma het vir Hannes en Ouma Lienkie heel vroeilik gegroet.
“Aiiiyy nee kyk hoe ‘n mooi jong meisie is jy nou Jasiri, ons sou nou moonlik na j yen Liam se kind se doop gegaan het.”
Ouma Lienkie sit glads skyns soos sy vir Jasiri beduie, terwyl Wilma en Hannes eenkant gesels.
“Dit is die lewe my Ouma mens moet maar vrede maak en Karla is ‘n perfekte Mommy vir Junior.”
Ek moet net flame dood slaan die Ouma wil net moeilikheid veroorsaak.
“Daai Meit is ‘n bitch!”
Wilma en Hannes is sommer dadelik stil en Oom Hannes maak toe sy Ma stil.
“Haai nee Mamma dit is nie hoe christens van ander christens praat en is jou agter klein kind se Ma.”
“Aih Fok haar Hannes Jasiri sal altyd ons skoon dogter bly die hoertjie is nie ‘n lekker cup of tea nie.”
Wilma het maar niks gesê en ek het ook daar gesit met ‘n mond vol tande ek weet nie wat om te sê nie.
Ek het net die rit kerk toe om gebid.
*******
Toe ons uiteindelik arriveer klim ek uit en gaan reguit na Karla toe wat ‘n huilende Junior sis.
“Heey friendship. Die Baby is weer vol draad werk, ek wil letterlik net my hare uitrek.”
“Mornings. Gee hom net hier vir my dan kan jy net ‘n break vat.”
Sy gee hom toe vir my, en die oomblik toe ek sy ruggie vryf breuk hy ‘n groot windtjie en hy is dadelik die gelukkige babatjie wat ek leer ken het.
“Nee vriendin jy is ‘n expert met hierdie goed.”
“Jy is maar net bietjie opgestress.”
“Ek is Ja. Kom ons gaan in die diens gaan nou begin. Onthou Ete by Ouma Lienkie jy is ook genooi.”
“Arg Vader jou skoon Ouma werk op my senuwees nou moet ek nog aan tafel met haar gaan sit.”
“Tell me about is Jess, daar is dae wat ek voel ek kan haar net wurg.”
“Kalmeer laat ons, ingaan.”
Ek het nogsteeds die oulike bruin seuntjie met die blou oë gehou, hy is swaar maar dit is te lekker om anty te speel. ‘N paar maande terug was hierdie swangerskap my ergste pyn, maar om hierdie seuntjie te hou sit alles in perspektief.
En al probeer ons vergeet van Liam voel dit asof hy tussen ons is vandag.
Die diens was gesëend en wat so oulik was is dat toe die dominie die doop water oor Junior se kop smeer gee hy ‘n lekker laggie wat die hele gemeente saam lag.
Maar die ete was ‘n disaster waiting to happen.
Ek het maar besluit om te gaan, aleen sonder Wilma aangesien dit net Karla se Ma en Pa gaan wees end an Ouma Lienkie en Oom Hannes en dan nou ek.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...