Deel 47

40 2 0
                                    

Liefde Maak Seer 
Season 2 
Deur Jay
Hoofstuk 10

Niks kan nou verkeerd loop nie alles moet nou net volgens plan afverloop. 
“Jasiri aand ete is reg.”

Skreeu wilma uit die kombuis uit.

“Ek kom ek kom!”

Die moerse skoon dogter kom ook weer oor eet kan haar mense dan nie vir haar kook nie kom maak ons kos klaar hierso.

“Dedrei wat ‘n aangename verassing om jou weer te sien ek sal net nooit vir jou om die tafel gewoont raak nie.”

Sy staar my met vuil oë aan lyk sy kan opspring en my iets aan doen.

“Kerk sister!”

“Meisiekind hoekom moet jy altyd sarkasties wees Dedrei het jou niks gemaak nie, jy het net issues met die arme siel.”
Maak wilma haarself duidelik.

“Sy is net te groot vir my boetie.”

“Ouderdom maak mos nie saak nie liefde is liefde Jasiri.”

“Ek stem saam anty Wilma ek en Manie se ouderdom het niks met hoe ons oor mekaar voel te doen nie.”
Daar wat ek sit lyk dit ek kan ‘n aar baars is ek dalk jaloers omdat my Ma en Dedrei ‘n goeie verhouding het? Dalk dalk nie maar ek kan nie die vat nie.

“Ek gaan eet in my kamer.”

“HAH-HA! Jy sit net hier jy gaan nêrens nie hoor kokorotte in my donerse huis wil maak met kamer etery.”

Ek het maar weer vir my saggies op die stoel neer gesit want die anty het gepraat.

Hulle drie het sit en gesels terwyl ek net op my kos in die bord focus met geen woorde vir niemand nie. 
“Ek gaan slaap nou”

“Nee Meisiekind die is nie die student huise waar jy net jou skottelgoed laat staan tot die volgende dag nie , nee die is my huis kom laat jy Dedrei help.”

“Met skottelgoed?”

“Ja met skottelgoed jy verwag tog nie die oulike gemanierde kind moet aleen skottelgoed was nie.”

Ek is sleep sleep voet na die sink toe om vir Dedrei wat alreeds besig is te help met die skottelgoed.

Wilma en Manie is sitkammer toe sy is nou die nuwe Seun wat saam met Manie wrestling kyk.

“Jou boetie soen nogals lekker.”

“En hoekom moet ek daai weet ek stel zero zitz belang in hoe hy soen.”

“Jy is net naar kerksister eers vry jy my ex en nou vry ek jou broer jy kan dit nie vat nie jaloers of wat?”

Die kind het die audacity om vir my kak te vertel

“jaloers op iemand wat by shoprite werk vir ‘n lewe nee meisa laat lees jou kop.”

“O so nou hou jy jou beter omdat jy studeer? Feit bly staan ek is sexier as jy kan enige man kry nou jy in die anderkant moet altyd vir second best settle jy kry altyd my oorskietsels pity jy kan nie jou eie broer vry nie.”

“TIEF!” Ek gee haar ‘n helse klap.

Manie en Wilma hardloop dadelik die kombuis in.

“Sy het my geklap!” Maak sy asof sy die slagoffer is.

“Meisiekind! Wat op aarde gaan met jou aan jy kan mos nie net vir Dedrei klap nie.”

“Baby is jy okay ?” wil Manie weet.

“Ek is okaay jou sister is besig om haar kop te verloor”

“Sy het my woorde gegee en toe klap ek haar dit is wat gebeur het ek sal nie net iemand klap vir die lekkerte van dit nie”

“Dedrei wat het jy vir jasiri gesê?”

“Nee niks nie aunty ek het haar net gewys hoe sy moet die borde afdroë en toe gee sy my ‘n klap” Lieg Dedrei sonder om skaam te kry.

“Rerig nou?? Gaan jy daar staan en lieg vir my Ma jou klim myt!!!” Ek gryp die bord reg om die tief te gooi maar Manie is vinnig om die bord uit my hand te gryp.

“Jasiri! Jasiri! Wat the hell gaan met jou aan?? Jy het lelike maniere daar is net een ding wat jou gaan help en is Holy water Manie kry vir Ma daai twee litre bottle iemand moet nou gewash word eers sien sy spoke en nou baklei sy met Dedrei.”

“Maar Ma….”

“Maar niks Manie maak gou . jy beweeg nie staan net daar Meisikind”

Ek het maar daar gestaan totdat Manie terug gekom het met die twee litre holy water en sy dink nie nog twee keer sy sprinkle elke keer die water maar hierdie keer tiep sy die hele twee litre bottle op my kop uit my arme hare wat so mooi gedoen is het dadelik geshrink seker maar nou die holywater wat die laat gebeur het. Die koue van daai water het lettelik laat ek bewe. En sy bid , ek kan sien hoe staan en smile dedrei sy knip glads vir my oog.

“Die is nie die laaste nie jy slang ek gaan jou iewers kry waar net ek en jy is dan wys ek jou waar die boere lê jy vergeet baie gou.”

“Jasiri dus nou genoeg jy dreig glads die arme siel, hou net op. moenie worry nie Dedrei Jasiri gaan net deur ‘n phase.”

“Geen probleem anty wilma ek is maar gewoond vir Jasiri.”

Ek is dadelik uit by die kombuis haar perfekte dogter moet maar die water van die vloer af op droë, ek kan nie wag om terug by die studente huis te wees nie rergi daar is ek my eie mens en niemand staan agter my om iets te doen nie ek het nie enemies nie ek het net nice vriende en ‘n wonderlike boyfriend. Gepraat van boyfriend ek moet hom text en hoor is alles nog in die haak want hy kom oor twee dae nog net twee slappies.

Ek het vinnig die nat klere uitgetrek en iets comfortable aan getrek en nes ek wil slaap maak Liam weer ‘n verskyning.

“Arg wat is dit nou weer vanaand?”

“Niks nie kan ek dalk langs jou kom lê?”

“Jy is nie welkom nie ek het aanbeweeg ek gaan nou my outjie bel naand Liam.”

“Maar jy kan mos nie dit aan my doen nie oulik.”

“Ek kan want jy is net ‘n spook.”

Die hangkas se deure klap hard toe en dus verdwyn liam weer.

“Ienik ‘n kwaad spook.”

Word vervolg.

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now