Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 13Oppad huistoe is beide my ouers still hulle wil hul self nie in die skande steek voor mense nie so ek weet hulle wag net laat ons by die huis kom dan sal ek ‘n oor vol hoor.
Gelukkig is ons nie geskors nie omdat ons in matriek is en die skool soek ‘n goeie matriek slaag syfer.
********
Net toe ons by die huis kom en Wilma die deur toe maak. Begin my preek les.“Gaan wag daar in die sit kamer , ek kom nou!!”
Ek sê niks en loop stadig sit kamer toe met my Pa wat agter my loop.
Hy sê niks nie maar ek kan in sy oë sien dat hy teleurgestel is.
Ons wag vir die kwaai vrou om te kom ek vermoed sy het dalk die band gaan haal om my te kom slaan.
Manie is nog by die skool.Net paar sekondes later maak sy haar verskyning met 'n bottle water in haar hand.
Ek vermoed dus 'Holy water' Here wees saam my vandag.
Toe begin sy die water op my sprankel, met die volgende woorde.
"UIT SATAN !! UIT SATAN!! VADER jy weet ek het nie 'n straat meit groot gemaak nie!! Al die duiwels uit!"
Ek het doodstil gesit ek weet nie moet ek lag of moet ek huil nie, want die gimering loop al af soos ek nat gegooi word met water.
Toe sy klaar gebid het of whatever sy mee besig was gedun het, toe begin sy my woorde gee. Mens sou sweer sy het nie nou net holy water en die Here sê naam gebruik nie.
“Ons los jou skaars een naweek by die huis en jy dra op!! Huh Jasiri ek het lus en klap jou!!”
Ek het geweet die skinderbek buurvrou gaan kom skinder. Ek hou my heel onskuldig.
“Waarvan praat Ma?”
My Pa praat niks soos gewoonlik is Wilma inbeheer
“Moet nie vir my rubbish vra nie Jasiri, ek praat van die straat meit maniere! En boonop moet ek hoor hier was saterdag aand ‘n party, Jy slaan die Bosman naam met 'n plank dus mos nie hoe ons jou groot gemaak het nie!!! En dan moet ek nog die skool hoof in die oë kyk terwyl hy my nonsies vertel oor jou wat jou nie kan gedra nie. Weet jy hoe vernederend dit is??? Om vir almal te sê hoe jou dogter perfek is en niks verkeed doen en dan WHOOPS gooi sy 'n hele dosyn vrot eiers in jou gesig!!! Ek sal jou iets aan doen meisiekind, maar ek sien nie kans om in die tronk te gaan slaap vanaand want julle kinders van vandag is mos baie vinnig om die Blou Klere te bel, en dan weet julle julle dryf ons na sulke goed toe!!”
Wilma is bloed rooi so kwaad is sy.
Dit voel asof ek voor Eminem sit, sy praat vinnig sonder om 'n break te vat om asem te haal. Liewe heiland.“Wilma los nou die kind , ons was ook tieners.”
Wow ek is verbaas my Pa verdedig my.
“Seun hou jou uit asseblief ek praat saam met MY dogter”
“Sy is my dogter ook. En ek is moeg dat jy die kinders soos tronk voëls behandel.”
“Ek is jammer Seun dat ek net die beste vir die kinders soek! Ek wil nie hê Jasiri moet dieselfde foute maak as wat ek gemaak het nie!”
Ek sit doodstil sê nie ‘n woord nie. Hierdie twee het issues.
Wilma het uit die sitkamer na hulle slaap kamer toe gestorm.Seun het langs my kom sit en net vir my ‘n drukkie gegee.
“My kind ek is lief vir jou en jou broer en eendag sal julle verstaan.”
“Wat sal ons eendag verstaan?”
“Ek en jou Ma ons is nie meer saam nie!”
My trane het begin loop.
“Neeeee! Maar hoekom julle is dan perfect vir mekaar”
“Ons het probeer. Hierdie trip wat ons op gegaan het was om ons huwelik te red. Maar selfs die counsellor het gese daar is geen hoop nie.”
Ek het soveel vrae maar nou is nie die regte tyd nie , hoe meer ek dink aan dit hoe meer raak my hart net seer.
Wat gaan van ons word? saam met wie gaan ons bly?
Al hierdie vrae.“Ek is so jammer Pa ek is lief vir julle albei en as julle dink dit is die beste besluit sal ek dit respekteer.”
Diep in my hart wil ek nie verstaan nie kan net dink hoe hard dit vir my Ma is geen vrou wil haar gesin sien uitmekaar val nie.
“Ons wil saam met jou en jou broer albei gepraat het maar toe jou Ma hoor wat julle gedoen het was sy woedend.”
“Ek is jammer Pa”
“Jy moet verkoning vra by jou Ma”
Ek skud net my kop om aan te dui ek sal verskoning vra.
********
Ek het op my bed gelê en huil.
Die lewe is so unfair. Hoe gebeur hierdie dinge ? Waar het my Ma en Pa verkeerd gegaan.‘Message sound’
Die naam Liam verskyn op my foon.
‘ey ek is jammer oor wat vroeëer gebeur het’
‘uhm hey …. Geen probleem nie Liam ek verwag nie jy moet my beskerm teen jou siek EX’
‘waoow! Was dit nou nodig om haar siek te noem?’
‘Ja dit is sy is siek…… en is deur jou wat sy in my lewe is!’
‘Hoe bedul jy dan nou? Oulik’
‘As ons nooit vriende of whatever jy die noem gewas het nie sou ek nooit eers in die gemors gewas het wat ek my nou self in bevind’
‘Hoe is dit my probleem? Vrou mense verstaan ek nooit nie. Maar dis reg Jasiri ek sal jou uit los’
‘Beter so ! en moet nie eers weer my rigting kyk nie’
‘Jasiri asseblief!’
‘ Asseblief wat Liam! Ek is so moeg vir al hierdie games wat jy met my speel’
‘oraait then geniet jou lewe en ek is jammer ek het dit kom kompliseer, maar ek gaan nie al die blame vat nie jy het my ook aangelei’
Ek het net Liam se laaste boodskap oop gemaak en gelees en nie respond nie. Ek het sowaar die persoon vir wie ek berge wil skyf weg gestoot net omdat ek met die pyn van my ouers sê nuus probeer deal.
Die liefde is ‘n vreemde ding. Ek en Liam was nooit ‘n ding nie en dit het ek begin besef hy het my nooit gevra om sy meisie te wees nie.
Word vervolg
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...