Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 21 : So parmantig soos 'n kalkoenmannetjie!"Wag ! Wag Liam"
"Wat nou oulik hou jy nie van nek soentjies nie?"Ons was nogsteeds by die botanical gardens op die kombersie lekker romanties. En dus toe dit my by val ek moet hom oor nooi vir ete! Die son het al begin water trek.
"Nee alles behalwe dus my favourite part!""Nou wat is die probleem?"
Ek weet nie hoe om hierdie sentence te begin nie, wat van Liam freak nou totally out?!.
"My ouers, wel my Ma het gese ek moet jou oornooi vir ete!"
"vrek oulik waneer?"
ek kan op sy gesig uitdrukking sien hy is geskrik.
" vanaand !"
Sy eerste vraag was of hulle weet van ons !
"natuurlik weet hulle nie my lief so ek het 'n storie gespin oor 'n project!"
"Hel oulik jy plaas my nou in 'n awkward position hier. Ek wil hê hulle moet weet van ons!"
"Jy hoef nie te kom nie ek kan 'n storie spin. Hulle is nie gereed om te hoor dat ek in 'n verhouding is nie veral nie nou nie!""Ek sal kom. Hoekom nie skaam jy jou vir my?"
"Reg dan maar onthou geen soentjies geen liefdes talk! Nee my lief ek doen nie ek wil so met alles in my vir hulle vertel van jou maar jy weet dit is nie die regte tyd met alles wat aangaan."
Ek gebruik my ouers sê ergskeiding as 'n verskooning ek wil nie reguit vir hom sê wat alles van my verwag word van Wilma Bosman af nie.
"Ek belowe om my te gedra oulik! So waar was ons?"
"Arg nee Liam hou op die son gaan nou sak kom ons pak liewer op en gaan huis toe.!""okay oulik laat ons maar gaan! So wat moet ek aantrek? My beste kerk pak?"
Hy laat ek giggel
"Is jy nou van jou kop af? Ons huis is nie 'n five star restaurant nie. wel my Ma se gebak en kook is five star!"
"Ek terg somer maarnet so wat kan ek verwag?"
"Wel baie vrae! So wees reg vir dit my Ma kan nogals 'n handvol raak. My Pa is nie juis die nuuskurige tipe nie so jy hoef nie oor hom te worry nie ken net goed die wrestling mense en maak seker jy hou van John Cena!""Jy is iets anders hoe kan jy jou Ma nuuskirig noem?"
"Ek het nie ek het net gesê my Pa is nie die nuuskirige tipe nie!"
"Wat beteken jou Ma is. Ek lees tussen die lyne jy sê dit indirek!""Okay Liam ek sien jy het darem aandag geskenk in die Afrikaans klas!"
"Het ek jou al gesê jy is die mooiste meisie wat ek ooit gesien het?"
"Nee jy het nie!"
"uhm kom ek remind jou!"*****************
Liam het vinnig huistoe gegaan om iets meer gepas aan te gaan trek.
"So gaan hy kom Meisiekind?"
"Ja Ma hy gaan. Waar is Pa en boeta?"
"Hulle sit alweer voor die Tv!"
Ek het hulle natuurlik nie gesien nie omdat ek by die kombuis deur ingekom het.
Ek het vir Wilma help tafel dek en net toe ons klaar tafel gedek het is daar 'n klop aan die deur. Maar dit was vinnig hoop net nie my familie gaan my toekomstige man bang maak nie.
"Dus seker ons gas Jasiri gaan maak oop!"
Net toe ek sitkamer toe loop om die deur oop te maak het my oorige Boetie my voorgespring dammit ek wil daardie deur gaan oop maak het vir my sugga!
Hulle twee mekaar gegroet en toe ek vir Liam sien wil ek nie lag nie hy het sowaar sy sondag pakkie gaan aantrek nadat ek hom gesê het hy moet nie.
Mans mense verstaan ek soms nie.
"Naand Oom!"
"Naand Boetman!"
"Hoe gaan dit Oom?"
"Goed dankie en self?"
My Pa sê aandag is nie juis by Liam nie hy focus op die wrestling!
En soos blits maak Wilma die Queen of the house her appearance!
"Welkom in ons huis jongman! ""Dankie Tannie vir die uitnodiging."
"Wel dus 'n plesuur noem my somer maar Wilma"Nes ek hierdie ou heks ken sy wil nog jonk wees, en hier noem Liam haar Tannie ek hou maar my lag in.
"Dus dood regso Wilma."
"So wat kan ek vir jou bring koffee? Koeldrank? Tea? Lemon water? Gewone water? Die kos sal eers oor paar minute reg wees!"
Wilma , Wilma man sy weet net hoe om gaste te behandel sy kort 'n hande klap tot op lemon water vir arme Liam!
"'n glas koeldrank sal reg wees dankie Ta.. Wilma."
Die woord Tannie het weer amper sy verskyning gemaak.
"Kom help my meisiekind wat staan jy netso!"
Ek het net oog vir Liam geknip, wat teen hierdie tyd baie senuweeagtig gelyk het.Wilma was vanaand so bedrywig soos 'n miernes. Sy wil Liam impress. Ek het nuus vir haar Liam soek nie ou Tannies wat dink hulle is jonk nie.
Ek is te harsh op Wilma dalk bedoel sy net goed en wil Liam net laat voel hy is tuis. As sy maar net wil weet Liam het al op haar banke geslaap.
Dit klink of Liam en my Pa goed oor die weg kom daar binne in die sitkamer want dit gaan baie goed die geluide wat nou daar uitkom klink al te vroelik. My pointers het darem gehelp after all.
Al wat hy moet nou oorleef is die kruis en herondervragingvan my Moeder!
"Ete is reg!"
"Ons gaan nou kom Wilma!"
Die reuk van die kos maak my al honger.
Liam sit regoor my en my boetie sit langs my en wilma en seun sit regoor mekaar.
Nadat almal aan tafel is. Vra wilma vir Liam om die gebed op te sê. Ek het tog so gewens hy kan langs my sit maar oorkant my is ook nie te sleg nie ek kan duidelik in sy oë kyk en die view enjoy!
Toe hy die gebed klaar op gesê het begin ons almal eet. En toe begin Wilma met haar vrae. Sy wou elke detail weet tot op sy ouers en hulle history. Blykbaar ken sy Liam sê Pa baie goed glo saam groot geword. Sy wou glads weet watter project ons aan werk.
Ek het heeltyd net gesit en observe want as ek moes iets sê of antwoord namens Liam gaan ek game weggooi.
Nadat ons klaar geeët het en Wilma klaar haar vrae gevra het. Het Liam opgestaan.
"Meneer en Mevrou Bosman ek wil julle nie disrespek nie maar .....""Liam! Nie nou nie!"
"Wag Jasiri die jong man het iets op sy hart laat hom praat!"
Ek wys hom met die oë dat dit nie die regte tyd is nie! Ek het hom dan tog gesmeek om dit nie te doen nie hy gaan laat Wilma 'n oorval kry. Hoe kan Liam?
Of probeer hy nou parmantig te wees voor my ouers!Word vervolg.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...