Liefde Maak Seer
-Jay
Hoofstuk 8
Ek het hom vroeg die saterdag oggend wakker gemaak, sodat ons kan pad gee uit hierdie boom huisie uit want as die eienaar ons hier kry sidder ek om te dink wat sal gebeur.
Ek het in Liam se arms aan die slaap geraak.
Ons het die nag in die boom huisie gespandeer, wat duidelik nie deel van die plan was nie.
Die plan was net om vir my die sterre te kom wys.
Liam lyk so peaceful as hy slaap en oulik terselfde tyd.
Dit het laat ek glimlag.
Ek wil hom nie wakker maak nie maar ek het nie juis ‘n keuse nie.
“Liam !! Word wakker ons moet huistoe gaan.”
Die oomblik toe hy daardie blou oë van hom oop maak voel ek hoe my wange warm word.
“vrek oulik het ons hier geslaap?”
Sy vloek woorde klink soms net romanties vir my veral hierdie ‘vrek’ woord.
“ja ons het..!”
“kom ons gaan voor die mense wakker word.”
Ons twee het vinnig die hout trappe afgeklim en saggies op ons tone geloop tot voor in die yard die oggend windtjie het ons albei haas wakker gemaak ek het nog met een oog toe geloop en die ander een oop toe ons uiteindelik in die straat kom begin ons te lag vir mekaar, soos twee stout kinders.
My hare was woes.
Oppad huistoe was die vibe tussen ons bietjie awkward, ek dink dit is daardie onverwagste soen wat die atmosfeer so aklig gemaak het tussen ons.
Ek myself weet nie eens wat het dit beteken nie.
Is ons nou in ‘n verhouding? Of was dit net ‘n one night thing? Of was ons albei net in die moment?.
En dan val ek my by ek het my broer uitgesluit.
“Dammit Liam ek is in die moeilikheid , ek het skoon vergeet van Manie ek het hom uitgesluit!”
“Waar was hy dan dink hy is maar in die huis”
“Nee hy het uitgegaan dus hoekom ek gevra het jy moet oorkom want ek was bang! ek wonder waar hy geslaap het!”
Ek kan sien Liam wil lag vir my verskriklike gesig uitdrukking.
“Hy is fine oulik chill nou ons is nou by die huis. En hoekom het jy die deur gesluit?”
Ek wil sê dat hy my so deurmekaar maak dat ek skoon sekere dinge vergeet soos die mondeling van nou die dag.
Maar ek sê maar niks terug nie ek fokus nou net om by die huis uit te kom en seker te maak by broer is fine, want as hy nie is nie is ek in groot moeilikheid.
Toe ons uiteindelik by ons hek kom gee Liam my ‘n drukkie.
“sien jou vanaand!”
Ek het amper vergeet oor vanaand se party.
“sien dan vanaand”.
Ek wil nog by die hek staan en kyk hoe Liam van agter af lyk, maar die gedagte oor Manie slaan my en ek maak vinnig die hek oop en loop na die deur.
Toe ek die deur oop maak en na Manie se kamer toe loop sien ek darem hy is in sy bed. Maar hoe het hy in gekom.
Ek wil hom nie wakker maak nie want ek is selfs moeg so moeg dat ek my sommer op die sofa gooi en slaap.
**************************************************
( paar minute later)
“Sis word wakker”
Ek hoor Manie se stem so vaag weg.
“hoekom maak jy my wakker?”
Ek hou nie daarvan as ek slaap en dan word ek wakker gemaak.
“Dus al 4 uur jy slaap al heeldag”
“oh hell ek moet rerig opstaan.”
“Karla was al hier gewees , sy het paar goed gebring en in die yskas gesit”
“ek sien.”
“waar was jy gisteraand?”
“Ek was ook uit saam met vriende!”
“arg kom aan Sis jy was nie saam met Karla nie en dis al vriend wat jy het”
Ek probeer dadelik die onderwerp verander
“Hoe het jy in die huis gekom?”
“Deur my kamer venster ek het dit oop gelos want ek wou jou nie wakker maak nie, maar toe kom kry ek hier is niemand nie!”
“Laat ek liewer opstaan”
Hell ek staan op en gaan eers badkamer toe en dan na my kamer toe om te kyk wat ek kan aantrek vir vanaand.
My lyf is seer wonder hoe Liam sin voel ons het immers op plank vloer geslaap sonder enige kombers of iets van die aard.
En net toe ek uit die stort kom hoor ek my boetie roep.
“Ma is op die foon”
“ek kom boet”
Wilma het net gebel om te hoor of ons nog reg is. En ek en Manie het hierdie keer saam gelieg en pretend dat ons soet kinders is en hulle baie verlang.
Dit voel amazing wanneer ek en Manie saam lieg en saam stout kan wees , toe ons kleiner was het ons baie baklei. Hy het my altyd iriteer.
*********
(Paar minute voor die party.)
Die middag het vinnig geloop toe ek my wee bevind is Karla hier en ons begin alles in plek te sit vir die party. Dit is nogals stresvol om iets by jou huis te hou want jy moet seker maak al jou gaste is gelukkig.
Ek is bang dat die bure dalk iets vir my ouers kom sê. Maar toe ek een shot van die vodka neem het ek skierlik baie confident geraak.
“Karla let’s start this fucking party”
“Yes that’s my girl Jess”
Die gaste is besig om op te dag en die musiek is on top volume en ek hierdie party virgin is in die middle van die dans vloer.
Dis nou eers ses uur en die vibe by hierdie party raak net hotter and hotter.
Maar een persoon is nog nie hier nie.
“Waar is Liam?”
“Hy het gese hy gaan hier wees. Wees geduldig”
Liam beter opdag ek hou die party net om vir hom te impress.
Word vervolg.
Kom loer weer môreaand in en kom party saam met Jasiri en Karla en almal wat genooi is in hoofstuk 9
Ps. Don’t forget to bring your own alcohol .. hahah ….😂
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...