Deel 38 : Seisoen 2

46 4 0
                                    

Liefde Maak Seer
Season 2
Dedrei het daar gesit asof die situation haar glad nie laat ongemaklik voel nie ek mean Manie is nog ‘n kind, sy is ‘n ou vrou met ‘n matriek sertifikaat.
“So hoe is kampus lewe nog kerk sister?” vra sy sonder enige skaamte.

“Wel , as jy moet weet dus awesome maar net omdat ons small talk maak beteken nie ek approve van jy en Manie se verhouding nie dus totaal en al verkeerd.”

Wilma het haar begin vererg oor my wat so aangaan . sy het haarself opgeruk en demand date k moet saam met haar kamer toe gaan terwyl Dedrei toe mond sit met ‘n glimlag op haar gesig dus asof sy die opsetlik gedoen het. As sy nogsteeds revenge soek omdat ek vir Liam gehad het, is dit beyond pathetic.

Ek is toe in kamer toe agter wilma.

“Wat het in jou in gevaar? Huh meisiekind?”
“Ma daai meisie is gif!”

“Daar is niks fout met haar nie, jy is die een wat heelaand  beledegings rond gooi!”

“Ma besef sy is 5 keer nie Manie se ouderdom nie!”

“Jy kan maar nou jou stem toon afbring. Jy is nie die kind wat ek geken het nie rerig nie. ek is bewus van alles maar dus sy besluit, dus hulle besluit nie joune nie”

Ek moet erken sy was nogals in ‘n manier reg. dit was glad nie my besluit nie.
Maar iets omtrent haar glimlag elke keer as ek haar ‘n woord gee pla my sy is dan die aggressive tipe.

“Ma ek is net omgekrap omdat Ma nie vir my die geleentheid gegee het nie, Ma het letterlik ‘n gunsteling kind en dit sal nooit ek wees nie.”

Wilma het op die bed gesit, en ek het voor haar gestaan.
“Jasiri Bosman jy herinder my aan jou Pa jy is net so self sigtig en hardkopig soos hy. Ek het nie ‘n gunsteling nie ek behandel j yen Manie altwee dieselfde. Is ek spyt dat ek nooit daar vir jou was toe jy op jou eerste date gegaan het jou eerste soen ervaar het. Maar nou wil ek die pad met Manie loop”

“Ek moet seker maar verstaan Ma , ek is jammer ek oor reageer so baie”

“Kom gee vir Ma ‘n lekker drukkie.”

En dus sak ek af en gee haar een van die beste drukkies in die hele wêreld.

“Ruk jou nou reg en vra verskoning by jou sister”

“My sister? Nou vat Ma dit te wyd.”

Ons albei lag toe ons die kamer verlaat.

Ek het maar verskoning gevra maar nie rerig nie, my oë is vierkantig op haar gefokus. 

Nadat ons klaar gekuier het , is ek na my kamer toe ek het my foon daar die heeldag gelos so lekker het ek gekuier.
Brian gaan my dood maak, ek het skoon vergeet om op sy text te reply. Hy het al 4 boodskappe vir die dag gestuur. Hoe op dees aarde het ek heeldag sonder my foon klaar gekom en nes ek wil vir hom ‘n boodksap terug stuur slaan my foon af. “Verflaks , hy gaan nou dink ek het hom onodig geblue tick”

Ek plak vinnig die foon in die charger maar met elke aansit slaan dit af ek moet seker maar laat dit charge ek sal hom terug teks as dit miskien op 30% is.

Laat ek maar bietjie lê, en dus is ek vas aan die slaap.


Word vervolg


Liefde Maak Seer! Tempat cerita menjadi hidup. Temukan sekarang