Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Bonus Hoofstuk.
10 jaar later ...
Alles is deur mekaar ek weet nie hoe om te voel nie.
Wilma storm in by die deur
"Meisiekind die rok het nog nie gekom nie ek bel en bel maar geen antwoord nie."
Ek is op gestress dus vandag my groot dag ek kan nie glo die dag is hier nie maar dit voel asof alles verkeerd loop want my rok het nog nie dus kant uit gekom nie.
Louie het 4 jaar terug purpose toe ons graduate , ja ek Jasiri Bosman is 'n kwalifiseerde prokureur.
Ons het lank gewag vir ons trou dag omdat daar baie dinge in die pad was maar vandag is dit uiteindelik die groot dag.
Ek het liefde in hom gevind.
"Ma miskien is dit die beste om maar nie voort te gaan met die troue nie alles is besig om inmekaar te val alles."
Begin ek te huil.
"Wag man meisiekind moet nie huil nie jy gaan jou make-up opmors jy moet nou net positief bly."
"Ek probeer maar kyk waar is die tyd die gaste dag nou enige tyd op end an wat."
En dus gaan die deur oop dus Louie se Ma .
"Alweer die ding!" maak Wilma dadelik 'n opmerking
Ek het hulle twee in charge gesit om die decorations te doen by die eet plek maar dit het gou skeef geloop want toe het Wilma alweer die Holy water om die aunty nat te gooi.
"Wilma ek is nie hier vir jou nie ek kom kyk of my skoondogter nog oraait is since ek hoor die rok nog nie hier is nie."
"Dus my dogter as jy vergeet het, ek wil nie lag nie maar kyk wat het die meit aan 'n lelike mini wat haar ou plooi boude behoorlik uit wys."
"BLY asseblief net stil!! Dus erg dat die rok nie hier is nie nou gedra julle twee julle nog soos twee skool kinder word groot!"
Stop ek dadelik die twee wat lyk hulle wil mekaar net bykom.
Veder kyk hulle altwee my aan soos twee stout kinders "Jammer Jasiri" se hulle gelyk tydig.
"Dus my dag en alles loop skeef miskien is dit 'n teken van bo af dat ek en Louie nie moet trou nie."
"Dus nie so nie julle is gemaak vir mekaar , die rok sal opdag net geduldig wees ek het nog nooit my seun so gelukig gesien nie nooit." Maak Debra 'n opmerking.
Ek het daar op die punt gesit van die bed met my kop in my hande.
"Aih meisiekind , alles sal reg kom geduldig wees."
"Ek moet nou gaan moet nog op Louie check." Sê Debra terwyl sy uit gaan.
"Ek hoop net nie sy vertel vir hom wat gebeur nie want ek wil nie hê hy moet ook nog stress."
"OO jirre jy beter bid plooi boude gaan niks praat nie."
Ek is opgestress maar daar wat ek sit ek kan nie help as om te lag nie
Wilma is steeds so besig met haar dinge , ek nou al gedink sy sal afcool sy en Hannes het ook mekaar gevind en het besluit om te trou ek was nog op varsity. Maar hy maak haar baie gelukig al fight sy en Ouma Lienkie so baie want Ouma lienkie bly nou saam Wilma en Hannes. So is baie woes want die ouma is oud en harde gat en Wilma duld dit nie daai arme ouma bly verkoue het soos Wilma haar shower met die Holy water as sy net begin laf raak.
En met dit hardloop Karla en Jerome in met die rok.
"Dankie julle ek het vir 'n oomblik gedink ek moet die troue uit stel."
"Nee vir wat Riri , is hoogtyd dat die troue moet gebeur dink net jy is nou 4 jaar verloof terwyl ek nog op my Hoe phase is." maak Jerome baie dramaties 'n opmerking. Jerome het begin dinge onthou paar maande na sy ongeluk of na daai vark Brian hom seer gemaak het en hy het maar net weer s you self geword en ek was so bly want die nuwe Jerome het my so naar begin maak.
"Romie nou is jy net dramatic."
"Ek is so bly alles gebeur perfect vir jou Jess jy sal altyd my bestie bly en ek is so lief vir jou." Sê Karla met soveel trane in haar oë.
Sy het ook weer liefde gevind en dit in Roman en in die tyd het sy weer geboorte gegee aan 'n dogtertjie. En Junior is nou 7 jaar baie bekig en uit geknip Liam. Ek maak seker ek doen my aunty pligte al bly ek ver weg van die huis af maak ek seker dat hy vir ek en Louie kom kuier hy is so te sê soos ons eie kind.
"Julle twee is die beste pelle!."
"Genoeg van die geselery , meisiekind jy alweer vergeet laat ons aantrek." Maak Wilma geraas en sy is reg die tyd is amper hier om Mevrou Botha te word.
Jerome en Karla is altwee wat strooi en Junior strooi ook vir Louie.
Ek het vinnig aan getrek.
Wilma begin huil "Jy lyk mooi Ma se baby , ek het nie gedink ek sal die dag sien nie."
En dus kom Manie in "Reg vir die ding sis?"
Hy studeer photography so hy is die fotograaf van die troue.
"Ek is reg ja, maar laaste woorde ek is lief vir jy en Ma sal altyd wees."
"Kom nou mejuffrou Bosman laat ek die photo's neem glimlag.. wat sal Ma so hartseer lyk Jasiri gaan nie dood nie."
Ons albei lag terwyl Manie die perfekte Ma en dogter photo neem.
En dus 'n photo van ek en Jerome en Karla.
Dus tyd. Seun maak die deur oop.
"Is jy reg Pa se princess?"
"Meer as reg Pa, die vraag is , is Pa reg om my af te gee?"
"Louie is 'n goeie manetjie so natuurlik."
Ons is in die kar oppad na die kerk.
Ek sit en staar uit by die venster, baie nervous maar tog excited om Mevrou Botha te word.
My twee strooi jonkers het in gestap en dus is dit tyd vir my om in te loop.
My hart klop diep in my keel.
En dus gaan die deur oop en die mense staan terwyl die orkes my gunstelling liedtjie speel 'Ave Maria van Beyoncé'.
En die oomblik toe ek Louie daar sien wag in die voorkant van die kerk begin dit my slaan alles wat ek deur gemaak het was die moeite werd want op die einde van die dag eindig ek op met my prince charming.
En toe hy my sien loop trane van sy oë af. En ek probeer baie hard om nie te huil nie.
En dus haal my Pa my veil af en gee my 'n soen op my wang.
Hy handig my oor aan Louie wat daar gestaan het met sy mooi kerk pak.
Ek het baie breed geglimlag terwyl ek die trane van sy gesig af probeer afvee.
Die predikant het begin.
"Dus nou tyd vir julle vows aanmekaar." Het die predikant duidelik gemaak.
Dus begin Louie "Die eerste dag toe ek jou sien was die dag toe jy die boeke uit my hand stamp, ek was so kwaad maar toe ek jou gesig sien toe smelt my hart, en van daar die dag af het ons nie meer mekaar gesien. 'n jaar later het ek jou weer gesien sit onder 'n boom en ek het toe besluit om saam jou te praat ek was bang maar ek moes die kans vat en die res is history want hier staan ons, ek het jou baie Lief Jasiri Bosman en ek wil my hele lewe saam met jou spandeer jy het my kom wys wat dit is om oneindig lief vir 'n ander persoon te wees. En ek is trots op jou en alles wat jy oorkom het ek is lief vir jou."
Die trane loop behoorlik van my oog banke af. En dus is dit my beurt.
"Dankie, ek wil begin om dankie te sê dat jy altyd daar vir my is wanneer ek jou nodig het , jy is nie net my ander helfte nie maar jy is my beste vriend ook ek kan soms van die werk afkom baie kwaad oor 'n hofsak wat ek verloor het en dan is jy daar om na al my nonsies te luister jy sal my 'n drukkie gee en 'n soen om my beter te laat voel, ek weet nie wat ek gedoen het om so 'n earlike en opregte man te ontmoet nie. Al wat ek in die lewe geken het was seer en toe kom jy en maak alles weer reg jy is die rede hoekom my hart nog vir liefde klop ek is Lief vir jou."
Nadat ek klaar my vows gesê het is dit tyd vir die "I do" woorde en nadat ons klaar is en reg maak om uit te gaan sien ek iemand bekend , iemand wat ek nog 10 jaar terug gesien het.
Dus Liam hy staan by die deur van die kerk. Met 'n glimlag op sy gesig. En ek Glimlag terug want dus seker sy manier om die verhouding of huwelik 'n heads up te gee. Ek het weer geluk diep binne my.
"Vir wie glimlag my bruid so?"
"Somer maarnet ek is gelukkig."
Toe ons buite kom gooi almal die confetti oor ons....
Ek het altyd gedink geluk is nie vir my nie en dat die Liefde seer maak wel die liefde maak seer maar moet nie opgee nie jou sielsgenoot is iewers daar buite ek Jasiri Bosman wel Jasiri Botha het my purpose gevind in die lewe en dus om Louie met my hele hart en siel lief te hê
Die Einde.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...