Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 10Ek loop oor na die girls toe almal sien hier kom nou moeilikheid want hulle almal staan nader.
“Hey pop wat is jou storie? Moet nie shit agter my rug praat nie as jy iets vir my wil sê dan sê jy dit in my gesig !”
Almal is verbaas hulle ken nie die kant van my nie.
“Is mos die waarheird jy is nie Liam se type nie, jy bly in ‘n pantok”
Sy moes nie dit gese het nie toe waai die eerste hou en sy gee my een terug.
En toe is dit toe ek op haar jump en haar begin pomp met my vuiste.
Niemand keer nie almal maak ‘n kring om ons en moedig ons aan om soos straat meide mekaar te slaan.
En toe is dit wat Ashanti inspring toe sy sien haar vriendin word nou lekker gemoer.
Sy het my aan my hare getrek sodat ek kan af van Dedrei afklim.
En in paar sekondes toe sien ek Ashanti waai en Karla hak somer af met haar vuiste.
Ek het glads fokus verloor op Dedrei en dit is toe sy my beet kry die tief kan nie baklei nie.
Sy krap my gesig met haar fake naels. En ek moet herken dit was seer ek het onmiddelik opgestaan en dis toe sy haar wil met my kry sy skop my in my mag laat ek afsaak die pyn was te erg en soos ek afsaak trek sy my hare en gooi my teen die muur.
En dus toe ek sien Liam maak ‘n verskyning.
Waar was hy die heeltyd?“Ouens kan julle nie keer nie. wat gaan aan met julle?” Hoor ek hom sê.
Maar niemand vat hom kop toe nie.
Hy gruip dan vir Dedrei van agter af om haar lyf toe sy nog dink sy wil na my toe kom om my ‘n hou te gee.“Liam los my ek wil die ghetto girl ‘n less leer” skreeu sy soos ‘n honger varkie.
Skierlik is ek wonder woman en ek vlieg daar op die pyn van die skop voel ek nog maar ek het gesien dis my kans vir payback.
Soos Liam haar hou hak ek af met twee vuiste op haar bek.
My hande was natuurlik seer want my vuiste het haar tande geraak. Haar mond het dadelik begin bloei.“Jasiri dus nou genoeg hou op!”
“Nee Liam ek wil nie ophou nie!”
Net toe ek nog ‘n hou wil insit word ek terug getrek van my broer.
“LOS MY MANIE!!!!”
Maar hy het nie gelos nie.
Almal is gefokus op ek en Dedrei dat niemand vir Karla wat besig is om Ashanti se gesig te vermosel te keer nie.
Liam het vir Dedrei uitgevat en daar buite gaan kalmeer.
“sis jy kan nie aangaan nie bedaar nou.”
“as ek bedaar gaan jy my los?”
“Ja maar jy moet belowe jy gaan niks veder doen nie.”
“Ek belowe”
Hy het my vertrou en gelos.
Roman het maar die ander twee opgebreuk.Ek het ‘kamig’ bedaar.
Ek loop stadig na die tafel met die drank daar was nog genoeg drank oor ek maak my glas vol.
Ek hoor duidelik hoe Miss Perfect daar buite aangaan Liam probeer om haar te kalmeer.En dus toe storm ek soos wind by die deur uit en almal hardloop agter na want wie wil tog die aksie miss?.
Ek het nog drank in my mond gehad toe ek om die draai gaan en haar gewaar spoeg ek die drank wat in my mond is in haar gesig met die volgende woorde.
“vuil gemors!! Dit is wat jy is!”
Net voordat ek wil afhaak met ‘n klap vang Liam se hand my hand.
“Dis nou genoeg Jasiri.”
sy het nie eers probeer om my te attack terwyl Liam my hand in sy grip hou nie.
Sy het soos ‘n slang gegil omdat ek op haar gespoeg het.
Ek het na Liam geluister en ingegaan.
“We did it girl!”
karla high five my.“Yes ons het daardie poppe gewys wat die township girls kan doen!”
“Eerlik waar vriendin ek het nooit geweet jy kan ook hoodrat raak nie, ek is verbaas.”
“Eerlik waar ek het ook nie geweet ek Jasiri Bosman kan ook omkeer nie.”
"Welcome to life girl nou weet ek as mense skoor soek dan kom haal ek my John Cena vriendin."
Ons altwee begin te lag. Ons gesigte is ook maar bietjie skade aan gedoen.
Maar dink jy dit het hierdie party gestop?Neee ons het heelwat aangegaan daardie twee het huistoe gegaan en Liam het ook net verdwyn op hierdie stadium was ek so dronk Liam was die laaste mens op my gedagte.
Word vervolg
Wie sou nou kon dink Jasiri sal dit so verloor.
Dink julle dit is die alcohol?
Alcohol maak mos die mense so sterk! Hahahah 😂😂😂Dink julle Liam het verdwyn saam met Dedrei? Uhmmm kom loer weer in môre aand om uit te vind😊
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...