Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 17Nadat ons vir ons Hotdogs by een van die staletjies gekry het gaan ons weer na ons sitplek toe.
Ons het skaars gesit toe hardloop al die spelers weer op die veld uit reg vir aksie.
So ver loop die ander span voor met twee punte en ons tuis span is agter met twee punte.
Dit was die score.
Liam het my finally gesien en net vir my ‘n glimlag gegee en ek het natuurlik een terug gegee.
“Het jy daai gesien Jess?”
“Wat vriendin?”
“Liam wat vir jou smile! Julle het omtrent die skoot hoog in!”
“Natuurlik het ek dit gesien! En hou op laf wees ons is vriende wat vir mekaar omgee.”
“keep telling yourself that!”
Karla wil net nie ophou nie maar ek hou nogals daarvan as sy my so terg oor Liam.
Praat van Liam hy het weer sibliem in sy sokker klere gelyk ek mean sy hele lyf was expose sy bene daardie arms dit laat ek terug dink aan al die tye wat hy dit om hierdie dun lyfie van my gegooi het.
Ek was nog diep in gedagte toe ek hoor hoe die skare nou geraas maak.
“Wat gaan aan vriendin?”
“Durh jou boyfriend het so pas ‘n goal gescore!”
Ek wil nog protest teen die woord “boyfriend” maar ek spring ook dadelik op en maak ‘n helse lawaai.
As Wilma my nou moes hoor sal sy sê ek gaan soos ‘n straat meit aan.
Op hierdie stadium kort ons skool span net nog een goal om te wen die score is nou ewe.
So die span wat eerste drie kry wen.
********Liam het die laaste goal gescore en almal was so impress met hom dat sy mede span lede hom somer hoog in die lug opgetel het so bly was hulle dat hulle gewen het.
Maar soos die skare skreeu en sy naam roep vang sy pragtige blou oë my swart oggies en vir daardie oomblik voel dit asof ek en hy aleen is ek hoor skaars die geraas en dus toe hy afklim en op begin hardloop in die skare wat steeds sy naam uit skree.
En dus toe ek besef Liam is nou oppad na my toe.
Ek het skierlik swaar begin asem haal wat gaan nou gebeur klomp dinge het deur my kop gemaal.
En toe gebeur dit sy lippe bevind hulle op myne en hierdie keer soen hy my met passie die geluid van die skare mense het net harder en harder geword dit het gevoel asof ek en hy in ons eie wereld is.
Dus hoe ‘n man moet soen jy moet voel asof jy sweef soos ‘n arend.
En toe hy my uiteindelik los soek ek behoorlik asem.
Ek wil hê dit moet nie eindig nie.
En dus toe hy begin skree om almal stil te kry.
Karla staan nogsteeds langs my sy is net so in skok soos ek.
En toe almal stil is gaan hy op sy knee.
“Wat maak jy Liam?”
“Oulik ek moes die al lankal gedoen het!”
My hart begin vinnig klop.
Gaan die mans mens nou propose.
“uhm…”
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...