Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 21Nadat Jerome weg is het ek veder gesit en opsomings maak maar my gedagtes was lankal nie meer op die boeke wat oop voor my lê nie.
Hoekom sien ek altyd die goed in mense en nooit die sleg nie, seker hoe ek groot gemaak is.
“Maar Here ek vra nog my hele lewe lank dat jy my moet beskerm en dat jy my net moet ‘n teken moet wys wanneer iemand nie goed is vir my lewe, maar instead maak U dat alles manskyn en rose lyk. Ek weet nie hoe ek uit hierdie ding gaan kom nie Here die eerste keer kom ek na jou toe en vra U om my deur die storm te lei, ek het geen ander toevlug nie, ek het Liam se dood op myself gevat ek kan nie weer hierdie paatjie aleen loop nie asseblief help my.”Ek het op my bed gesit en praat met God , hy is my enigste toevlug in die stadium. En dus maak my foon dadelik ‘n geluid. Dus Brian wat op check of ek my eerste dag terug geniet het.
Eerlik waar weet ek nie hoe ek moet voel wat ek moet maak oor die informasie wat Jerome my gegeeg het.Inplaas van om terug op sy boodskap op Whatsapp te reply stuur ek Karla ‘n boodskap.
‘Ek verlang na j yen junior hoop als nog okay, jammer ek het geloop sonder om behoorlik te groet.’
‘Aih Jess, die hele gemeenskap lê vol van j yen Wilma sê stry, dink is jou skoon sister wat so nuus loop en versprei en nog stertjies aansit.’
Ek vererg my dadelik vir Karla
‘Rerig nou??? Ek stuur jou ‘n message omdat ek jou mis en jy vertel my shit wat nou die laaste op my gedagtes is!! Rerig vriendin?’
En nes ek Karla kla die boodskap gestuur het kom daar weer ‘n boodskap deur van Brian af.
‘Online nuh? Wat ek gemaak as jy my blue tick?’
Ek sit en trek my hare en dan speel Jerome se woorde weer in my kop af ek is bang en reply dadelik dus nou die laaste ding wat ek soek om hom kwaad te maak ek wil tog nie deur loop soos die ander.‘Besig met werk net online om Jerome vir hulp te vra. Love you’
En dus reply Karla .
‘Iemand is weer in ‘n verkeerde mood, lekker slaap Jess ek sal môre bitjie bel’
‘oraait Karlie.’
Ek het skaars vir Karla die text gestuur kom daar drie boodskappe agter mekaar deur als van Brian af.
‘oh’
‘Soe dus Jerome boo or my??’
‘Antwoord my Jasiri!!!’Vrek ek kan nie die mans mens glo nie.
‘Skool werk Brian skool werk!!!! Jirri Kalmeer’
‘Raak jy smart met my?’
En met dit sit ek vinnig en hastig my foon af want ek begin stadig maar seker die blou blês bliksem in raak vir ‘n ane antie se kind.****
Volgende oggend (Dinsdag)“Riri ko toe ons gaan laat wees.”
“Ek borsel net my tande ek kom”
Jerome is vroeg vandag voel seker lekker skuldig omdat hy die eerste dag geskip het.“Maak net oop die deur toe Riri.”
Eks nog heelwat net in my Panty en Bra maar Jerome druk dan op so ek dink nie nog twee keer ek maak die kamer deur oop en ek nog nooit so lekker gelag vir Jerome.
“Jirrri vrou cover up! Cover net up ek wili jou assets gesien het eks steeds ‘n man incase jy vergeet het.”
Sy gesig uitdrukkings was priceless.
“Arg nee ek nie gedink jy sal mind beside jy is die een wat amper my deur afgebreuk het met jouk lop.”
Jerome loop dadelik vinnig verby my na my bed om my pink gown vir my te gooi.
“Aaaahaa neeaah gaan trek tog net aan Riri niemand wil jou vele sien.”
“Omw Chomie jys dramatic!”
Ek vat my klere en gaan na die badkamer om aan te trek terwyl hy op my bed sit.
“Jy het nogals ‘n nice ass.”
“For squeeze YOU het jy my ass dop gehou??”
“Ek mean ‘n man het darem ook oë.”
“Nee nou maak jy my bang ek dog jy laaiks nie vrou assets.”
“Aih Riri dit was onskuldige kyk
“Oh isit remind me never to invite you in when im naked”Jerome het net daar gesit ongepla skoon vergeet hy was nou hastig.
En dit klop Brian aan die deur.
“Lief kom laat ons loop.”
“Jerome maak oop daar ons gaan nou loop.”
Jerome gaan maak die deur oop vir Brian
“Wat doen jy so vroeg hier?” Wil Brian dadelik weet.
“Arg Goodmorning to you to sweety”
“Vok waar is my medie?”
“Praat jy van hierdie fly dame wat nou hier voor jou staan ?”
Draai Jerome in die rondte verwys na homself as die ‘fly dame’
“Jerome ek nie tyd vir die kak so vroeg nie.”
“Oh iemand het met die verkeerde voet uit die bed geklim”
Ek het maar van die badkamer af geluister maar is vinnig uit.
“Eeey babe “ gaan ek verby Jerome wat Brian se geduld toets in die deur.
“Heey my sweets.” Soen ons mekaar.
“Sal ons weg wees?”“Loop Jerome saam?” Fluister Brian in my oor die oomblik toe ek die deur sluit.
“Ja ons het nou, nou klas.”
“So daar is nie eers tyd vir ‘n koffee op campus?”
“Vergeet dit ek gaan nie klas skip.”
“Maar Jasiri, Jerome is terug hy kan vir jou die oggend se werk kry.”
“Kom aan ons gaan laat wees love birds.: maak Jerome hom duidelik.
“Vergeet dit ek sê mos ek skip nie klas nie, gaan drink koffee met jou vrinne.”
Hy het toe niks gesê nie en ons is weg ek en Jerome is na ons klas toe maa toe ons daar kom is dit gekanseleer.
En inplaas van dat ek Brian laat weet soda tons koffee gaan drink. Gaan drink ek met Jerome koffee. Ons het skaars paar minute gesit toe sien ek hom aankom met vriende……
Word vervolg
KAMU SEDANG MEMBACA
Liefde Maak Seer!
Romansa'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...