Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 19
Op die stoepe het almal na my gekyk en ek kon hoor hoe elkeen ‘n opinie het.
Ek mean come on ek en Liam is skaars ‘n dag officially ‘n couple kan almal ons nie net vir vandag ‘n break gee nie.
Ek haat die aandag maar diep binne in my hartjie geniet ek die feit dat almal weet van ons en ek skierlik naam kry op hierdie skool gronde, ek kan met trots eendag my klein kinders vertel hoe ek en hulle oupa headlines gemaak het toe ons op hoër skool was.
Ek dag droom weer heelwat wie sê Liam soek kinders?. Back to reality .
In die verlede het ek baie daaraan gedink om my lewe saam met Karla sin om te ruil maar nie meer nie – ek is nou Jasiri Bosman en ek is meer as gelukkig om sy te wees veral nou.
Ek het skoon vergeet van al my probleme al probleem wat ek nou huidiglik het is ek weet nie hoe om op te hou smile nie, en dus waar wat hulle sê hoe meer jy smile hoe meer raak jou kakebene seer.
In die klas toe ek net wil langs Karla gaan sit op ons gewone sit plek voel ek ‘n hand in my hand die elektrisiteit wat in my liggaam vloei toe die hand myne vang gee my klaar ‘n aanduiding dat dit Liam is.
As hy my raak voel ek hoe my bloed warm raak.
“Kom ons twee gaan sit daar oulik”
Fluister hy in my ore. Ek wil sê nee omdat ek nie wil hê Karla moet so aleen sit of voel nie maar hoe kan ek vir my handsome boyfriend nee sê.
Maar dan dink ek sy het ek en Liam sê soentjies vanoggend interrupt so sy kan sonder my klaar kom vir nou.
“So wat doen ons na skool?”
“Enige iets waarvoor is jy lus handsome?”
“Ek het ‘n idea maar jy sal moet wag tot na sokker oefeninge. Ek sal jou text met die details.”
“Ek hou nie uiteinlik van verassings nie!”
“wel, jy gaan van hierdie een hou vertou my oulik!”
Ek sien net hoe Karla ons loer sy sit paar banke voor ons.
Ek voel natuurlik sleg omdat ek my vriendin afskeep maar dus payback vir al daardie maandae wat sy my so aleen gelos het.
“Okay dan ek vertou jou.”
En dus toe Meneer Labusca met ek en Liam raas.
“Mevrou Bosman en Meneer Schvatjí kan julle met die res van die klas deel wat so interesant is?”
“uhm Jammer Meneer ons praat somer maar net hier oor die som ons probeer dit oplos!”
Lieg Liam!
“Kom dan na vore en help die res van die klas ook!”
o vrek maar ek staan dan op en gaan na die board toe en los die som op ek is mos 'n kool kind so die som was 'n breeze.
“Dankie Mev Bosman! Sien julle klas so moet dinge gedoen word”
“Geen probleem Meneer!”
So skierlik is dit hoe dinge moet gedoen word, is maar goed Liam kon hom ooreed dat ons aan ‘n som werk anders was ons twee in die kantoor en ek het maar nie lus vir ‘n preek.
“Wel done oulik! Jy gaan jou belooning pouse kry agter daardie boom waar julle sit.”
Ek smile net Liam het die skoot hoog deur en ek ook die dat ek nie kan wag vir daardie belooning.
“Wel Tiger ek kan nie wag!”
Die smile op sy gesig sê dit alles.
Toe die klok net lui vir pouse is ek en Liam soos blits uit by die klas se deur.Natuurlik om te gaan vry agter die boom ons kan net die genoeg van mekaar kry nie.
Hy het laat my tone krill in my skool skoene.
Dit was die eerste keer wat hy sy hande deur my hare gesit het dit voel of sy magic hands my brein aan tas.
My hande het hulle om sy nek bevind. It feels like we created fire.
“ARG sies julle twee kry nou end!”
Ons het so groot geskrik vir Karla sy weet net hoe om ‘n magical moment te interrupt.
“Whatever vriendin! Ek sien jou dan vanmiddag handsome!”
Liam het net vir my met daardie blou oë van hom ‘n oog knip gegee terwyl hy wegstap.
“Julle moet op hou so in die publiek vry wat van dit was nou een van die onderwysers?”
“Asseblief vriendin kan ons nie nou hier oor praat nie - dit gaan net hierdie mood van my bederf!”
“Ek is bly vir jou moet my nie verkeerd verstaan nie maar vat dit asseblief stadig. Ek wil nie hê die verhouding moet ons vriendskap belemmer. Jy skeep my al klaar af sit saam met hom by elke klas. “
Hier gaan Karla alweer sy maak lyk alles gaan oor haar en dit gaan nie.
“Ek sal nooit laat Liam tussen ons kom nie jy weet dit tog. En ek vat dit eendag op ‘n tyd vertrou my ek weet wat ek doen!”
“Okay ek vertou dat jy nie sal nie , maar ek kan ook nie verhelp om te voel ek verloor jou nie! Jy is suppose om vanmiddag na skool saam met my mall toe te gaan maar nou moet ek hoor jy en Liam doen iets na skool! “
“ O hell ek is jammer vriendin ek het skoon vergeet! Kan ons nie maar saterdag gaan nie?”
Ek voel rerig nou sleg want Karla was nog altyd daar vir my ek moet nou leer hoe om te prioritiseer.
“Wel, ek moes dit verwag het van nou af gaan daardie charmer boy altyd eerste kom!”
“Dus tog nie so nie vriendin ek het rerig vergeet.”
“Nou hoekom kanseleer jy nie jou planne wat jy eers vandag gemaak het nie?”
“Ek kan rerig nie , ek wil meer tyd saam met hom spandeer.”
“Nou het ek my antwoord! Dit sal altyd Liam wees!”
“Wag nou jy is nie fair nie! Toe jy en Roman in ‘n verhouding was moes ek die changes in jou aanvaar het.”
“Ja maar atleast het hy my nie probeer afrokkel van jou af nie hy het hier saam met ons gesit elke pouse! En in die klas was ons profesioneel nie soos jy en lover boy nie!”
Ek kan nie glo Karla is so oppervakig en kinderagtig nie. Maar ek is nie verbaas nie sy kan nie met die feit deal dat ek nie meer daar gaan wees 24/7 soos elke keer as sy my nodig het nie.
“Liam steel nie jou plek nie vriendin. Hier is ek soos elke pouse saam met jou! Ek belowe alles sal nogsteeds dieselfde bly. En die sitting arrangements in die klas is net vir vandag môre is ek weer langs jou belowe!”
Ons date skaars ‘n dag en my vriend voel asof sy my gaan verloor en op die einde van die dag gaan ek moet kies tussen Karla en Liam en altwee is vir my belangrik.
“Okay Jess, guess ek moet nog gewoont raak aan die hele idea! Maar onthou ek het jou gewaarsku teen Liam moet nie met jou hart in hierdie ding gaan nie, gaan liewer met jou kop hier in op die manier gaan jy nie seer kry nie!”
“Ek weet wat ek doen! Okay?”
“Ja okay! Kom ons eet voor die pouse om is!”
Diep in my hart weet ek hierdie meisiekind bedoel net goed.
Word vervolg!
Verhoudings kan soms vriendskape en selfs verhoudings met familie lede verwoes. Is dit waar ? Somige mense kies hulle persoon bo-oor hulle vriende! Hulle vergeet wie was saam met hule since day one....
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...