Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 24
En soos elke aand raak dit ‘n gewoonte. Sit ek weer aleen.
Al maak Wilma my hoe seer en ek weet ek verdien dit nie ek sal nog altyd daar vir haar wees wanneer sy my nodig gaan kry. As ek Karla kon vergewe kan ek my eie Ma vergewe want sy weet nie wat sy doen nie sy besef nie wat sy aan my doen nie.
Ek besluit dan om vir Brian ‘n boodskap te stuur oor hoe ek regtig voel want om hom te vermy gaan nie juis veel help ek gaan hom net meer en meer redes gee om kwaad te raak.‘ Brian ek weet nie waar om te begin nie, maar dinge tussen ons is nie meer dieselfde nie, ek haat die gevoel ek is lief vir jou en wil jou nie verloor nie maar deesdae dink ek , ek het klaar. Daar was ‘n tyd wat jy niks in my oë verkeerd sou doen nie maar ek het besef ons almal het demons om te veg for instance ek is nie goed daarin om my gevoelens saam jou te komunikeer nie , ek steek baie weg agter my glimlag en soos tyd gegaan het, het jy gewoont geraak aan my en my streke, maar wat vir my bang maak is dat jy nie honderd percent eerlik met my is oor wie en wat jy is nie, jy het kwaad geraak omdat ek ‘n belangrike deel van my geskiedenis van my eerste verhouding vir jou weggesteek het maar in die meantime steek jy net so baie weg van my af, jy het my nooit rerig vertel hoe jou vorige verhoudings geindig het nie en nie dat ek juis belangestel het in hoe jou vorige verhoudings geindig het nie want ek is nie jaloers en insecure nie, maar ek moes hoor jy het ‘n neiging om vrou mense te slaan en hier dink ek daai klap was ‘n genuine fout. ‘N gedeelte in my wou eers nie glo dat jy sulke verlede het nie maar die jaloersie die afgelope dae wanneer ek evens met Jerome praat is kwaai erg en dit maak my bang Bria… Ek het jou rerig lief sal dit oor en oor sê maar ek dink eerlik waar ek en jy het ‘n break van mekaar af nodig voor dinge hand uit ruk. Dus die beste vir nou kry jouself eers onder beheer end an vat ons dit daarvan dan af , ek het huidiglik my eie persoonlike probleme wat e kook mee moet deal so is die beste as ons tyd uitmekaar spandeer om ons self-net weer te vind. Lief jou Jasiri’
Ek het die boodskap vier keer oor gelees en met soveel angs binne my besluit ek om brave te wees en die send knopie te druk.
“Dit moet eenvoudig net gesê was Here U weet ek kan nie meer ‘n moordkuil van my hart maak nie.”
En met dit het ek weer baie huilerig geraak my kussing was sop nat van trane.
En skierlik hoor ek Liam se stem “Niks en niemand is jou trane werd nie… Die wiel draai .. oulik die wiel draai byt net vas jou siel sal weer blom”Op hierdie stadium is ek nie meer bang nie.
“Liam hoe verlang ek net om jou vas te kan hou, jy was gewees wat jy is maar ten minste sou jy nooit jou hand vir ‘n vrou lig nie nooit nie. Ek dink nog elke dag oor jou en ons toekoms ek kom ook net nie sover om ons photo’s op my foon te delete nie, ek weet ek vra elke keer HOEKOM!”
“Oulik ek haat dit om jou so te sien, maar jy moet vrede maak met die feit dat ek nooit fisies vir jou daar sal kan wees nie maar ek sal jou altyd beskerm jy moet nou rerig aan beweeg en met aanbeweeg bedoel ek nie verhouding wise nie maar beweeg aan met jouself gee jouself kans om jouself te vind en beter te leer ken.”
En met dit verdwyn Liam weer hy laaiks die halwe gespreke, maar dit maak sin wat hy my pas gesê het, ek het heeltemal te vinnig probeer aanbeweeg ek moes myself die tyd gegee het om sy dood te verwerk en myself weer te vind.
“Maar dus nooit te laat om oor te begin nie Jasiri, die break tussen jy en Brian is die eerste stap.”
Sit en praat ek myself moed in.
Dus nou al ‘n tydtjie en Brian het nie op my boodskap wat ek seker is hy het gekry reply nie.Dit beteken seker hy aanvaar dat ons altwee rerig ‘n break van mekaar af nodig het.
Miskien sal die break ons albei goed doen en as ons besluit om weer die verhouding ‘n kans te gee dan is ons nuwe mense. En vir die eerste keer na ‘n lank tyd voel dit vir my asof ek myself begin vertrou.
Maar die feit dat hy na ure en ure nog nie op my boodskap reply het maak my bietjie bekommerd.
Maar toe maak my foon ‘n geluid en dit was ‘n boodskap van hom af, ek was bang om dit oop te maak maar toe skrap ek moed bymekaar en lees die boodskap.
‘Jy dink jy maak my seer? EK IS ONBREEKBAAR!!!!’Word vervolg.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...