Liefde Maak Seer
- JayHoofstuk 33
Die liefde is 'n lap wat nooit uitwas nie ongeag hartseer en pyn.
Wilma was en is nog altyd lief vir Seun ongeag die hartseer en pyn wat hy veroorsaak het. In haar oë sal hy nog altyd die Pa van ek en Manie wees.
Die gevoelens wat ek vir Liam het sal nog altyd daar wees alhoewel ek dit probeer vervang met haat.
Dit was sondag na kerk en ek het verlate in my kamer gesit. Leeg gevoel , aleen gevoel.
Môre moet ek almal in die gesig kyk, ek is saam met die twee veraaiers in 'n klas.
Die nuus gaan weer lelike opskuddings maak.
Maar Wilma het 'n sterk dame groot gemaak, ek gaan nie laat hierdie my onderkry.
En dit besluit ek om 'n brief te skryf aan Liam sodat ek hierdie ding agter my kan kry.' Liewe Liam
Nooit het ek gedink hierdie dag sal kom, jy het my gewys wat dit vat om iemand rerig lief te hê. Dus moeilik om van ONS te vergeet as jou gesig nog aan die agterkant van my ooglede brand.
Ek probeer heelnaweek om nie aan jou te dink maar dan bevind ek my op my bed met jou Jersey aan my sy. Hoe beweeg ek aan?
Waar begin ek om die stukke op te tel. Ek sal nooit weer heel wees nie. Vergewe my vir die fisiese pyn wat ek veroorsaak het. Vergewe my vir al my insecurities.Maar genoeg met die sweet woorde.
I gave you my life and what did you do? You killed me day by day! En ek weet die fout lê nie by my nie, dit lê by jou. Ek weet nie is dit die manier hoe jy probeer deal met jou ouers se egskeiding nie of wat?
Jy sal nooit weer iemand so loyal kry soos ek nie.En ek vergewe jou! Ek doen rerig! Want ek is nie groot gemaak om haat binne in my te koester nie.
En ek wens jou alle voorspoed in jou lewe.
Liefde jou so genaamde
Oulik '
Nadat ek die brief geskryf het voel ek hoe 'n kalmte oor my kom.
Ek het vrede in my hart.Maar om hulle elke dag vir die laaste paar maande te sien van skool gaan my net meer en meer herinder aan die pyn wat hulle my veroorsaak het.
*****
Maandag het aangebreuk ek is aleen skool toe dit voel nogals snaaks want hierdie tyd staan en wag hy my al by die hek of ek staan en wag hom, maar vanoggend was dit anders net soos dit voorheen was .
Die klok het gelui toe ek naby was en eerste periode is wiskunde. Ek het my way klas toe gemaak toe ek in loop maak ek seker ek los die brief waar Liam sit.
Ek het op 'n ander plek gaan sit, omdat ek nie krag het vir Karla nie.
Sy het ewe stil in die klas gekom kon skaars my way kyk.En toe kom Liam met sy kodige bandage om sy kop. Vader weet daai wyn glas kan nie sulke klomp skade aangerig het nie , maar nou ja.
Hy die brief gekry en dadelik begin lees. Ek kon sien hoe hy trane probeer sluk. Want ek het elke beweging dop gehou.
Die klas was behoorlik aan die gons oor die matriekafskeid en die heerlike after party.
Almal wil net oor hulle rokke praat.Die wiskunde Meneer is nog nie in die klas nie.
Toe hy klaar die brief gelees het , het hy omgedraai en my oë het sy blou oë gevang.
Een traan het van sy vang afgeloop die seer in albei van ons oë het die liefde wat seer maak gesimboliseer.Ons albei is nogsteeds lief vir mekaar maar weens omstandighede kan ons nie met mekaar wees nie.
En dus staan hy op en kom sit langs my.
"Moet nie 'n woord sê nie Jasiri!"
Terwyl hy sy hand oor my wang streel. Ek het my oë toe gemaak vir 'n oomblik.
"Ek wil saam met jou wees Jasiri."
"En ek saam met jou Liam maar ek kan nie! Ek het op Liam verlief geraak, wat nou hier voor my sit is 'n monster wat ek nie ken nie."
"Die Liam wat jy ken is nogsteeds hier binne my oulik."
Hy het my hand gevat en dit op sy hart geplaas.
Die ritme van sy hart het soos musiek vir my siel geklink. .
"Ek kan nie Liam dus verby aanvaar dit alles wat ek in daai brief gesê het. Is waar. Ek sal jou nooit weer 'n kans kan gee, as ek jou sien dan herinder dit my aan HAAR en julle ongebore baba!"
"Okay ek verstaan."
Dit was sy laaste woorde voordat hy opgestaan het en terug na sy stoel toe gegaan het.
Ek het diep in en uit asem gehaal net om trane te keer.
Toe die wiskunde Meneer uiteindelik binne kom was ons almal dood stil.
Liam het gevra om klas kamer te verlaat. En dus is hy weg.
Die klok het al gelui vir die tweede periode en Liam was steeds nie terug nie , Roman het maar sy sak gevat.
Toe hy nogsteeds nie opdag vir die tweede periode het Roman vir Mev rooikat gevra om te gaan kyk waar Liam is.
Net paar sekondes later het Roman met Liam in sy arms ingestorm by die klas almal was geskok. Roman het op sy knëe gesit en geskree. "Here Asseblief nie hy nie iemand help!!iemand help!"
Liam se ligaam het daar gelê heel voor in die middle van die klas.
Mevrou rooikat het laat almal uit hardloop terwyl sy die ambulance gebel het somige van ons moes die ander onderwysers laat weet.
Ek het tot voorgeloop en daar gestaan ek het nie 'n beweging gemaak nie my oë was op Liam sê beweging lose liggaam.
Die paramedics het opgedag en hom dood op die toneel verklaar hy het hom opgehang met sy skool das in die skool badkamer.
Ek het gebewe van skok hulle het my probeer verwyder van die toneel af maar ek het behoorlik geskop en trap.
"Neeeee, hy is nie dood nie!!!!! Hy kan nie wees nie!!! Hy kan nie wees nie!!! Neeeeee nie my Liam nie!!!neeeeeeeeeeeeeeeeeeee!"
Almal was in skok... Ek kon nie die trane keer nie. Die laaste paar oomblike speel in my kop af....
"Jasiri ek wil saam met jou wees." Lyk ek hoor sy stem😔😕Ek het gesnik soos ek huil.
Mev rooikat het my na die personeel kamer gevat en suiker water ingejag vir die skok.
Die baby mamma was nêrens te siene nie.
Word vervolg.
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...