Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 16"Nou toe nou! Julle is ienlik lekker comfortable in public!"
Gelukkig is dit darem nie een van die moeilikheid makers nie dus Karla.
"Jinne laat jy my so groot skrik."
" Karla sal jy net jou eie besigheid begin mind, kom ons loop oulik."
Karla wou nog iets sê maar ek en Liam is soos blits weg.
Nadat karla ons interrupt het , het ons albei maar niks gepraat oppad huistoe nie wat 'n fun spoiler.
Toe ons by ons huis sê hek kom gee hy my weer ‘n drukkie om nag te sê Liam se arms om my dun lyfie voel tog so reg ek wil nie hê hy moet my los nie.
“Sien ek jou by môre sê sokker game teen Pompies hoër?”
Ek ken natuurlik niks van sokker af nie maar omdat Liam so mooi gevra het stem ek maar saam.
“Ja natuurlik ek wil jou in aksie sien!”
Hy het net een mooi glimlag gegee sodat sy dimple kan uitsteek.
Dit was die eerste keer wat ek sy dimple agter gekom het.
Dit het my mos weer heel maal oor liam gemaak.“Dan sien ek jou dan môreoggend”
“Okay dan nag lekker slaap!”
“Jy ook oulik en onthou môre skyn die son weer alles sal regkom vertrou net.”
“Dankie Liam”
Nadat Liam nag gesê het staan ek nog by die hek net om hom van agter af te bewonder, en hierdie keer het ek my lip gebyt. Skoon vergeet dat nog heelwat stukkend is.
Manie het sy kamer venster vir my oop gelos en ek het ingeklim.
“slaap jy al?”
“Nee , ek het vir jou gewag.”
“okay jy moet lekker slaap en dankie”
“jy ook sis!”
Nadat ek vir Manie naand gesê het sluip ek soos ‘n dief in my kamer.
Ek tel my foon op en text vir Karla.
‘Gaan jy saam met my môre middag na skool na die sokker game toe? Ek wil nie aleen gaan.’
‘Van wanneer af is jy ‘n sokker fan? Jy wil seker net vir Liam gaan sien neh? Lol ek sal gaan Jess anything for you!’
Sy ken my al so goed.
‘Liam het my genooi en ek wil mos nie aleen teen die kant sit nie soek darem my bestie langs my of hoe? En besides ek soek jou langs my want ek is bang daai rich bitches gaan my aanpak en as jy by is dan weet ek ons is twee elkeen kry een lmao!’
‘jy is darem ‘n bang gat Jess lmklaar! Ons sien dan mekaar môre lekke slaap ek gaan nou eers my huiswerk doen’
‘lmao haha vriendin! Wat ‘n wonder jy doen “darem” jou huiswerk. Sien môre’
En so het ek aan die slaap geraak met my foon in my hand.
********
Die volgende oggend het my foon sê alarm my darem betyds wakker gemaak. Ek het soos elke oggend my normale roetine gevolg opgestaan en gaan was en afgegaan om ontbyt te gaan eet saam met my lieflike gesin wat een of ander tyd ‘n gebroke gesin gaan wees.Nadat Liam my getroos het en ek weet dat hy deur die selfde ding gaan voel ek nogals dat dit nie die einde van die wêreld is nie.
Alles gebeur soms met ‘n doel en ek moet dit begin aanvaar dat dit die lewe is die en niemand is perfek nie , nie eers my ouers nie.
VOCÊ ESTÁ LENDO
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...