Deel 74

39 2 0
                                    

Liefde Maak Seer

Season 2

Deur Jay

Hoofstuk 37.

Nadat ek klaar die liedtjie gesing het en ons loop ons was skaars by die deur toe skreeu altha "Sy oë is oop , sy oë is oop."

Ek het my boeglam geskrik van blydskap en Wilma is sommer vinnig terug en ek is agter na.

Sy oë  so waar oop "Romie is jy daar my kind."  Een traan verlaat sy een oog, maar daar kom niks uit sy mond uit.

Die dokter en 'n nurse het dadelik gekom "Dus 'n wonder werk" dus al wat die dokter gesê het.

Ons was gevra om buite te staan dus net Altha wat daar gestaan het.

En nadat die dokter vir Jerome ondersoek het Altha uit gekom om ons te vertel wat aangaan.

"My kind gaan oraait wees , sy spraak gaan weer terug kom die dokter sê ons moet dit net tyd gee, maar die kanse dat hy ons gaan onthou is skraal, maar daar is hoop Dankie sister Willa jy het my kind sê lewe gered, ek weet nie hoe ek ooit dankie kan sê nie."

Ek het daar gestaan baie verlig dat my chommie weer oraait gaan wees ons moet nog baie dinge aanpak.

"Ons gee net die Here al die prys Altha want hy het deur my gewerk, bly bidden want daar is nog 'n lang pad wat voor lê."

"Ons sal moet gereeld in kontak bly Willa, ek gaan maar nou weer terug na Romie toe hoop julle kan môre weer 'n draai maak. En ek sal aanhou bid want gebed dra rerig krag"

"Ja ons sal defintief 'n draai maak Tannie Altha , sterkte en laat weet vir Jerome dat Brian agter tralies." Gooi ek my 5 sent in die bord.

"Ons sal  moet ons was nou nie juis  boesem vriende op skool gewees nie maar kyk hoe draai alles uit, maar jy kan enige tyd op ons knopie druk Altha enige tyd."

Ons groet dan vir Altha en loop na die lift se kante toe.

"Wat Ma vandag gedoen het was asemrowend , ek likes altyd joke as dit by Ma se geloof kom maar Ma het vandag iets gedoen wat ek nooit in my lewe sal vergeet nie ek is skoon speechless."

Dus gee ek haar 'n drukkie voor die lift wat ons nog voor wag.

"Dus die Here wat my gebruik het meisiekind ek myself was so warm van sy teenwoordigheid."

"Ek wil soos Ma wees wanneer ek groot raak."

"Awwwa Meisiekind dus die nicest ding wat jy al ooit gesê het, ek het skoon vergeet van die groot pis wat ek het en nou vang dit my alweer want ons staan voor hierdie ding."

Sy weet ook net hoe om 'n perfekte oomblik op te mors, maar wat kan ek sê dus Wilma.

"Ja ek ook gewonder maar het die aunty dan nie 'n pee gehad nie, maar ons sal sommer vinnig gaan sodra ons onder is."

Dus maak die lift oop en daar is niemand binne nie, Wilma hou maar weer my hand.

En dus gaan die lift toe. En skierlik toe is dit donker.

"MeisieKind Meisiekind wat gebeur nou?? Oooo"

Die lift het loop stuck.

Ek is selfs bang ek weet nie moet ek vir Wilma sê wat gebeur het of nie want  ek is bang ek maak dit erger.

"Ma die ergste het nou gebeur die lift het gestuck."

Is pik donker in die lift en Wilma kleef verklaar aan my vas.

"OOO Here asseblief ek is nog te jonk om dood te gaan my kinders het my nodig Hannes het my nodig en daai hoendertjie wat ek nog in die oond het, het my nodig ooooo die peee Jasiri dit wil kom."

Wilma begin panick ek wil nie lag nie want ek myself is koud geskrik.

"Ma kalmeer ek gaan nou lig met my selfoon maak dan kan ons die Alarm knopie soek en druk maar Ma moet my nou eers los."

"As ons vanaand hier dood weet net ek het jou baie lief. Oo ek is ewig spyt ek het my Holy water op vet niggie gemors ek het dit nou nodig om my te kalmeer."

Bly sy aan gaan.

"Ma los my nou laat ek kan vir ons hulp kry." Sy los toe my hand en ek maak lig met my foon.

En druk dadelik die knopie.

"Is die donderse loadshedding wat nou laat die kak gebeur jirrriiii meisiekind en die pis het my oooooo ek kani meer nie oooo."

"Ma kalmeer." My hart klop selfs in my keel maar ek probeer kalm klink want as ek nou ook moet maal raak dan gaan dit nie die situasie help nie.

"Jy donnerse myt sit aan jou selfoon se lig."

Ek doen ook maar.

En sy begin trippel in die lift van die pis het haar dit lyk asof sy besig is om te juig maar dit gaan woes.

Daar wat ek staan die trane loop soos ek lag.

"Dan lag die donderse myt ek pis my nat hierso!"

"Kom ons bid liewer Ma."

"Begin solank ek sal nog skaars halejujer sê dan waai die pis druppels."

Sy is baie dramaties.

"Ma staan nou stil."

En dus gaan die ligte dadelik aan en die lift beweeg.

Maar kon ek dan my lag hou want Wilma se gesig uitdrukkings lyk darem woes. Die hare is deurmekaar.

En toe die lift se deur oop gaan vlieg so 'n anty behoorlik uit die lift uit.

Die security wil nog weet of ons okay is  en Wilma is lankal nie by dit nie sy soek die toilet.

"Waar is die donderse toilet maak net gou beduie in Afrikaans want my kop draai nou so dat Engels nou skoon verdwaal."

Die ntate het vir Wilma net so gekyk en maar net  met die hand beduie.

Sy los my skoon agter ek het haar nog nooit so gesien nie.

Sy is skoon siek vir daar lift wat nou so snaaks was.

Word vervolg

.

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now