Liefde Maak Seer
- JayHoofstuk 20
Die middag na skool het ek eers huistoe gegaan om my skool klere uit te gaan trek.
Om iets gemaklik aan te trek Liam sê opdrag ek hou nie einlik van surprises nie maar ek sien nogals uit na hierdie surprise date.
Romanse was nog nooit my ding nie ek het nooit daarin belang gestel nie, ek het altyd gedink dit kompliseer net die lewe vir mens maar ek was verkeerd dit doen nie net die feit dat jy iemand in jou lewe het wat vir jou omgee en laat spesiaal voel.
Om vir jou te bemoedig waneer alles om jou skierlik nie meer sin maak nie.
Daar is net een woord om die liefde te beskryf en dus awesome anders sal dit nou weer as 'n roller coaster ride beskryf.
My selfoon sê geluid het my gedagtes onderbreuk.
"Hello handsome!"
"Hey oulik ek wag vir jou buite!"
"Okay ek kom nou net 'n minute!"
Ek het die phone gedrop en vinnig vir myself in die spieël gekyk net om seker te maak ek lyk perfek en toe sitkamer toe geloop om my Ma te laat weet ek gaan bietjie uit vir die middag.
"Het jy nie Huiswerk om te doen nie?"
Was die heel eerste woord uit Wilma sê mond uit.
Ek het skoon van die probleme tussen sy en Seun vergeet en dit was beter so kinders meng hulle nie in groot mense se besigheid nie.
"Ek sal dit later doen Ma ek gaan gou saam met ouma Lienkie sê klein kind winkel toe ons doen 'n project saam en die is al tyd wanneer ons dit kan bespreek!"
"O Dus hoekom julle elke oggend saam loop 'n project sê jy?"
En hier dink ek sy het geen idea dat ek saam hom loop elke oggend shit jy is weer in die moeilikheid Jasiri.
"Ja Ma"
"Okay meisiekind ek hou nogals van die seun hy lyk soos iemand wat erinstig oor sy toekoms is! Ek sien jou dan later en nooi hom bietjie vir ete wil darem die seun beter leer ken since hy 24/7 saam my dogter tyd spandeer!"
Ek het net daar gestaan nie geweet wat om te sê nie al woord wat uit gekom het was "Ete?!"
"Ja meisiekind!"
"Okay dan Ma ek sien ma dan later"
Ek is verbaas Wilma nooi nie somer net iemand uit vir ete nie! Glo my sy wil weer vir arme Liam kruisondervraag en dan herondervraag.
Ek storm maar by die deur uit! Weet sy dalk ons date? Ek gaan Manie vermoor as hy die nuus aan hulle verklap het ek sweer.
Hoe verduidelik ek vir Liam my Ma nooi hom vir ete dit sal hom mos afskrik ons date skaars 'n dag en sy aanstaande skoon mense nooi hom oor vir ete.
"So where are you taking me handsome?"
Hy het 'n piekniek basket in sy hand gehad so dit kan net een ding beteken we going to have a nice date with nature.
Liam en sy spontane planne.
Hy lyk natuurlik hot soos altyd hierdie keer wys hy bietjie sy harerige en gespierde bene.
Hy show omtrent off."Well my dear I'm taking you to the botanical gardens for a romantic picnic just me and you!"
"oh you so romantic handsome! I love the way you think"
Ons het skierlik begin Engels praat dit klink tog so romanties as ons so switch!
"Let's go sangorita!"
Hy het my hand gevat en ons twee het geloop tot by die taxi rank.
Ja ek weet dit klink corny om 'n taxi te neem om op 'n date te gaan maar dit het my glad nie gepla nie solank ek met Liam is.
Toe ons arriveer by die botanical gardens het ons 'n perfekte spot onder 'n boom gekry hy het die kombersie uit gehaal en op die groen grass gegooi.
En toe ons sit veraas hy my met een van sy magical soene.
Ons het daar gesit en gelag en ek het skoon vergeet dat ek hom moet uit nooi vir ete ons het mekaar sê geselskap geniet alles het vir daardie oomblik net reg gevoel en die vonke het behoorlik tussen ons gespark!
In die wêreld van Liam en Jasiri dit was net perfek in his eyes I could see that love was alive and that love still exists.
Soos die Lianie May liedtjie sê ' saam is ons beter as stok siel aleen want twee is mos beter as een'
En dus hoe ek voel sonder Liam is ek leeg soos 'n blik maar saam met hom voel ek complete.
Liefde jou lekker ding waar het jy jou nog altyd wegesteek vir my?
Dalk onder 'n klip?
Onder die bed?
In die kas?
Liefde jou lekker ding moet my nooit los nie.Ek moet sê dit rhyme nogals ek kan 'n hele gedig skryf oor hoe ek voel maar nou is nie die regte tyd nie.
Ek aanskou hoe pragtig God vir Liam geskep het elke feature van hom is net flawless. En ek kan steeds nie glo hy is myne nie, dus onwerklik.
Word vervolg
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...