Liefde Maak Seer
- Jay
Hoofstuk 22
“Asseblief Liam die is nie die regte tyd nie!”
“Bly stil meisiekind ek wil hoor wat Liam te sê het.”
Ek voel hoe die sweat druppels oorals in my lyf begin uit pop.
Ek dump somer vir Liam nog vanaand , hy is vokken maal hy ken nog nie hierdie twee mense nie veral nie vir Wilma nie.
Ek was nog in gedagte toe ek besef maar Liam is nie meer regoor my nie maar hy staan direk agter my ek het my om gedraai en net my oë toe gemaak ek wil nie Wilma sê reaksie sien nie.
“Jasiri Bosman!”
“Stop net Liam!”
“Shht”
Ek het op gevlee en sitkamer toe gehardloop almal het op daardie oomblik vir my agtervolg.
“Wat is fout my kind?”
“Niks nie Pa!”
“Nou laat hierdie jonkie klaar praat ek wil graag hoor wat hy wil sê”
En toe begin Liam weer maar hierdie keer besluit ek maar whatever happens , happens.
“Ek wil graag hê jy moet my matriekafskeid date wees dus nou as jy nie al klaar ‘n date het nie!”
Vader was ek verlig om daardie woorde te hoor.
Ek moes weet Liam is nie so dapper om voor my ouers hulle toesteming te vra om my te date. Ek het skaars geantwoord toe spring Wilma ja my Ma my voor.
“Natuurlik sy het reeds nie ‘n date nie!”
“Dus nie waar nie Ma wat van Greg?”
“Dus fine ek verstaan oul…. Ek mean Jasiri!”
“Nee Liam ek sal graag jou date wil wees. Greg is my neef en hy was al matriekafskeid toe so ek glo nie hy sal mind nie!”
Ek weet Liam wou my net daar en dan soen in die middle van die sitkamer maar hy kon nie.
“Baie dankie Jasir! Dus nou as ek Oom en Tan.. Wilma se blessing het!”
“Julle is perfect vir mekaar , so jy het my blessings!”
“Dankie Wilma en hoe sê oom?”
“Doodreg solank jy net mooi na my dogter kyk vir die aand is ek okay!”
“Dankie!”
Hierdie was net te goed om waar te wees en ek het my self weer ‘n knyp gegee net om seker te maak ek droom nie.
As hulle so accepting is oor hy my matriekafskeid date , sal hulle miskien hierdie verhouding ook aanvaar.
Wel op daardie oomblik wou ek net in Liam se arms wees, en soen net om hom te wys ek waardeur elke moment en elke verassing hy gaan uit sy pad uit om my special te laat voel.
“Kan ek hom halfpad vat?”
“Natuurlik meisiekind moet net nie te ver loop nie.”
“Belowe ek sal nie!”
Ek mean Liam bly net in die straat af ek soek net my goodnight kiss en daardie soen wat ons gemiss het in die sitkamer toe hy my vra om sy matriekafskeid date te wees.
Toe ons uiteindelik bietjie ver af in die straat is gryp ek vir Liam en sowaar die gevoel raak ek net nie gewoond wanneer sy lippe myne raak nie dit voel soos elekrtrisiteit al die atome connect net.
“Ek het vir ‘n oomblik gedink jy gaan my ouers van ons sê.”
“Ek gesien jy freak uit!”
“En amper het ek my mond verby gepraat!.”
“Jy moet leer om my te vertrou ek het dan vir jou my woord gegee dat ek nie sal nie!”
“Ek weet maar moet nie ‘n girl blame nie.!”
“Wel ek is jammer die idea was om jou by die botanical gardens te vra maar ons het so ‘n lekker tydtjie gehad dat ek skoon vergeet het.”
“En toe besluit jy voor my gesin? Slim plan handsome. Alles wat jy deesdae doen verass my net elke keer.”
“Ja ek moet tog een of ander tyd jou ouers ontmoet het en ek wou net ‘n goeie indruk skep.”
“Wel ek dink hulle hou van jou veral WILMA!”
“Defnitief oulik is sy maar elke dag so?”
As hy maar net weet daardie heks het haar moments maar ek gaan niks sê nie dit sal ‘n verkeerde indruk skep van my verhouding met my Ma.
“Uhm.. Wel ja sy is . Ek sien jou dan môreoggend. Lekker slaap my baby!”
“Nie so hastig nie!”
En dus toe hy my weer gruip vir ‘n proper goodnight kiss.
**************************
Die volgende paar dae het vinnig geloop en toe ek my weer bevind is dit 3 dae voor die matriekafskeid ek en Liam sê verhouding het net sterker en beter geraak ons het mekaar sê sinne voltooi. Ons het elke middag na sy sokker oefenige saam geleer en huiswerk gedoen.
Ons is ‘n maand in die verhouding maar dit voel vir my soos 27 jaar. Die manier hoe ons aangaan.Word vervolg
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...