DEEL 30

106 4 7
                                    

Liefde Maak Seer

- Jay

Hoofstuk 30

Ons het in style by die onthaal geariveer wat naby 'n lughawe was.

Hy het uit geklim en vir my die deur oop gemaak en voor my was rooi matte.

"Die is rerig mooi."

" Ek stem saam!"

Ons twee het ingestap die skool photograaf het photo's geneem.

Karla was hier saam met haar neef wat ek goed ken want daar was 'n staduim wat hy agter my lyf was.

Sy het net so asemrowend gelyk in haar pink rokkie. Hoekom ek sê rokkie is want die ding het skaars haar boude toe gemaak.

Gelukkig het ons by een tafel gesit, maar dus nie al nie die skool hoof of wie ever hierdie sitting arrangements gemaak het moes toevalig net vir Dedrei en Ashanti rn hul dates by ons tafel sit.

"Lord have mercy! Sien jy Karla ek voel aan my hier kom weer baie drama met hierdie twee so naby aan ons!"

" Ek sê jou Jess maar kom ons maak lyk hule bestaan nie."

" Het ek jou gesê ek wil of kom ek sê ek gaan my virginity vanaand verloor!"

" Wat Jess?? Nee jy is nie reg nie; ook nie aan hom nie. Dink nigter Jess!"

"Ek het klaar my mind opgemaak.! So sssht laat ons na die boring speeches luister!"

Toe al die speeches klaar is. Gaan kry one almal vir ons kos want is self service. Agter my het die slang kom staan.

"Liewe Jasiri looking like you looking! Hoe is lewe nog met Liam? Net 'n matter of five point 2 quarter of a second dan cheat hy op jou sister. Ek is bly ek het van die gemors onslae geraak . Maar jy my liewe mensie is stuck met hom.!"

"Kom ons tree soos beskafde dames op; Dedrei want ek wil nie die duiwel krag gee nie! Nie vanaand nie. Asseblief ek gee nie om wat jy sê nie maar ek en hy is for keeps!"

En netso is ek weg van Dedrei af. Ek het gaan sit en eet maar Karla was nêrens te sien nie Liam ook nie; ek was stuck met Karla se laastige neef.

" Waar is Karla en Liam??"

"Hulle is buite. Sy iets genoem van hulle moet praat."

"Okay, ek hoop nie daai niggie van jou vertel weer my boyfriend nonsies nie."

Vader sy kan dalk net oor die hele 'virginity' storie ek moes haar nie vertel het nie.

Ek het baie vinnig opgestaan en my kos net daar gelos om hulle te gaan soek.

Toe ek buite kom hoor ek hoe hulle mekaar nonsies vertel , Liam klink of hy in trane is.

My instincts sê vir my ek moet net hier staan en nie 'n vedere beweging maak nie en dus toe ek duidelik hoor.

"Dus jou kind Liam! Ek het met niemand anders geslaap behalwe met jou!"

En Liam begin afstry ; "Jy weet mos dus nie waar en jy het vir my daardie aand verlei. Hoe dink jy gaan Jasiri voel?? As sy moet weet haar beste vriendin het haar boyfriend verlei. So maak 'n abortion! Op die manier kry niemand seer!"

Ek het begin lam raak daar wat ek staan , ek kon skierlik nie asem kry nie; ek het letterlik gevoel hoe my hart my lyf verlaat.

Die kan nie waar wees nie daar moet 'n ander veduideliking wees en skierlik speel alles af in my kop . Die manier hoe sy 'kamig' vir liam dislike! En hoe sy altyd aangegaan het. En gister toe sy bly jammer sê en ek nie verstaan waarom nie. 
My heiland! Ek is dom ek moes die tekens sien.

Ek het so kwaad geraak dat ek net rooi voor my sien; ek het direk na hulle toe gestorm.

Liam het nog kamig aangegaan asof hule net 'n vriendelike geselskap het toe hy my sien aankom.

"Jess is alles okay? Hoekom huil jy?"

Vra die slêt nog Dedrei was reg oor haar sy is 'n slêt.

" Moet nie vra nie; ek het alles gehoor!! Alles kamstige 'vriendin'."

" Ek is ja..."

" Spaar jou ASEM!!!"

"oulik dus nie nou die tyd om..."

" HOU JOU BEK!! Ek kom nog by jou!"

Die kinders het bietjie vir bietjie uitgekom toe hulle hoor hoe ek buite aangaan onderwysers darem nie agter gekom nie.

"Jess dit was nie....."

"SHUT Up Karla!!! "

Ek is so kwaad dat ek nie eers dink dat sy swanger is ek gee haar 'n moerse klap laat my vyf vingers behoorlik op haar wang sit. 
Sy het nie eers probeer terug baklei nie.

En dus gryp Liam my wee ; almal is verbaas niemand weet regtig wat aangaan nie.

"Los my gemors!! Los my!"

" jy gaan tronk toe gaan sy is siek!"

Hy verwys na die term "siek" om nie haar swangerskap geheim te reveal nie.

"You better be Glad your pregnant that baby just saved your life!!"

Almal sê oë rek onmiddelik.

" ja die tief is swanger van my boyfriend!"

"Jasiri dus nou genoeg!!"

"Nee dus glad nie genoeg nie; ek moes na almal geluister het jy is 'n gemors!! 'N gemors!!"

Die trane het van my oë afgeloop ek was kwaad, seergemaak alles in een ek wil net moord pleeg.

Toe hy my uiteindelik los en hy nog wil verskonings maak hardloop ek na die naaste tafel toe om 'n wyn glass te gryp , hy het nog agter my gehardloop soos hy my nog vang kap ek die wyn glas stukken op sy kop. Bloed was orals op my hande en sy kop, ek wil nog help maar toe hoor ek een van die onderwysers sê stem.

Liam het net sy kop gehou bloed het begin af tap. 
" Jasiri ek is rerig lief vir jou." En netso het hy neergeslaan soos 'n bees.

Karla het vir klaar eenkant gestaan sy wil nog naby kom om verskonings te maak.

"Meneer hou net daai meisie ver weg van my af ek gaan moord pleeg vanaand!"

Meneer Labusca het my eenkant toe gevat terwyl die ander onderwysers besig is om vir liam te help.

Ek weet nie eers is hy erinstig beseer maar 'n wyn glass kan nie eers baie skade aanrig.

As for karla ek wens die teef kry 'n miskraam!!!

"Jasiri ek weet jy is kwaad kalmeer en vertel vir my alles. Want jy is nie die tipe kind wat sulke goed aanvang nie!"

"Meneer my beste vriendin en daai papbroek van 'n man het my veraai! Hulle het my geslaan waar dit die seerste maak! En agter my rug sy is swanger van hom."

"Ek is so Lief vir jou Jasiri dat ek verstaan alles wat jy gedoen het, maar my kind daar is ander manier om sulke goed te hanteer ! Geweld is nie die oplosing vir alles nie. Ek sal met die hoof praat ek hoop net hy is redelik en bid dat Liam nie 'n saak teen jou maak want dan my kind is my hande afgekap. Gaan liewe huistoe!"

"Dankie Meneer en jammer!"

Hy sal dit nie wag om 'n saak te maak teen my nie vuil gat.

Meneer Labusca het vir Roman geroep om my huistoe te vat.

Die matriekafskeid was somer dadelik uit.

Ek het gesit en huil die hele pad huistoe en toe besluit ek vok Liam vok Karla. Ek wil party.

"Roman!! Kom ons gaan na daai after party toe! "

" Is jy seker Jasiri? "

" Dood seker!"

Ek het darem tissues in my sak gehad en gou die make-up af gevee wat besig was om te smutch van al die trane.

Vanaand slaap ek saam met Roman net om te revenge. Besides ek kan nie laat hierdie condoms verniet hier in die bag bly nie; dit moet gebruik word en vanaand nog.

Word vervolg

Liefde Maak Seer! Where stories live. Discover now