Liefde Maak Seer
Season 2
Deur Jay
Hoofstuk 29
As jy nog nooit gevoel het hoe jou siel uitmekaar geskeer word nie, het niemand jou nog ooit so seer gemaak nie, dus hoe ek voel ek is gebreuk maar ek is selfsigtig en onosel want my gevoelens vir hom maak my blind.
Die sielkundige het langs my bed gesit.
"Ek is gereed waneer jy gereed is." het sy haarself duidelik gemaak nadat sy haar klaar voorgestel het.
"Ek was eenkeer vir berading en nooit weer nie so ek weet nie weer hoe dit werk nie ek dog mevrou gaan al die praat werk doen en ek net hier en daar antwoorde gee."
"Noem my Elize jy hoef nie mevrou te sê, dus net om jou gemaklik te laat voel, gewoonlik doen ek die vra werk maar ek wil eers hê jy moet my van jouself vertel voor ons veder gaan, begin by jou gesin en dan jou rol in jou gesin."
"Wel Elize ek was en is nog altyd die verantwoordelike een in my gesin , ek het nog altyd geweet wat ek in die lewe wou hê my ouers was nog altyd supportive as dit kom by my drome, maar hulle het toe geskei en na die egskeiding was alles maar deur mekaar my Ma was nie meer dieselfde nie sy het meer en meer begin fokus op haar geloof en dus het sy meer en meer weg van my af gedryf sy het begin soos 'n vreemdeling raak vir my en ons verhouding huidiglik is nie so goed nie, maar ek het nou 'n goeie verhouding met my pa."
"Ek sien" skud sy haar kop terwyl sy iets neerskryf op haar nota boek
"En hoe het die egskeiding laat jy voel?"
Ek is stil vir 'n oomblik want die vrou bring nou al die ou goed op wat het die egskeiding met die prys van eiers te doen?
"Ek was teleurgesteld natuurlik ek nog altyd gedink my Pa en Ma is gemaak vir mekaar."
"En hoe het dit jou seining oor die liefde afekteer?"
"Ek kan nie juis sê sleg nie want toe hulle skei het ek nogsteeds aanhou glo dat ware liefde steeds bestaan."
"Het jy al enige seer ervaar as dit by verhoudings kom?"
"Tannie ek sien nie kans nie."
"Vir wat?"
Ek begin swaar asem haal.
"Roep net die nurse asseblief ek kry nie asem nie."
"Drink 'n bietjie water dus alles in jou kop" sy gee my 'n glas water.
"Jy kan mos hoor ek sê ek kry nie asem nie." klap ek amper die glas water uit haar hand.
"Okay ek gaan roep die nurse haal net diep in en uit asem."
Sy is toe uit by die deur.
En ek sit riet regop op die bed probeer in en uit asem haal.
"Ek dink sy kry net 'n anxiety attack" Kalmeer die nurse die sielkundige.
En dus gee die nurse vir my 'n pil wat ek onder my tong moet sit.
En in minute sê tyd toe voel ek weer oraait.
Dit is daai vraag wat laat ek paniek ek wil nie oor Liam praat nie, mense verstaan nooit nie as ek oor dit moet praat voel dit vir my asof dit nou gebeur het.
"Ek sal maar weer môre terug kom."
"Dus oraait ."
Dankie Vader sy is weg, maar ek kan nie vir ewig die onderwerp vermy nie.
Dus snaaks want niemand het vir my gevra om my ouers te kontak nie en ek dus beter so want ek weet vir 'n feit Wilma Bosman sal haar nie eers moeg maak nie.
Sy sal 'n "I told you so" gooi oor die foon.
Daar is letterlik net dae wat ek wens ek het nooit bestaan nie. Die lewe sou 'n beter plek sonder my gewees het.
Ek probeer so hard ek voel ek baklei gedurig vir iets wat my aan een seer maak, hoekom baklei ek altyd vir liefde en dit veroorsaak my die meeste pyn.
Hoeveel dorings moet daar nog op my pad wees? hoeveel nog asof die lewe nie al klaar vir my geslaan het toe dit die liefde van my lewe neem.
En net toe ek dink die lewe gee my 'n tweede kans bevind ek my in 'n situation waarin ek myself teleurstel, waarin ek my eie pyn veroorsaak. Ek wens ek het geweet hoe om Brian op te gee..
Ek is op 'n punt wat ek nie meer weet wat reg en wat verkeerd is nie. Ek wil nie Brian los nie, want ek het hom lief, ek wens ek het hom nie lief gehad nie.
Ek wens ek het hom gehaat maar ek kry dit nie in my om hom te haat nie. Alles is net deurmekaar een oomblik voel ek , ek verdien wat hy aan my gedoen het want ek wil mos 'n klooster wees, as ek hom net vroëer gegee het wat hy soek sou hy nooit homself op my forseer het nie.
Ek is een messed up persoon. Ek haat myself.
Die hospitaal het skierlik so donker en eensaam gevoel. Ek sal nooit weer dieselfde wees nie.
En nes ek my oë wil toe maak kom twee polisie beamptes in gestap.
O vrek Jerome.... Ek moes hom nooit gesê het nie.
Word vervolg
YOU ARE READING
Liefde Maak Seer!
Romance'N verhaal oor hoe die liefde soms mens kan seer maak ! En somige kere dink jy is die einde ! Jasiri was nog nooit verlief nie.... Maar sy het nog altyd haar oog op Liam gehad. Gaan sy uiteindelik vir Liam se dat sy verlief is op hom? " "hey Liam...