Hoofstuk 53

7 0 0
                                    




Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 53

Dario sit baie vervelig in die kombuis sit en wag vir sy Pa sodat hulle kan vir Magretta uit die tronk gaan haal.

Dennis het 'n blik pepper spry in sy hande
"Vandag maak ek 'n gedierte dood ienik Pa" gaan Dennis voort soos hy uit die kar klim.

"Oom wat maak Oom met pepper spray ?" Vra Kevin soos hy optrek.

"Dooie dinge wat lewendig word jy al ooit gehoor van zombies?" Vra Dennis vir Kevin.

"Hoe bedoel oom dan nou ek die tyding gekry van Dario wat dood is en Aunt Magretta wat in die tronk is wat het gebeur?"  Kevin klim uit sy kar of wel Mildred se kar.

"Einste Dario Magretta hom met die pan oor die kop geslaan nadat hy my probeer moer het en toe en toe en toe..." Hakkel Dennis.

"En toe wat oom??"

"Hy was dood mors dood die paramedics hom dood verklaar mors dood verklaar en toe laai die blou klere vir Magretta pens en pootjies en Dario was toe gezip maar die vreemdste ding het gebeur Ek dink iemand hom 'n zombie gemaak ek het baie nasie vriende wat ek skuld hulle my seun 'n zombie gemaak hy loop hier op die aarde rond met 'n bandage oor sy kop " Gaan Dennis geskrik voort.

"Oom hoe kan hy wil rond loop en hy is dood? Is oom seker en hoekom het Auntie Magretta hom met die pan geslaan???" Probeer Kevin sin maak van wat Dennis sê.

Dennis hou sy kop " O jirri hoeveel keer moet ek jou sê die laaitie wou my doodmaak hy het uitgevind oor die skuld god!!  Maar hy is daar binne ek sê jou dus hoekom ek pepper spray het"

"Maar ek glo nie dink oom sien dalk net goed omdat oom nog in skok is" gaan Kevin voort.

"Okay jou klein etter wat mense dreig en laat hulle hul huise af teken en met groot meide slaap maak oop die deur" Gaan Dennis al te dramaties voort hy is bloed rooi van bang is.

Kevin rol sy oë vir Dennis en loop na die deur en Dennis loop agter hom.

Soos hy die deur oop maak sien hy Dario in die kombuis

"Ek jou gesê" fluister Dennis.

"Aweh neef" gaan Dario voort toe hy vir Kevin sien.

"Dan praat die ding nog oom" fluister Kevin geskrik terug.

"Kom ons hardloop!!!" Skreeu Dennis.

Kevin se hart klop ook vinnig hy dink nie nog twee keer nie hy hardloop amper vir Dennis uit die pad hulle albei spring in Kevin se kar.

"Oom was reg! Jirri my hart klop skoon vinnig ek nog nooit sulke goed in my lewe gesien en die sonskyn" Gaan Kevin voort soos hy deur die strate jag.

"Ek sê jou hy is 'n zombie gemaak nou kan Ek nie eers in my eie huis gaan nie" gaan Dennis naar voort.

"Waarna toe nou???" Vra Kevin

"Ek weet nie donder ry net!!" Skreeu Dennis.

******

Daisy is lam van die seer wat sy binne voel sy gaan sit dan op die naaste bank...

"Is tyd om agter die waarheid te kom of ek nou wil of nie... maar ek het nie eers 'n trek na Andrea of Gredwon nie verbeel jou ek is hulle kind bloedskandes " gaan sy swak voort soos sy na die lift gaan om Jasiri te kry vir die DNA toets results.

Sy kyk haarself in die spieël van die lift...

"Jou hele lewe was 'n leeun" praat sy saam haar refleksie

Die lift gaan oop en sy sien dadelik vir Jasiri met die bruin koevert in haar hande.

"Nog skokende nuus gekry hoop daai is die DNS toets results?" Vra Daisy nie juis met lus.

"Dit is ja... jy kan dit nou oop maak as jy wil of by die huis hang van jou af en wat is die skokende nuus?"

"Ek kan dalk Andrea se kind wees onthou sy ons vroeër vertel dat sy swanger was van Gredwon en 'n aborsie moes kry volgens Maggie het Andrea nooit 'n aborsie gekry nie en ek mag dalk daai kind wees" Daisy keer haar trane behoorlik.

"Wow ek nie dit verwag nie kom ons sit want ek sien die onsekerheid maak jou seer.... maak liewer nou oop en kry dit klaar" gaan Jasiri voort soos sy sit en Daisy sit langs haar.

"Okay dan maar kom ons bid eers" gaan Daisy voort.

Daisy begin bid terwyl sy Jasiri se hand styf vashou.

Albei se amen en Daisy wat die koevert ewe braaf uit Jasiri se hande.

"Hier gaan ons..." probeer Daisy opgewonder klink.

"Sterkte en onthou maak nie saak wie jou ouers is, jy is een awesome mensie" gaan Jasiri ook lekker nervous voort.

Daisy haal die papier uit en begin lees en soos een raak sy vlou......

Word vervolg
Comment , like , share

Swart RoosOpowieści tętniące życiem. Odkryj je teraz