Hoofstuk 37

10 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 37

Magretta handig aan Kevin die papiere oor.
"Ons kla ons regte af geteken jy moet net teken dan is die plek jou plek..." Gaan Magretta voort.

"Johr maar die skuld eisers mos nie gespeel nie ek wonder wat Dario gaan sê Dankie auntie en oom " gaan Kevin voort.

"Well ons moet hom net die waarheid sê hy is by sokker practice " gaan Dennis voort.

"Sterkte my oom " Kevin teken dan die papiere.

Kevin handig dan die stick met die recording oor aan Magretta en Dennis.

"So alles oor Ellen en Daisy se moontlike moord is hier op?" Vra Dennis

"Ja dit is sterkte die Plaatjiese nogals 'n harde gesin" gaan Kevin voort

"Niks wat ek nie kan handle ek soek lankal Mildred se kop" gaan Magretta voort.

"My auntie hulle kan nog aan in die huis bly totdat ek anders besluit " maak Kevin homself duidelik soos by die title deed vat.

"Onthou ons gaan ons huis terug koop by jou sodra ons ons kaarte reg speel" Gaan Dennis voort.

"Is reeds van kaarte speel wat ons hier sit" gaan Magretta voort die huis is leeg hulle sit op emmers.

"Ek moet nou gaan" Kevin groet hulle en hy is weg.

****

Jasiri skreeu naarlik want Mildred het haar in haar arm geskiet is net bloed wat waai.

"Ek mos gesê moet nie enige iets try nie teef! Kom nurse help die slim prokie daar" gaan Mildred voort.

Daisy raak kwaai kwaad en sy dink nie nog twee keer Mildred focus nog op Jasiri en die nurse dus bespring Daisy vir Mildred.

"Jy is 'n monster!!! Jy is 'n monster!!!" Skreeu Daisy soos sy wil Mildred slaan.

Sy slaan vir Mildred laat die gun uit haar hand val.

"Klein madampie!! Vandag maak Ek jou vrek Mildred trek Daisy se hare" en soos een slaan Mildred soos 'n bees neer en Daisy is op haar en slaan haar al in haar gesig
"Ek het genoeg gehad van jou genoeg!!! Genoeg gehad van jou!!!" Skreeu Daisy soos sy slaan.

"Uhm Daisy los haar" gaan Jasiri voort sy is in soveel pyn

Mildred se mond is vol bloed.

Dus klim Daisy van haar af Daisy se neus begin bloei ook.

Mildred kruip na die gun toe maar Daisy spring haar voor.

"Beweeg en ek skiet!!" Skreeu Daisy

"'My foon is daar tussen die papiere bel die polisie " gee Jasiri aan die nurse 'n bevel.

Sy doen dit.

" Jy sal my nie skiet nie klein bitch!!" Gaan mildred naar voort soos sy haar tand uit spoeg

"Maak 'n move en jy vrek Mildred!!! Jy vrek!" Skreeu Daisy soos die trane loop. Haar neus is in pyn maar sy hou daai gun na Mildred toe.

Mildred lag al te lekker  "Ek sê skiet my jy swak teef" en Mildred beweeg
En Daisy kyk haar met meaning

"Moet nie skiet nie Daisy!!!!" Skreeu Jasiri .

Maar soos Mildred beweeg na Daisy se voete trek Daisy die sneller. En Mildred kreeun soos 'n varkie soos die bullet haar been tref.

Word vervolg

Dankie vir die samewerking ☺️☺️☺️🔥lekker julle❤️

Swart RoosWhere stories live. Discover now