Hoofstuk 41

10 0 0
                                    

Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 41

Dario is lekker dus gaan laai Kevin hom af voor die deur is al aand.

"Tjy wys nie jou ouers jy was saam my nie sani anders ek weer in die kak" gaan Kevin voort.

"Naai man cuzzy van my ek sal nie " Dario is lekker high hy loop en slinger in die huis soos iemand wat gedrink het.

Margetta maak vir hom die deur oop.

"Waar was jy? Ek en jou Pa was so bekommerd oor jou waar was jy? En hoekom lyk jy so" gaan Magretta kliphard voort.

"Is nie jou besigheid waar ek was nie!!!" Skreeu Dario.

Dennis kom dan die vertrek binne "Wie dink jy , jy is? Om so saam jou Ma te praat"

"Julle is nie my vokken ouers nie julle is slegte goed veral jy!! Jy is nie die naam Pa werd nie deur jou is alles gevat deur jou vokken sit ons dalk op die masepoese straat!!!! Deur vokken jou!!!!!" Gaan Dario voort.

"Ek keer jou manetjie!" Staan Dennis naby .

Dus gee Dario vir Dennis een vuis hou dat hy neer op die grond val

"Dario! Dario!" Probeer Magretta hom terug trek en dus stoor hy haar laat sy teen die ingeboude kombuis kas val.

Hy slaan behoorlik vir Dennis "Deur jou moet ons swaar kry!!! Deur jou !!!" Gaan Dario voort soos hy Dennis al in die gesig slaan.

Magretta voel magteloos sy lê en huil maar dan vat sy die pan en kap Dario oor die kop laat hy vir klaar flou lê is net bloed wat uit sy kop loop

Sy skrik so groot

********

Is Mildred se eerste aand in die selle.

Sy dit en huil al te hartseer in die hoek "Ek amper daai klomp geld gehad amper!!! Hoekom ek net nie kop gehou nie" gaan sy voort soos sy huil.

"Heey jy min haartjies gedra jou man ons anders wil slaap" maak die een vrou haarself duidelik.

Maar Mildred huil aan een sy worry nie.

Dus staan die vrou op die ander vroue in die sel kyk maar.

Sy ruk vir Mildred daar in die hoek op dat Mildred se oë verklaar rek.

"Jy speel mos met guns auntie kom ek wys jou gou iets as ek sê jy moet jou bek hou!! Hou jy jou bek!!" En dus slaan die vrou vir Mildred pap daar kom nie 'n woord uit Mildred se mond so geskrik is sy.

Die vrou los haar dan sy kreeun behoorlik van die pyn want haar wond in haar been begin ook weer bloei.

Die vrouens in die sel begin almal lag

*****

Andrea is op haar rounds Blacklabel gaan koop terwyl Thabang en Katinka en die kinders by die huis is Katinka kook vir die aand Kevin ook lekker dronk en high in gesleep straight kamer toe. Maggie is nogsteeds vas gemaak sonder enige kos andrea se bevele.

Wat Andrea terug kom sien sy die kinders buite sit op die stoep.

"Mielie pitte , The girl hoekom sit julle so?? Waar is Skokie lieste??" Vra Andrea die oomblik toe sy hulle sien.

"My Ma gesê ons moet buite sit sy sal ons in roep" gaan The girl voort.

"O vader ek weet nie hoekom sy kinders gemaak het as sy hulle so behandel die Here het gesien hy moet nie vir my kinders gee nie want hulle sou nou al met halwe fingers en halwe öre gesit het" gaan andrea al te dramaties voort soos sy slinger na die deur.

En soos sy oop maak sien sy net Swart holle en dun beentjies in die lug op die kombuis tafel....

Word vervolg

Comment , like, share...

Swart RoosWhere stories live. Discover now