Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 48
"Lyk hier het groot drama gebeur" Gaan Jasiri voort soos hulle die yard binne gaan en die firefighter goed rond sien lê.
Daisy gaan straight na die deur maar dus gesluit dan sien sy die kombuis venster is gebreek.
"Hier is niemand kom ek hoor gou by die buurvrou wat hier aangaan" Gaan Daisy voort.
"Is regso..."
Sy roep dan vir Tietie wat langsaan bly.
"Môre Aunt Tietie waar is die mense van die huis?" Vra Daisy.
"Môre kind ek is bly jy is weer op die been nee nee groot drama groot drama" Beduie tietie met haar hande.
"Wat het gebeur ?"
"Andrea het glo vir Thabang en Katinka betrap sex het op die kombuis tafel volgens Mielie pitte toe steek Andrea net links en regs Thabang is dood op die scene en arme Katinka die vrou is dood daar in die hospitaal die kinders is nou nog by die welsyn mense tot die familie lede hulle kan kry en arme Maggie was vasgemaak in daai kamer en toe steek Andrea dit aan die brand maar Maggie en daardie twee sexy manne het vinnig ontsnap en Mildred glo in die tronk maar ek dink jy weet daai want ek hoor sy wil vir jou geskiet het jirrri julle familie het darem vir jou drama altyd geweet ryk mense het groot probleme groot probleme want geld is mos alles vir julle soort Daisatjie maar ek is bly jy is uit en reg vir die wêreld jy moet nou vir Katinka begrawe want haar ouers het haar nie verdra nie so hulle gaan nie nog vir hulle moeg maak nie ... Drop maar die klagtes teen Edwin sodat hy self sy kinders kan groot maak" Gaan Tietie al te dramaties aan.
Daisy staan en rol haar oë want die auntie laaiks oordryf en stories oor vertel.
"Waar is Maggie nou en Andrea?"
"Oooo vader Maggie lyk soos Kentucky sy het omtrent gebrand sy is nou in die ICU dalk ek weet nie maar toe die ambulans haar optel toe sien ek sy het darem gewig verloor.... Maar jirri meisiekind Andrea is glo on the run, sy hardloop orals rond niemand weet huidiglik waar sy is nie maar sy sal haar moet inhandig een of ander tyd waar gaan daai moordenaar kos kry?? Sy moet net dit help nie sy hardloop weg nie en nou vry sy nog saam die nasie sy gaan hardloop ek sê jou daai man se ouma het op pampoene gevlieg daai jare is gevaarlik vir haar sy moet net kom tog jirri die Andrea" Gaan Tietie voort.
Daisy is deurmekaar gepraat maar sy staan en smile en luister maar "Dankie Aunt Tietie ek waardeur die informasie maar ek moet nou gaan, weet auntie dalk waar die sleutel is vir die huis?"
"Glo saam Andrea kind glo saam daai moordenaar"
"Dankie Auntie Tietie"
Daisy loop dan na Jasiri toe wat al om die huis loop asof sy alles fyn bestudeer.
Sy vertel toe vir Jasiri wat gebeur het.
"Joh die familie van jou is erg, maar wat doen ons nou gaan jy nog voort om die besighede te verkoop?" Vra Jasiri.
"Natuurlik gaan ek voort ek wil niks te doen hê met dit nie... Kano ns asseblief hospitaal toe gaan ek wil seker maak Maggie is okay..."
"Dit is in die haak dan kry ons somer die DNS toetse"
Die twee klim in die kar en trek weg.
"Ek is nogals nervous en boonop hoor ek, ek moet Katinka se begrafnis reël wat weet ek van begrafnis af? Ek dink ek moet die klagtes teen my broer drop want sy arme kinders hulle kan nie sonder hulle ouers groot word nie my hart is nou diep seer Katinka was wat sy gewees het maar om haar so dood te maak en arme Thabang wat skaars 'n woord kon uit kry my sister is sowaar die duiwel haarself..."
"Ek is so jammer dat jy sulke familie lede het as jy wil hê ek moet help om die klagtes teen jou broer te drop sal ek dit verniet doen..."
"Stop die kar... Dus Andrea!!" val Daisy vir Jasiri in die rede.
Andrea loop al te kalm in haar vuil klere met die kak kol dus hou Diasy en Jasiri langs haar stil.
"Klim in Andrea laat ons jou polisies toe vat" Gaan Daisy voort.
"Jy is bepoes De melker" Skrik Andrea groot en sy maak laat sy hardloop.
"Die is 'n regte boesman kyk hoe hardloop sy" Gaan Jasiri voort.
"Trap Jasiri ons moet haar vang sy is van haar kop af"
Jasiri sit ook voet neer en Andrea hardloop vrek hard.
Word vervolg.
Comment, like, share...300 shares to unlock tomorrow's chapter
![](https://img.wattpad.com/cover/221660854-288-k410229.jpg)