Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 56
Magretta se sister het haar gaan oplaai by die polisiestasie.
"Kevin en Dennis sit daar by my huis hulle wil nie roer nie dink glo Dario is 'n zombie" Begin Kola Magretta se sister uit te bars van die lag.
"Maar ek verstaan ook nie hy was dan dood sien jy ek was dan selfs opgesluit vir sy moord" Gaan Magretta voort.
"Hy het glo wakker geword ek was saam met Dennis en Kevin by die hospitaal en die nurse het bewestig dat hy lewe en vanoggend onslaan is dus hoekom ek wee thy is nie dood ek was nou by hom voordat ek na jou toe gekom het , maar Dennis en Kevin wil steeds nie glo nie hulle is op dit met hierdie zombie ding"
Magretta begin lag "Ek wonder hoe het daai Dennis se gesig gelyk toe Dario by die huis opdag... Maar ek is bly my kind lewe waar sal ek nou weer 'n kind kry? En ek is te oud om nou in die tronk te staan en verkrag word... maar nie te min jou seun se sugga mamma sit ook daar binne"
"Hy het my vertel ek weet nie meer met daai kind nie ek gee hom alles hy het niks te kort nie maar loop en vry met groot mense vir geld dit walg my maar ek moet hom maar seker aanvaar soos hy is ek hoor die sugga mamma wil haar eie sister se kind dood maak oor geld ek skaam my dood ek is so bly my kind is uit daar by haar ek soek ook mos klein kinders en daai ou grys koek sal mos nie vir my een kan gegee het nie" Gaan Kola voort soos sy bestuur.
"Jy moet rerig met hom praat Kola... jy moet sien hoe lyk die meit soos 'n hele aap gedoente is daai pryke wat haar so mooi gemaak het jy moet nou gaan kyk en haar ander klein kind het ook in die tronk vandag ariveer die andrea een"
"Nee daai een mos haar eie skoon sister en haar boyfriend dood gemaak sien jy wat geld doe naan mense? Ek het altyd gewonder hoe hulle die blink kant bo hou.. Ellen het mooi alles skoon gehou daai madam nou sien jy sis sy is dood nou val alles uitmekaar die supermark het nie meer eers vars vleis nie die hele gemeenskap mense kla oor die vrot vleis wat daar verkoop word" Gaan Kola voort.
"My sister ek sê jou daai ding die ryk gatte val nou uitmekaar een vir een my seun moet maar nie in daai familie trou nie al het Daisy alles geerf dink ek sy is netso 'n gemors soos daai mense van haar ek soek nie my seun in daai plaatjies familie nie ... Nee God weet as ek so oor geld is dan moet die Here my maar kom haal jong"
"O hoor wie praat jy is dan Madam my house hoekom praat jy dan so jy weet jy is netso oor aardse goed my sister"
"Kola fokus op jou familie met jou seun wat ou bome verplooide dele klim as ek oor aardse goed is is dit reg fokus op die pad asseblief kom vir my stink in vertel soos watter madam" Gaan Magretta naar voort.
Kola rol net haar oë.
*****
Jasiri bel dadelik vir Manie "SY IS JOU KIND!!!" skreeu sy oor die foon.
"Kalmeer sis stadig my arme ore" Gaan Manie aan die anderkant voort.
"Sy is jou kind sy is my klein kind Wilma is haar ouma" Gaan Jasiri kalm voort.
"Ek wil mos sê is my bloed daai ek wil mos sê" Gaan Manie opgewonder voort.
"Ek gaan vir jou geld in deposit sodat j yen Wilma vir haar 'n welcome home party gooi paar balloons en 'n koek wat Welcome home op het asseblief ek weet sy gaan gelukkig is met die nuus asseblief" Gaan Jasiri voort.
"Dankie sis ek kan nie wag nie, ek is 'n Pa sowaar" Gaan Manie al te opgewonder voort.
"Bye nou" En dus sit Jasiri die foon af.
Jasiri stap stadig maar seker in Daisy se kamer.
"Hello ek hoop jy is alright ek is jammer oor Dario maar ek het darem nuus ek en jy is related jou Pa is my broer wat beteken ek is jou auntie" Jasiri spring op en af.
Daisy lyk nie juis opgewonder nie ..
"Oh" Is al woord wat haar mond verlaat.
Word vervolg.
Comment, like, share.