Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 39Andrea en Katinka loop na die hoek van die hospital toe om te wag vir 'n taxi aangesien Kevin hulle net daar gelos het.
"Het jy gesien hoe vinnig maak Kevin laat hy weg kom" Vra Katinka vir Andrea.
"Jirri Skokiaan lieste jy gaan aan lyk ek was nie daar nie ek gesien hoe mammie kind weghardloop hoor vir Aunt dinges 'Kevin help Kevin help!' (Andrea imitate vir Mildred) kyk vir Kevin 'mammie ek kan nie' daar hardloop hy soos 'n wilde bees hy loop nie eers nie hy hardloop... en is Mildred se kar wat hy so lekker ry " gaan Andrea al te dramaties voort
Katinka kyk haar en dan begin sy te lag "Weet jy wat ek en jy hou nie van mekaar nie maar hierdie afgelope week het jy darem laat ek my klaar lag met al jou goed ... Maar ek is kwaad vir jou kan jy vir die polisieman sê ek lieg jy weet goed hoe vas was ek gemaak"
"Jy mos gelieg ienik Aunt Dinges het jou gedreig met die einste gun om nie 'n saak te maak nie jy weet mos jy lieg nadat die arme rosyntjie tette eers vandag daardie gun uit die safe gehaal het "
"Jy dan ook gelieg nogals sy het jou gedreig met die gun toe jy ontdek Maggie is vas gemaak in haar kamer jy weet mos jy het gehelp om vir arme Maggie vas te maak" gaan Katinka voort.
"Jy weet mos nie hoe om slim te lieg nie nou ek weet toe ek hoor jy sê sy het jou met die gun gedreig toe kry ek ook mos die idea dat dit 'n slim plan is om te sê duif kop het my gedreig"
"Maar Andrea jy is verkeerd kom steel my leeuns nou wie is die slim een tussen ons duidelik ek "
Andrea kyk vir Katinka dan gaan sy voort "jy het definitief op jou kop geval met geboorte ek my woorde deur gedink"
"Jy het nie as Maggie los kom dan gaan sy die polisies vertel dat jy ook gehelp het met die ontvoering" gaan Katinka voort.
"Weet jy wat Skokie lieste jy het nogals 'n punt beet ons moet vir Maggie basement toe skyf maar vader my arme sister moet nou jou stink dampe gaan kry"
"Ek stink nie het jy al geruik hoe ruik jy?? Jirri soos die baby Pools bydi swembad iena ou pis!!!"
"Jy sal mos weet want jy kan nie swem loop sit in die baby pool as ons swem jirri my broer darem 'n dom harde kop getrou met ongeskikte korrels!" Gaan Andrea dramaties aan soos sy beduie.
"Mxm! Maar pis gat met boots voorkop uit die pad hoe gaan die plan Voorentoe?" Vra Katinka.
"Nee my skat jy onderskat vir Andrea chelan Chula Cheka ferari Kovaki Plaatjies " klap Andrea op haar bors.
"Watse goed?" Katinka is heel deurmekaar.
"My sesotho name as ek Makoti word daar by thabang hulle se huis" help Andrea vir katinka op die regte pad.
"Darem bitter name maar ek wil hoor wat Andrea koekeraki kakerlaki checkers sportskar koevoekie Plaatjies beplan" Katinka voort.
"Jy darem een dom skomfaan bitch laat Thabang se ancestors jou hoor en jy gaan die suiker begin tel.... Ek laat Ben 10 plooie haarself speel ek geweet iets gaan skeef loop ek al te goed geweet iets gaan iewers skeef loop dus het ek seker gemaak ek speel met haar gedagtes ek vir Manie gebel Daisy se regte Pa dit was step one en die ou koei het kwaad geraak haar kop verloor en toe sy die gun kom haal het ek haar vrywilig gehelp met elke plan maar ek lankal plan B gehad.... ons moet in Daisy se goeie boeke kom doen wat sy vra as sy wil hê jy moet haar pis pot uitgooi doen dit.... Sy soek een ding so desperaat en dus om aanvaar te word van die familie sy soek ons liefde dis haar swak punt op die manier byt ons haar uit ons plan kan dalk nie soos Voëltjie hare sin is nie wat geld soek maar ons plan gaan laat ons vir die lang termyn benefit "
Dus hou die taxi stil."Maar jy is slim Andrea ek stem saam " gaan Katinka voort soos sy inklim.
"Ek is bly Skokie lieste "gaan Andrea voort.
*******
Wilma hardloop die hospitaal binne " waar is my kind waar is my kind!!" Skreeu sy.
Manie is ook saam met haar "Ma kalmeer die nurse gaan mos nie kan vir Ma verstaan of antwoorde gee as Ma net skreeu "
"Wat ken jy?? As mens skreeu dan word mens vinnig gehelp jy weet mos as jy nie die goed se vel kleur het dan word jy nie vinnig gehelp so ek skreeu " gaan Wilma kwaai voort
"Ma ook nie verander "
"Mevrou die nurse hier het vroeër glo 'n skietery gebeur ek kom haal my dogter watter vloer is sy die meisie wat in die arm geskiet is volgends die tablette" gaan Wilma voort.
"Ma bedoel seker die tabloids"
"Die Zoeloe hoender hier voor my het my verstaan" fluister Wilma vir Manie.
"Ma!!" Gaan Manie voort
Maar Wilma is min gespin."Sesde vloer mejuffroe " gaan die vrou voort.
Wilma sê nie eers Dankie sy maak laat sy begin stap.
"Ma ons kan net die lift vang vinniger" gaan Manie voort.
"Jy weet ek laaik nie daai donderse goed laaste keer toe ek vir Jasiri hier kom haal toe sit ek in die ding vas laat ek behoorlik juig ahaha trappe kom jy kry nou hoeka reeds 'n alcohol pens!!! Kom " Wilma mors nie nog tyd sy begin klim.
Sy loop en sing "what a mighty God we serve .." soos sy op gaan
Manie is uitasem. "Sien jy wat doen drank? En drink elke dag my holy water om my krag te gee dus hoekom ek so fiks is one glass of holy water keeps the sicknesses away ek sê vir jou and one glass of alcohol makes a young man lose his manhood " gaan Wilma erinstig voort
Manie rol net sy oë vir Wilma.
Word vervolg
Comment , like , share
