Hoofstuk 79

7 0 0
                                    



Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 79

Andrea het gehoor wat in die kombuis aan gaan sy loop op haar tone na The girl en Mielie Pitte wat in die sit kamer sit en pophuis speel.

"Julle moet doodstil bly hier is gevaar kom loop op julle tone na Mamma Ellen se kamer saam met my" fluister sy aan die twee.

Hulle agtervolg vir Andrea doodstil. Mildred maak nare geluide in die kombuis so kwaad is sy Daisy skreeu behoorlik.

Andrea maak versigtig die kamer venster oop.

"The Girl gaan sê vir Vanessa sy moet die polisie bel Mildred het 'n gun... Hardloop vinnig onse kind vertel dit netso"  Fluister Andrea soos sy vir The girl deur die venster sit.

"Mielie pitte hardloop soos nooit te vore laat weet vir oom Koerie goed oor die pad hulle moet uitsteek met hulle knop kieries" gaan Andrea voort soos sy vir Mielie pitte deur die venster sit.

Sy haal asem en kyk op "Here ek weet jy laaik my nie maar wees saam met my.... gee my krag om my sisters te help Aunt dinges kan maar vir Aunt Tietie dood maak wat se werk net loop en skinder is"

Andrea weet nie wat haar plan van aksie is maar sy kan nie meer die geluide vat wat uit die kombuis kom.

Mildred pluk vir Daisy omtrent rond aan haar hare.

"Ek is nie jou mamma nie!! Ellen is jou donderse Ma klein madampie "gaan Mildred kwaai voort.

"Geen kind wil jou as 'n Ma hê nie jy gee kinders stype so bitter is jy" Skreeu Maggie.

"Hou jou bek of ek skiet!" Skreeu Mildred.

Maggie is somer opslag doodstil.

"Los ons asseblief, jy gaan al klaar tronk toe " smeek Daisy.

Mildred los haar hare en stoot haar sodat sy langs Maggie kan staan.

"Ek weet ek en julle gaan hel toe" begin lag Mildred al te lelik.

"Mildred Ben 10 wig Slegte brand siek hond hare Plaatjies ek sien ons ontmoet weer mekaar hierdie keer buite" Maak Andrea haarself duidelik soos sy die kombuis in kom.

Mildred skrik so groot sy het nie dit verwag.

"Andrea, Andrea wel my liewe Andrea wanneer het jy uitgekom???? My hart is skoon bly nou kan ons vir once en for all hierdie plaatjiese saam uitwis" gaan Mildred voort.

"Die Plaatjiese wat jy so wil uitwis is my familie! En niemand raak aan my familie en kom niks oor nie! Jy het nou te ver gegaan lyk my jou min hare maak jou op neh???" Gaan Andrea voort soos sy rustig nader stap.

Almal is doodstil in die kombuis.

"So nou is dit jou familie, moet nie vergeet hoe die sogenaamde familie jou behandel eers laat jou Ma toe dat Gredwon jou gebruik en dan sit hulle jou bastaard kind in die system en dan erf Daisy alles wat nie eers jou Ma se wetige kind is ... kyk die twee goed wat daar staan het hulle eenkeer gevoel wat jy gevoel het??? Het hulle jou pyn verstaan?? Kom ek antwoord jou hulle het nie! Maggie was universiteit toe gestuur sy kon skool kla maak het jy daai gekry ??? Jy was 'n sex slaaf in die huis en Daisy??? Sy was van dag een af mooi behandel !! So dink hulle harsens moet teen die mure spat .. hahaha mooi kuns stem jy nie saam?" Lag Mildred.

"Nou dat ek daaraan dink is Aunt poes hartjies nogals reg die goed het nie eenkeer gevoel wat ek gevoel het nie!!" Gaan Andrea voort

"Daar is my meisie nou die enigste Plaatjies wat soos ek dink.."

"So met wat kan ek help?" Vra Andrea.

"Jy is vuil!!! Sies Andrea!!!" Raak Maggie kwaad.

"Los hulle, hulle weet nie wat hulle doen" gaan Daisy voort.

"Ons begrawe altwee lewendig! Ons maak hulle vas en ry met hulle begrafplaas toe Katinka se gat is oop en gooi altwee daarin en gooi hulle toe hulle moet versmoor van grond." Gaan Mildred voort.

"Ons het rieme in die basement! Maggie jy moet laaste praat julle het alles gekry ek was die Swart skaap." Skreeu Andrea.

"Netso Andrea gaan kry die rieme laat ons begin werk maar die ou tannies moet dood voor ons begrafplaas toe "gaan Mildred voort.

Andrea doen wat Mildred vra en gaan basement toe om rieme te kry.

"Die gemmer moes my maar nou die dag gevat het nou moet ek so lelik dood kom gaan wie gaan nou vir die mense vertel hoe ek dood gegaan het daar is niemand so beter as ek myself om mense te laat weet hoe ek dood is" sit en fluister Aunt Tietie aan die ander onder die tafel.

"Hoor die vrou ek stress oor my oorlede dogter se kinders wie gaan hulle groot maak sy worry oor wie beter haar doodstyding gaan gee" Fluister Sanna.

"Ek kan nie meer langer so sit my knieë koppe" kla Koba.

Mavis praat nie 'n woord.

"Kyk hier skwizas as ons hierdie survive dan moet hulle ons ook in die history boeke in skryf want ons gaan legends wees net soos die mense wat daai jare uit die army lewendig gekom het " gaan Aunt Tietie voort.

"Maar die is nie army nie" gaan Sanna voort.

"Jy sal gevrek bly ons gaan as heroes gesien word "

"Aih Tietie " sig Koba saggies.

Word vervolg

Swart RoosDonde viven las historias. Descúbrelo ahora