Hoofstuk 72

8 0 0
                                    



Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 72

Sanna het almal daar binne gaan roep om te kom help met Aunt Tietie wat so ruk The Girl en Mielie pitte staan glads doodstil en kyk hoe ruk Aunt Tietie.

"Wag ek loop altyd met my twee litre Holy water ek gaan gou kyk in Jasiri se kar" Gaan Wilma voort.
Gelukkig is Jasiri al terug om Wilma op te kom laai.

"Maar nou ruk skwiza en die pootjie bly wil nie val" Gaan Koba voort.

"Is van ander mense so sit en uitmaak wat sy nou so sal ruk , sy moet dankie sê ek het nie 'n foon met 'n camera sy sou nou trend op die twittergram" Gaan Mavis lag lag voort terwyl Koba sukkel om vir Tietie reg te bring.

"Tietie kry nou die tang is van nie wil deel sit en drink die gemmer al van vanmiddag af aleen nou moet sy maar oorkom" Gaan Maggie voort.

Daisy en Jasiri staan en aanskou ook maar "Arme Aunt Tietie" Gaan Daisy voort.

"Kyk hoe ruk sy Auntie Maggie" Gaan The girl voort sy maak presies soos Aunt Tietie sit en ruk.

Almal bars uit van die lag "The girl neeee... moet nie Aunt Tietie gaan jou slaan"

Wilma kom dan met die holy water sy dink nie nog twee keer nie sy tiep daai hele bottle op Aunt Tietie uit en sowaar toe kom Aunt Tietie reg. Al soek sy so bietjie asem want die water is in haar neus en mond.

"My water kan alles fix" Brag Wilma.

Maggie kan nie haar lag hou nie sy lag kliphard vir die gebeure.

Aunt Tietie se pootjie het ook maar op die grond geval.

"Ek makeer niks nie wat staan julle so ? Laat ek na my huis gaan ek is somer ook nie weer honger nie" Gaan Aunt Tietie voort soos sy opstaan.

"Gaan jy nie veder eet nie?" Vra Sanna.

"Jaa hier is nog 'n skaap kop ook wat moet geeet word" Gaan Mavis voort.

"Nee ek is vol die vuil water van die blometjie auntie het my benoud ek moet nou gaan slaap skwizas ek sien julle môre..." Gaan Aunt Tietie vinnig voort soos sy na die hek verdwyn.

"Arme Aunt Tietie kom ook alles oor..." Gaan Daisy voort.

"Is van nie kan deel" Chorus Maggie.

"Maar julle het darem drama... Ek en my Ma sal môreoggend weer 'n draai maak" Gaan Jasiri voort.

"Dankie Auntie Jasiri en Babbie ek waardeur julle hulp" Gaan Daisy nederig voort.

"Ja ons waardeur rerig" Voeg Maggie by.

Wilma gee dan vir Daisy en dan vir Maggie drukkies "Mooi bly my kinders ons sien mekaar in die oggend"

"Laat die fees voort gaan hongerige Tietie is het loop slaap" Gaan Mavis al te lekker voort soos sy haar jik met die gemmer lig.

"Maar dus 'n lelike ding om te sê Mavis" Gaan Sanna voort.

"Ja is Mavis , kry jy nie skaam Tietie het vir ons die werk gekry..." Chorus Koba.

"Julle is mos bang vir haar dus hoekom julle vinnig spring om haar te beskerm daai ou meit het my naam beswader in die gemeenskap dus het ek nie oë hare vir haar nie ek maarnet gekom omdat ek vir Katinka geken het" Gaan Mavis voort.

"Is jare terug wat sy so van jou geskinder het vergeet en vergewe jy nie???" Vra Koba.

"Ja vergewe en vergeet jy dan nie Mavis?"

"Ek het vergewe en vergeet maar Tietie is onderduims!" Gaan Mavis.

"Ek sal maar niks veder praat laat ons veder hierdie gemmer klaar drink maar j yen Tietie sal moet praat" Gaan Koba voort.

Die drie drink dan en eet al te lekker om die vuur en hulle begin sing alwee breë bors.
******* 
Mildred staan en maak Koffie haar oë is rooi gehuil.

"Wat staan jy so nou moeg soos 'n maer varkie gelê en maak?? Die heeldag?" Vra Magretta.

"Beurt is Beurt Magretta maak lekker grappe van my seer jou dag gaan kom dan moet jy jou woorde teenoor my onthou...." Gaan Mildred al te hartseer voort.

"Wat jy dan gedink? Kevin is jonk hy het 'n geleentheid gesien... hy het jou basies as sy ATM aangesien.... So ek weet nie hoekom jy nog huil nie ..." Gaan Magretta voort.

"Hy was genuinely lief vir my rerig" Gaan Mildred voort.

"As liefde so lyk duifie dan weet ek nie jong....." Gaan Magretta swak voort.

Die kettle hou op kook en Kevin kom die deur binne.

"Waar was jy huh?? Saam met daai hoer meit van jou??? Met my geld vir haar entertain???" Gaan Mildred kwaai voort die oomblik toe sy vir Kevin sien.

"Ek is jammer Mammie.." Gaan hy sonne voort.

"Jammer se poes man !!!!" Gaan Mildred voort soos sy die ketel gryp en vir Kevin met die warm water gooi dat Magretta kliphard skreeu.


****
Die volgende oggend staan Aunt Tietie in haar hek staan en wag vir haar drie trawante sy staan en sing al te vroeilik.

"Hoza, hoza Aunt Tietie die nuus raak nie klaar nie neh?? Want kyk jy staan vroeg in jou benoude pis gown in die hek"

"Andrea?" Aunt Tietie se oë rek behoorlik.

Word vervolg

Comment, like, share

Swart RoosTempat di mana cerita hidup. Terokai sekarang