Swart Roos
Deur Jay
Hoofstuk 43
Magretta hou haar kop vir klaar "Wat het ek gedoen voel sy polse Dennis" Skreeu sy behoorlik.
"Hy is dood my vrou.." Gaan Dennis geskrik voort.
"'n pan hou kan nie dood maak nie" Gil Magretta.
"Dit kan veral as dit 'n pan soos daai een is jirri my vrou wat gaan ons nou doen" Dennis staan van die grond af op.
"Ons sal nie tronk toe gaan nie dit was self verdediging plus hy het drugs in sy sisteem so ons vertel net die waarheid" Gaan Magretta vol trane voort.
"En ons mos 'n lekker life policy op die klong so hulle gaan lekker uitbetaal dan is al ons skuld iets van die verlede"
Magretta huil al te hartseer "Maar rerig nou ons enigiste seun! Rerig nou Dennis van wanneer af het ons so harteloos geraak?"
"Skade is gedoen my vrou... ek bel solank die ambulans en die polisie" Gaan Dennis voort soos hy sy foon op tel.
Dus poep Dario nog "Hy lewe , hy lewe" Skreeu Magretta.
"Hy lewe nie dit was net sy laaste windtjie" Gaan Dennis voort. Dus bel hulle die polisie en ambulans.
Dario is op die spot dood verklaar en Magretta was aresteer.
"Nou moet ek in die tronk gaan slaap!!! Huh!! Daai kind sou my man dood maak!!" Skreeu Magretta.
Dennis is vol smiles want hy dink net aan die polis geld. Hy is maar min gespin met Magretta wat gelaai word in die van en Dario wat in 'n lyk sak toe gezip word.
*******
Die polisies ariveer by die plaatjies wooning.
Katinka se kinders sit op die stoep sit en huil.
"Wat gaan hier aan" Vra die polisieman vir The girl en Mielie pitte.
"My Auntie Andrea het vir thabang gesteek en my mammie ook" Gaan The girl voort.
Maar Mielie pitte gee extra details "My Ma was kaalgat gewees saam met oom thabang en toe sien Auntie Andrea hulle het die tafel amper gebreek my ma was besig om te kook oom" Gaan Mielie pitte voort.
Die polisie man gaan in om te ondersoek en dus sien hy vir Thabang op die vloer die vroue beampte bel dan dadelik die ambulans.
"Dink jy hy lewe" Vra die vroue Beampte die man Beampte.
"Ek dink nie so nie, die kind gepraat van sy Ma ook kyk kry julle haar"
Die vroue beampte besoek elke kamer behalwe die kamer waar Maggie in vasgemaak is dus gesluit maar geen teken van Katinka.
Dus hardloop The girl "Sy agter sy agter my mammie is agter"
Die polisie vrou is dan om en sowaar daar kry sy vir Katinka wat nog lelik asem haal dit klink amper sy gorrel.
Die ambulans dag dan op en verklaar vir Thabang dood Katinka is in die ambulans hospitaal toe gejaag want sy is in 'n baie kritieke toestand niemand weet of sy dit gaan maak of nie.
Die kinders was gelaai en saam polisiestasie toe geneem. Arme Maggie lê aleen in die huis vasgemaak met 'n stuk lap in haar mond sy het nog dae laas iets oor haar lippe gehad. Sy kan nie los kom nie sy kan ook nie skreeu nie.
Andrea spring oor die draad by die begrafplaas.
Sy gaan lê dan op Ellen se graf "Mamma beskerm my asseblief ek het jou hulp nodig beskerm my asseblief beskerm my" Huil Andrea al te hartseer.
Dus sien sy skierlik 'n wit lig 'Andrea toe ek saam jou praat en jou wil reg ruk toe wil jy nie luister' Gaan die stem voort in die wit lig.
Andrea kak haar sop nat "Asseblief as jy van Thabang se ancestors is ek hom nie dood gemaak nie los my uit" Gaan Andrea bang voort.
Dus verdwyn die wit lig... En andrea spring soos 'n volstruis oor die begrafplaas draad en maak laat sy hardloop om vir haar ander skuil plek te gaan soek.
******
Wilma se oë rek behoorlik "Maar jy was dan nog 'n kind 18 jaar gelede??" Gaan sy verbaas voort.
"Ek was Ma, maar ek het 'n auntie swanger gemaak" Gaan Manie voort.
Soos die woord Auntie uitkom val Wilma van haar stoel af.
"Sy kry 'n stroke holy water Jasiri" Skreeu Hannes.
Manie is geskrik , Daisy weet nie wat om te doen nie sy gedink haar familie drama is erg maar lyk my hier is erger.
" 'N auntie my kind het 'n Auntie swanger gemaak Here waar het ek verkeerd gegaan" Gil Wilma soos sy die ruk en tit kry op die grond.
Sy makeer niks nie sy oordryf net as Hannes aan haar vat dan ruk sy.
Word vervolg
Comment, like, share ...